Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nuakh Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Nuakh Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lorinda B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda B

Baie aangenaam.

Vriendelik ontvang, voldoende geriewe en aangename buurt. Sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Jo-anne T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne T

Lovely place, with a lovely, hospitable host.

Loved the safe area and everything was within walking distance. Kids and adults absolutely loved the time away. . Beautiful and warm home away from home.

Nuakh Accommodation se terugvoer

It was wonderful accommodating your group.

Nuakh Accommodation
Leensie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leensie D

Ruim, skoon en vriendelik ontvang.

Lekker braai-area, ekstra vrieskas is wonderlik.

Andries S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S

Baie lekker.

Ons het deelgeneem aan Bergrivier kanoe-marathon. Huis het alles gehad wat ons nodig het - ons het gebraai ,al die geriewe gebruik. Lekker gebly. Sal dit weer gebruik.

Nuakh Accommodation se terugvoer

Sien julle volgende jaar Andries, was baie lekker om julle te huisves.

Nuakh Accommodation
Adele B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

So relaxing.

Was an amazing stay. Desiree made us feel so welcome and comfortable. Looking forward to visiting again.

Nuakh Accommodation se terugvoer

Was wonderful meeting you, next time better luck with fishing.

Nuakh Accommodation
Steven C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven C

Jy voel tuis met jou aankoms.

Baie rustig, mooi uitkyk vanaf die dek en en baie ruimte binne die huis. Gerieflik vir kinders. Nuakh, sal jul weer sien binnekort.

Luriel J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luriel J

Fantasies.

Beste en gerieflikste plek vir 'n gesin van twee of meer!

Dirk M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M

Dit was lekker rustig.

Wens die Dover-gietysterstoof was operasioneel en nie net as 'n feature uitgestal nie. Hoofhuis het 'n nostalgiese vibe, en uitleg is goed. Sitkamermeubels moet definitief verminder en opgedateer word. Minder is meer. Trap na buitebraai moet na gelet word, my man het geval omdat sy voet by trap geswik het. Matras in hoofhuis se dubbelbed moet asb. opgegradeer en vervang word. Asook "flatsheets" sal 'n aanwins wees en nie net 'n "fitted" een per bed nie. Wens ook net dat 10 uur uitboek bietjie aangeskuif kon word, dit was immers Sondag.

Nuakh Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer.
Die dubbelbed is 'n Hotelier wat onlangs vervang is.
Nuakh akkommodeer 14 gaste en ek verstaan dit is baie sitplek vir 3 mense, maar ek moet voorsiening maak vir groepe en kan daarom nie minimalisties meubileer nie.
Dit was baie lekker om julle te huisves.

Nuakh Accommodation
Johanna Melissen V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna Melissen V

Fantasties.

Die ontvangs was uitstekend. Wil nie praat van die verblyf nie. Ek sal nie mind om weer terug te gaan nie.

Nuakh Accommodation se terugvoer

Hoop on jou en die kinners gou weer te sien

Nuakh Accommodation
Adrienne T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne T

Ons het heerlik gekuier. Baie senraal en naby aan rivier en eetplekke.

Heerlike kuierhuis. Veral saam met kinders.

Sunay J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunay J

Fantastiese verblyf met 'n warm ontvangs. Tops!

Dit was verskriklik heerlik en ons het ons baie geniet. Die uitsig vanaf die dek is ongelooflik. Ongeag van die beurtkrag was dit steeds wonderlik, want daar was voorsiening gemaak vir wanneer die krag afgaan. Warm en vriendelike verwelkoming.

Nuakh Accommodation se terugvoer

Kom gou weer Sunay.

Nuakh Accommodation
Zenobia N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia N

Sjoe dit was vreeslik lekker. Ons kan definitief weer gaan of self vir ons familie en vriende aanbeveel.

Die huis was perfek.

Nuakh Accommodation se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te hê.

Nuakh Accommodation
Leon P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P

Baie goed en professioneel.

Baie netjies en vriendelike ontvangs. Baie goed geleë van als af!

Nuakh Accommodation se terugvoer

Dankie, Leon. Kom gerus weer.

Nuakh Accommodation
Delmarie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmarie V

Dit was fantasties, awesome, heerlik.

Dit was net om te rus en ek het dit heerlik geniet. Dankie baie, baie.

Ruth V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth V

Very nice.

Desiree very friendly. The house is very nice.

Natasha B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

The hostess was very welcoming and went out of her way to accommodate us.

The accommodation was clean and neat and suited our needs perfectly.

Johrina H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johrina H

Huis is oud, maar skoon, netjies binne. Voldoen nie aan vereistes soos adverteer nie. Gasvrou onvriendelik en nie behulpsaam nie.

Die fasiliteite is nie op standaard nie. Gasvrou/eienaar woon in deel van huis wat met deur geskei word. Dus nie 'n privaat huis wat 'n gesin kan huur nie.

Nuakh Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.
Ek kan u verseker dat alle geriewe wel op standaard is. My prys struktuur word wel per kop bereken en as u vir nege mense bespreek, is dit wat toegelaat word om die fasiliteite te geniet en nie meer omdat daar ekstra slaapplek beskikbaar is nie.
Dit word dan ook so op my webblad genoem.

Nuakh Accommodation
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A.W. Stevens-straat 14, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA879548b0cac926066eb57e2df7580800a5612151f31af3c6effdcabfeaf3c7048250f5b09cd0b4a44ca721d3e8106fa9492c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 12 mense 17 5 1 5 14 A.W. Stevens Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.78629500675 18.16578766013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang