Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nuakh Accommodation

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A.W. Stevens-straat 14, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Nuakh Accommodation is in die vissersdorpie in die bekoorlike kusdorpie Velddrif geleë. Hierdie 100 jaar oue selfsorg-eenheid was een van die eerste huise wat in die area gebou is en is die ideale basis vanwaar die verskeie besienswaardighede in hierdie deel van die Weskus verken kan word.

Dié bekoorlike vakansie-eenheid bied slaapplek aan 12 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad, en die tweede badkamer het 'n stort met 'n aparte toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n diepvrieskas, 'n skottelgoedwasser, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof. Die aangrensende leefarea het 'n kaggel en 'n TV met Netflix, en lei na die onderdakstoep wat spog met 'n braai-area. Die eenheid het 'n trap wat na die dakstoep lei, wat spog met stoepmeubels en sonstoele.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie. Die eiendom is ook binne maklike bereik van die Bergrivier en die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 6 mense
1 xDubbelbed
2 xStapelbed
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Stort
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • A.W. Stevens-straat 14, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nuakh Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A.W. Stevens-straat 14, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA879548b0cac926066eb57e2df7580800a5612151f31af3c6effdcabfeaf3c7048250f5b09cd0b4a44ca721d3e8106fa9492c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 12 mense 17 5 1 5 14 A.W. Stevens Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.78629500675 18.16578766013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang