Nuwefonteinskop Lodge
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Nuwefonteinskop, Kotzesrus, 8204, Noord-Kaap
- Vanaf R3 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nuwefonteinskop Lodge is in die dorpie Kotzesrus aan die malariavrye weskus van Namakwaland en bied ruim en gerieflike verblyf. Die lodge is ideaal vir ontspanningsreisigers.
Daar is 2 suites en elk bied slaapplek aan 2 gaste. Elke suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer lei na 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die tuin en dorp.
Gaste kan elke oggend tussen 'n à la carte, kontinentale, Engelse of Ierse ontbyt kies wat in die gedeelde eetarea bedien word. Gaste kan in die tuin of gedeelde sitarea ontspan en daar is 'n kaggel en rusbanke.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is skemerkelkies, pieknieks, 4x4-natuurritte, nagritte in die maanlig en trekkerritte vir gaste wat 'n paar dae oorbly.
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Gastesitkamer
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Nuwefonteinskop, Kotzesrus, 8204, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Kotzesrus Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Nuwefonteinskop, Kotzesrus, 8204, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang