Number One
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bowtie-rylaan 1, Bowtie Privaatlandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R8 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Number One is 'n pragtige vakansiehuis wat selfsorgverblyf op die Bowtie Privaatlandgoed in Plettenbergbaai bied. Daar is 24-uur sekuriteitsbeheer. Dit is naby verskeie pragtige strande en dit spog met 'n gedeeltelike uitsig oor die see en op die berge in die verte.
Hierdie dubbelverdiepinghuis is geskik vir 8 gaste en het 4 slaapkamers. Drie van die slaapkamers is op die boonste verdieping en die vierde slaapkamer is op die grondverdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en dit lei na 'n balkon waar gaste saam koffie kan drink. Die en suite-badkamer het ondervloerse verhitting, 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n Juliette-balkon. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en lei na 'n balkon. Hierdie kamers gebruik die badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Die vierde slaapkamers is onder en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die ruim hoofleefarea het 'n etenstafel met 10 stoele, gemaklike banke en 'n kaggel. Die aparte sitarea het 'n TV en ondervloerse verhitting.
Die binnebraaikamer het 'n binnebraai, etenstafel en gemaklike stoele en dit lei na die swembad en omheinde tuin. Daar is 'n dubbelmotorhuis wat direkte toegang tot die huis het. Die motorhuis is geskik vir 2 standaardvoertuie of 'n voertuig en 'n waentjie. Gaste moet asb. vooraf seker maak of die motorhuis beskikbaar is.
Die verblyf is 35 km vanaf die Bloukrans Brug en 36 km vanaf die Pezula Golfklub.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Bowtie-rylaan 1, Bowtie Privaatlandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bowtie-rylaan 1, Bowtie Privaatlandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang