Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ntamba Safari Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Melissa B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2022

Vreeslike lekker kuier! Ons het 'n wankelrige begin gehad oor mis kommunikasie aangaande die generator wat gebreek was toe ons daar opdaag, maar dis vinnig uitsorteer en my gaste het 'n wonderlike naweek geniet sonder om in die donker te sit. Die personeel is vriendelik en werk so vinnig dat jy skaars weet hulle is daar. Die eenheid is goed toegerus met eetgerei en glase. Ons was 'n groot groep en daar was nie een keer 'n tekort aan iets nie. Die beddens het heerlik geslaap, als is topgehalte. Ons sal beslis weer by Ntamba Lodge bespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sheila Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R18 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R18 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdepoort-weg R565, Black Rhino Wildreservaat, Pilanesberg, 0318, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA771202ab4e4fa9339cd51097b241f7e3211fc88651d12fa42ee35e952e7e06d341f1a1f21a120ec01c729ee7a512cf5b7faa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R18 500 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 R565 Derdepoort Road Black Rhino Game Reserve 0318 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.161682066977 26.983420293532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang