Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Numida Rus

Spesiale Aanbod 40% af

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaal-laan 2537, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 590 R954 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Numida Rus bied selfsorgverblyf in Marlothpark, 'n wildbewarea en vakansiedorp op die suidelike grens van die Krugerwildtuin.

Hierdie afgesonderde tweeslaapkamerkothuis bied gerieflike slaapplek aan 4 tot 6. Die slaapkamers het lugversorging en 'n dubbelbed elk. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank, en daar is 2 badkamers, een met 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer slegs 'n stort het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en ysmasjien toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, TV, lugversorger en plafonwaaier. Buite is 'n groot vermaakarea wat na 'n park, waar wilde diere wei, lei. Die stoep en braai-area het seilmure.

Gratis WiFi en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Ekstra geriewe sluit 'n gasgeiser vir warm water, 'n JoJo-tenk, lampies wat tydens beutrkrag werk, 'n alarmstelsel en 24 uur-sekuriteit in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Adri V
Saam met vriende
5.0
Ons het baie lekker op die groot stoep gekuier en die kinders het lekker geswem. Numida Rus verskaf heerlike verblyf. Alles was netjies en skoon en di...
Sien meer
Aug 2024
Anthea O
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gerus. Ons het baie lekker gerus. Dit is 'n baie oulike plek. Daar was baie diere. Beveel die plekkie vir seker aan. Die eienaar was baie behul...
Sien meer
Jul 2024
Sonja B
Saam met lewensmaat
5.0
Na 'n besige verkiesingstydperk het ek besluit om vir 3 dae te gaan ontspan. Die huis het alles en nog meer wat jy benodig. Die ligging is baie goed e...
Sien meer
Jun 2024
Sarona D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig en stil. Baie lekker. Baie lekker ontspan.
Apr 2024
Chanel P
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gekuier in die natuur. Baie gerieflik en die plek het alles wat jy nodig het vir 'n goeie wegbreek, met die diere wat gereeld kom groet by...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Tarentaal-laan 2537, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Numida Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 590
R1 590 R954
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 590
R1 590 R954
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaal-laan 2537, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ab220084d00a2c5746587596a23f5934d87f74498ca160e3eb152dc5996f83691f34f5e91b2dd131c511727907444b04afb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 590 nouVanaf R954 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 2537 Tarentaal Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.3401934 31.7888367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang