Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Numida Rus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Adri V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ons het baie lekker op die groot stoep gekuier en die kinders het lekker geswem. Numida Rus verskaf heerlike verblyf. Alles was netjies en skoon en die gasheer vriendelik en behulpsaam. Die groot stoep met die braai is die beste kuierplek ooit. Daar kan dalk net 'n wasbak buite aangebring word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker gerus. Ons het baie lekker gerus. Dit is 'n baie oulike plek. Daar was baie diere. Beveel die plekkie vir seker aan. Die eienaar was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Na 'n besige verkiesingstydperk het ek besluit om vir 3 dae te gaan ontspan. Die huis het alles en nog meer wat jy benodig. Die ligging is baie goed en dit is 'n rustige omgewing met heelwat wild. Die huis is ruim en die swembad is lieflik. So ook die braaiarea wat onderdak is en tog oop is om wild te kan besigtig en voer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarona D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik rustig en stil. Baie lekker. Baie lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker gekuier in die natuur. Baie gerieflik en die plek het alles wat jy nodig het vir 'n goeie wegbreek, met die diere wat gereeld kom groet by die blyplek. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlien L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlike atmosfeer. Lieflike plek. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sorette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Onvergeetlik! Wat 'n onvergeetlike ervaring! Skoon en netjies en alles wat mens nodig het. Lekkerste beddens en gemaklike stoele. Die ysmasjien was voorwaar 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Stil, rustig, naby aan die natuur. Dankie vir 'n stil, rustige ontsnap naby aan die natuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdi D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Baie lekker. Ons het veral lekker op die heerlike stoeparea gekuier. Ja, ons het heerlik gebly. Daar was niks wat ons kortgekom het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leona J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

We enjoyed our stay at Numida Rus. Great location, peaceful and quiet. Friendly hosts/owners with great communication. Clean, neat and comfortable. Everything one would need was available. Unfortunately, there was a strong lingering cigarette odor upon entering the house. There are strict rules about no smoking in the unit, so we are not sure if the previous guests maybe smoked close to the entry of the home, but as non-smokers the smell was unpleasant. We did report this to the owners and they assured us that they would get the cleaners to look into this matter. Our favorite part of our stay was definitely the large braai area and we were mostly outside. All the animals that came to visit were a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf R1 590
R1 590 R954
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 590
R1 590 R954
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaal-laan 2537, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ab220084d00a2c5746587596a23f5934d87f74498ca160e3eb152dc5996f83691f34f5e91b2dd131c511727907444b04afb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 590 nouVanaf R954 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 2537 Tarentaal Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.3401934 31.7888367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang