Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nuanetzi Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Linda H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Batterye herlaai voor die jaar volstoom afskop. Gasvrye ontvangs deur Joe, Jolandie en Brandon. Het gereeld gekom verneem na ons welstand terwyl dit so vreeslik lekker in die Bosveld gereën het. Ons het heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Uitstekend. Dit was uitstekend. Baie lekker en baie stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

10/10! Baie lekker gebly, sal beslis weer gaan. Gasvryheid en diens uitstekend! Kan Nuanetzi vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Heerlijke stil wegbreek naweek gewees. Ons het die naweek ongelooflik geniet. Baie stil en rustig, die trappe paadjie wat na die boonste chalets lei is bietjie ongemaklik en moeilik om te loop, maar die eienaars bied baie mooi hulp aan hiermee. Die plek was baie, baie, baie mooi skoon en die diens baie vriendelik. Die chalet het alles wat mens nodig het vir 'n naweek. Ons het heerlik ontspan. Daar is nie veel om te doen nie, maar as jy net wil wegbreek is dit baie 'nice'. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marthie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vriendelike behulpsame diens. Rus en vrede, stilte, natuurkoon, ongerepte Bosveld. Baie rustig en nie te ver van die stad af nie. Fantastiese uitsig vanaf dek van chalet. Baie vriendelike ontvangs en diens tydens verblyf. Baie dankie aan die gasheer. Rustig en vrede vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbi G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great stay - incredible views. The chalet is beautiful, set on the side of the mountain - the view is incredible. Amenities are simple, great for a braai and glass of wine! Although the road there is a bit rough, it is easily accessible. Ask for the lowest chalet if you have difficulty walking, as they are accessible via a pathway with steps. The hosts were friendly and assisted us with our luggage. I will definitely look at booking again next year!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Relaxing. The view was amazing, and the owners are extremely nice people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Lekker. Was lekker behalwe dat jy so 200 meter wegstop en alles moet opdra by chalets.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jolandie
Nuanetzi Game Lodge
Hi Riaan. Dis maar die prys wat mens betaal vir die pragtige uitsig! Bly julle het dit darem geniet.

Charlene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Heerlike tyd in die natuur. Ons het lekker gebly. Dit is 'n netjiese en skoon plek en dis rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wayne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Heerlik rustig in die veld. Brendon was baie vriendelik en hulpvaardig. Die privaat swembadjie was 'n aangename verrassing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jolandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portion 4 of Farm Rietfontein, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxM2M5YWY1LWQ1ZTUtNDM1Mi04NWRmLTY4NzgxYjYwODg3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 78 5 1 5 Portion 4 of Farm Rietfontein Mookgopong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.370833333333 28.773611111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang