Number 11 Bellevue Resort
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Osler-straat 8, Eenheid 11 Bellevue Resort, Stilbaai-Oos, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Number 11 Bellevue Resort is 'n knus selfsorgwoonstel in die Bellevue Resort-kompleks in Stilbaai-Oos.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed, enkelbed vir 'n kind, kas en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n stoof, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is 'n TV, gratis WiFi en 'n paneelverwarmer. Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en 'n ingeboude braai.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en dit is net 'n entjie vanaf die strand, rivier, restaurante en ander geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jannette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Osler-straat 8, Eenheid 11 Bellevue Resort, Stilbaai-Oos, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Number 11 Bellevue Resort het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Oos Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Osler-straat 8, Eenheid 11 Bellevue Resort, Stilbaai-Oos, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang