Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nuakh Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Lorinda B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Baie aangenaam. Vriendelik ontvang, voldoende geriewe en aangename buurt. Sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Lovely place, with a lovely, hospitable host. Loved the safe area and everything was within walking distance. Kids and adults absolutely loved the time away. . Beautiful and warm home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desiree
Nuakh Accommodation
It was wonderful accommodating your group.

Leensie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Ruim, skoon en vriendelik ontvang. Lekker braai-area, ekstra vrieskas is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Baie lekker. Ons het deelgeneem aan Bergrivier kanoe-marathon. Huis het alles gehad wat ons nodig het - ons het gebraai ,al die geriewe gebruik. Lekker gebly. Sal dit weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desiree
Nuakh Accommodation
Sien julle volgende jaar Andries, was baie lekker om julle te huisves.

Adele B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

So relaxing. Was an amazing stay. Desiree made us feel so welcome and comfortable. Looking forward to visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desiree
Nuakh Accommodation
Was wonderful meeting you, next time better luck with fishing.

Steven C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Jy voel tuis met jou aankoms. Baie rustig, mooi uitkyk vanaf die dek en en baie ruimte binne die huis. Gerieflik vir kinders. Nuakh, sal jul weer sien binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luriel J
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2022

Fantasies. Beste en gerieflikste plek vir 'n gesin van twee of meer!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk M
Kort verblyf
4.2
Jun 2022

Dit was lekker rustig. Wens die Dover-gietysterstoof was operasioneel en nie net as 'n feature uitgestal nie. Hoofhuis het 'n nostalgiese vibe, en uitleg is goed. Sitkamermeubels moet definitief verminder en opgedateer word. Minder is meer. Trap na buitebraai moet na gelet word, my man het geval omdat sy voet by trap geswik het. Matras in hoofhuis se dubbelbed moet asb. opgegradeer en vervang word. Asook "flatsheets" sal 'n aanwins wees en nie net 'n "fitted" een per bed nie. Wens ook net dat 10 uur uitboek bietjie aangeskuif kon word, dit was immers Sondag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desiree
Nuakh Accommodation
Baie dankie vir julle terugvoer. Die dubbelbed is 'n Hotelier wat onlangs vervang is. Nuakh akkommodeer 14 gaste en ek verstaan dit is baie sitplek vir 3 mense, maar ek moet voorsiening maak vir groepe en kan daarom nie minimalisties meubileer nie. Dit was baie lekker om julle te huisves.

Johanna Melissen V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Fantasties. Die ontvangs was uitstekend. Wil nie praat van die verblyf nie. Ek sal nie mind om weer terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desiree
Nuakh Accommodation
Hoop on jou en die kinners gou weer te sien

Adrienne T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Ons het heerlik gekuier. Baie senraal en naby aan rivier en eetplekke. Heerlike kuierhuis. Veral saam met kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A.W. Stevens-straat 14, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA879548b0cac926066eb57e2df7580800a5612151f31af3c6effdcabfeaf3c7048250f5b09cd0b4a44ca721d3e8106fa9492c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 12 mense 17 5 1 5 14 A.W. Stevens Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.78629500675 18.16578766013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang