Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nuwerus Lodge

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Renate J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Absoluut fantasties! Ons het 'n heerlike 4 aande by Nuwerus Lodge spandeer. Ons gasvrou was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die kamers is pragtig en baie skoon. Dit word ook daagliks skoongemaak en skoon handdoeke uitgesit. Ontbyt was net so lekker en die bonus was vars filterkoffie daagliks. Ons sal vir seker weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenzo L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Nuwerus Lodge is 'n plek uit die hemel. Nuwerus Lodge is 'n baie besondere plek. Baie stil, en lekker mense. Die eienaar het ons wonderlik ontvang. Die kamers is ruim en lekker beddens om op te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doretheaanthea S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekke. Gerieflik, skoon, veilig, privaat en lekke plek om te bly. Gasvrou is vriendelik en laat jou welkom voel. Ontbyt was fantasties. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Nuwerus, rus vir jou siel. Pragtige plek met meer as genoeg spasie in die kamers. Skoon, netjies, gasvryheid en vriendelike personeel. Sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys C E
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Ruim en rustig met puik ontbyt. Ruim en rustig. Puik ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anita B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantastiese verblyf. Vriendelike mense, kamers uitstekend. Skoon en netjies. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzanne S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Gesellig! Verskriklike mooi plek en vriendelikste mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantastiese plek en baie vriendelike ontvangs. Ons het 'n wonderlike naweek gehad by Nuwerus Lodge. Die verblyf was uit die boonste rakke en die ontbyt was stunning gewees. Ons sal dit vir seker aanbeveel vir ander mense in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luan V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Alles wat jy nodig het en meer. Ons is dadelik verwelkom soos ou kennise en toe op 'n vinnige toer gevat na ons kamers. Die kamers was baie netjies en goed ingerig. Perfekte plek om te oornag en die omliggende omgewing te gaan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ed V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Tulbagh en Paarlberg en wynstadjes Rhebokkloof en Saronberg. Baie vriendelijke gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Jan van Riebeeck en Carolinaweg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhOGI5ZWI5LTkxNTctNDMwYy1iZmIwLWJjM2JiNDNhZjk3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 c/o Jan van Riebeeck and Carolina Rd Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.750466885169 18.979511541183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang