Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nuakh Accommodation

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A.W. Stevens-straat 14, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 560 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Nuakh Accommodation is in die vissersdorpie in die bekoorlike kusdorpie Velddrif geleë. Hierdie 100 jaar oue selfsorg-eenheid was een van die eerste huise wat in die area gebou is en is die ideale basis vanwaar die verskeie besienswaardighede in hierdie deel van die Weskus verken kan word.

Dié bekoorlike vakansie-eenheid bied slaapplek aan 12 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die derde kamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad, en die tweede badkamer het 'n stort met 'n aparte toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n diepvrieskas, 'n skottelgoedwasser, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof. Die aangrensende leefarea het 'n kaggel en 'n TV met Netflix, en lei na die onderdakstoep wat spog met 'n braai-area. Die eenheid het 'n trap wat na die dakstoep lei, wat spog met stoepmeubels en sonstoele.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie. Die eiendom is ook binne maklike bereik van die Bergrivier en die strand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

6

1 x Dubbelbed

2 x Stapelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • A.W. Stevens-straat 14, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nuakh Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 4 560
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R 4 560
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A.W. Stevens-straat 14, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA879548b0cac926066eb57e2df7580800a5612151f31af3c6effdcabfeaf3c7048250f5b09cd0b4a44ca721d3e8106fa9492c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 560 per nag, vir 12 mense 18 5 1 5 14 A.W. Stevens Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786421492979 18.165839943806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang