Number 11 Bellevue Resort
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Osler-straat 8, Eenheid 11 Bellevue Resort, Stilbaai-Oos, 6674, Wes-Kaap
-
Vanaf
R800R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Number 11 Bellevue Resort is 'n knus selfsorgwoonstel in die Bellevue Resort-kompleks in Stilbaai-Oos.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed, kas en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n stoof, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en 'n ingeboude braai.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en dit is net 'n entjie vanaf die strand, rivier, restaurante en ander geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- Osler-straat 8, Eenheid 11 Bellevue Resort, Stilbaai-Oos, 6674, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stilbaai-Oos Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Osler-straat 8, Eenheid 11 Bellevue Resort, Stilbaai-Oos, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang