Numbi Caravan Park
- Kapasiteit: 126 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R40, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Vanaf R420 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Numbi Caravan Park bied lieflike en skaduryke kampeerplek net langs die R40 in die Hazyview-area. Dit is ideaal vir 'n kampeerwegbreek aangesien die park 2 gemeenskaplike swembaddens het.
Daar is 21 aangewese kampeerplekke wat elk plek vir 4 gaste het tussen die inheemse bome van die Laeveld geleë. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike ablusiegeriewe met baddens en storte. Elke staanplek het 'n privaat braai, elektriese kragpunt, vullisblik en 'n kouewaterkraan.
Gaste het toegang tot die park se kroeg en sitarea, speelarea vir kinders, restaurant op die perseel, spa, asook 'n gedeelde braai- en piekniekarea. Verder het die park ook konferensiegeriewe, 'n haarkapster en 'n barbier.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marketing Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Langs die R40, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Gaste dink Numbi Caravan Park het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 126 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R40, Hazyview, 1241, Mpumalanga