Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Numbi Caravan Park

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Marketing Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Numbi Caravan Park
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Desire H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire H

Vriendelike diens, skoon geriewe en beslis kindervriendelik.

Dit was nie ons eerste keer by Numbi Caravan Park nie, en net soos die vorige keer, is ons meer as tevrede.

Leander V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leander V

Lekker.

Lekker maar swak WiFi, dit is meer vir die tuin eenhede. Daar was net caracaan kragpunte en nie gewone 3-punt kragpunte nie.

Anneliese S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneliese S

Baie lekker kamp plek in die middel van die dorp.

Alhoewel Numbi Karavaan park in die middel van die dorp is, is die park baie stil, die staanplekke almal lekker groot en onder groot skadubome. Die ablusie blok is wonderlik waar dit verdeel is in aparte 'badkamers' met 'n toilet, wasbak, stort en spieël. Ons het baie lekker gebly en gaan vir seker terugkeer binnekort.

Vanaf
Vanaf R395
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R395
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 126 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R40, Hazyview, 1241, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a02c6ec9032e36f3241699460b2f22d68ab5ef57ab1e3782ec6eff407feef184d85f12b45b8644d9822203fbc28932d1718?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R395 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Off the R40 Hazyview 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.049481 31.130527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang