Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Number 1 @ The Dunes

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 214

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Number 1 @ The Dunes
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Henkus D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henkus D

Skoon, netjies en veilig.

Die plek is baie skoon en veilig en natuurlik is die onderdakbraai 'n pluspunt in die winter. Die yskas is wel aan die kleiner kant indien mens vir 'n langer periode daar bly. Ek sal wel net graag wil he dat hul die blad opgradeer, want daar is nie DStv nie, maar wel 'n slim-TV vir die wat kan "stream". Dink hul moet net sê daar is wel n "dish" so mens kan jou eie docoder saam vat.

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99803912c6a336e79feb0d7a7da2fc4ffa0e0e3004f4960d50d6b81f465d9cbaaef3c44c64432da71be7768593ff1bf66116?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 1 Main Road Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.009050104246 23.422517891919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang