Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Number 57

Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Straat 57, Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Vanaf R799 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Number 57 is in Parkhurst, Johannesburg. Dit is binne loopafstand van Vierdelaan met restaurante, kroeë en ander geriewe in die omtrek.

Number 57 beskik oor 3 en suite-gastekamers wat elk 'n gemaklike bed het.

Die swembadeenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n sitarea met 'n rusbank en 'n koffietafel wat afgeskort is van die slaaparea. Dit is 'n groot eenheid van sowat 60 vierkante meter en spog met 'n kombuisie.

Die Tuinkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, 'n yskassie, boekrak en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het 'n groot badkamer.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Number 57 is sowat 3 km van die Rosebank-middestad en sowat 8 km van Sandton af.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 9de Straat 57, Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink Number 57 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R799
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R799
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Straat 57, Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA902f40d14c3f0840df0cf52f7ce3cd5c7e747351748a127ed06b5e9b13b3806f1e81fa08311479185a2ecc157f122814b8c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 57 9th Street Parkhurst 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.14102 28.01844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang