Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nuwerus Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 128 resensies vir Nuwerus Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Renate J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate J

Absoluut fantasties!

Ons het 'n heerlike 4 aande by Nuwerus Lodge spandeer. Ons gasvrou was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die kamers is pragtig en baie skoon. Dit word ook daagliks skoongemaak en skoon handdoeke uitgesit. Ontbyt was net so lekker en die bonus was vars filterkoffie daagliks. Ons sal vir seker weer daar gaan slaap.

Lorenzo L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo L

Nuwerus Lodge is 'n plek uit die hemel.

Nuwerus Lodge is 'n baie besondere plek. Baie stil, en lekker mense. Die eienaar het ons wonderlik ontvang. Die kamers is ruim en lekker beddens om op te slaap.

Doretheaanthea S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doretheaanthea S

Lekke.

Gerieflik, skoon, veilig, privaat en lekke plek om te bly. Gasvrou is vriendelik en laat jou welkom voel. Ontbyt was fantasties. Sal beslis weer daar bespreek.

Susan G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

Nuwerus, rus vir jou siel.

Pragtige plek met meer as genoeg spasie in die kamers. Skoon, netjies, gasvryheid en vriendelike personeel. Sal beslis weer hier kom bly.

Matthys C E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthys C E

Ruim en rustig met puik ontbyt.

Ruim en rustig. Puik ontbyt.

Anita B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Fantastiese verblyf.

Vriendelike mense, kamers uitstekend. Skoon en netjies. Ontbyt was heerlik.

Marzanne S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne S

Gesellig!

Verskriklike mooi plek en vriendelikste mense!

Annelie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Fantastiese plek en baie vriendelike ontvangs.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad by Nuwerus Lodge. Die verblyf was uit die boonste rakke en die ontbyt was stunning gewees. Ons sal dit vir seker aanbeveel vir ander mense in die toekoms.

Luan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan V

Alles wat jy nodig het en meer.

Ons is dadelik verwelkom soos ou kennise en toe op 'n vinnige toer gevat na ons kamers. Die kamers was baie netjies en goed ingerig. Perfekte plek om te oornag en die omliggende omgewing te gaan besoek.

Ed V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed V

Tulbagh en Paarlberg en wynstadjes Rhebokkloof en Saronberg.

Baie vriendelijke gasvrou.

Sharifa F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharifa F

It was a one night stay and checking in is normally after 2 pm, however due to the fact that we were attending a wedding and had to change, we were allowed an early check-in which was greatly appreciated.

Breakfast was delicious and they caterered for halaal especially for us.

Louisette H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisette H

Heerlik rustig, vriendelike diens en lekker ontbyt!

Lekker sentraal geleë, maar tog weggesteek met landelike rustigheid, groot tuin en saligheid. Baie vriendelike ontvangs. Kamer is goed toegerus en baie gemaklik. Heerlike ontbyt.

Duane H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane H

Perfect for Business stop over.

Well-equipped, solar, and WiFi all worked. Perfect business stayover. Hosts were fantastic and very accommodating. Will definitely stay over again.

Christelle V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Puik!

Ek het dit regtig daar geniet. Dit is pragtig, netjies, gevoel ek bly in 'n 5-ster plek. Ontbyt was heerlik gewees. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar boek.

Talitha M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha M

Pragtig en netjies.

Vriendelik en behulpsaam, baie tevrede. Gaan definitief weer teruggaan. Happy!

Martine M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martine M

It was such a relaxing time.

The hosts and all staff were so attentive, kind, welcoming and accommodating. A perfect break away from the city. I highly recommend Nuwerus Lodge for all guests, with or without children.

Abigail W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail W

So relaxing.

The perfect getaway.

Shelise N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelise N

Netjies, skoon en oulike plekkie wat ons weer sal sien.

Wat 'n oulike plekkie. Ons het baie lekker gebly, heerlike ontbyt geëet en die diens was uitstekend. Daar word aandag gegee aan klein goedjies wat die ervaring nog beter maak. Jolanda was 'n absolute engel en het baie mooi na ons gekyk.

Nuwerus Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer Shelise. Dit was ook vir ons lekker om julle hier by Nuwerus Lodge te ontvang. Ons is baie Bly dat julle die ervaring geniet het en hoop om julle weer hier te kan ontvang.

Nuwerus Lodge
Ronel V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Beautiful area, lovely staff and accommodation.

Jolanda is an awesome host. Had a great experience. Very beautiful scenery.

Annie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie D

Naweek-familietroue.

Nuwerus is perfek geleë vir kuier in en om Paarl. Die ontvangs was vriendelik en alles was perfek vir ons naweek. Uiters tegemoetkomend en ons is baie goed versorg. Baie veilig en mooi. Sal Nuwerus beslis aanbeveel en sal weer daar gaan kuier!

Riaan J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J

Ongelooflik en rustig, gasvryheid en 'n heerlike ontbyt.

Was heerlik gewees, sal beslis weer daar gaan bly.

Koos R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos R

Wonderlik.

Nuwerus word sterk aanbeveel.

Bianca H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca H

Relaxing, peaceful and wonderful service.

We had a wonderful stay. Exactly what we needed, relaxation and tranquility. The breakfast was delicious every morning and the hospitality of the owner was great. We will definitely visit again.

Jacobus L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus L

Alle verwagtinge oortref!

Ruim, koel kamers, heerlike swembad en uitstekend geleë om die omgewing te verken.

Gene S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene S

Comfortable, nice how the rooms all have doors leading to outside sitting spaces and the garden, lovely birdsong! Lovely to have breakfast outside on the balcony.

Road works were taking place below the lodge so there was noise on Saturday - but I do not hold Nuwerus Lodge responsible for this.

Werner K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner K

Baie mooi, rustig, aangenaam en goeie gasvryheid en behulpsaam met idees vir uitstappies ens.

Baie mooi uitsig. Baie rustige, netjiese plek. Beste ontbyt en baie vrolike geselskap. Goeie kliënte diens vir gaste. Sal beslis elke keer by Nuwerus Lodge bespreek vir 'n kuier. Baie dankie vir die mooi ervaring.

Leon D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Kamer is mooi en gerieflik en netjies skoon.

Lekker plek om te bly, baie lekker ontbyt en eienaar is baie behulpsaam met inligting oor plekke wat besigtig kan word. Het lekker gebly.

Juan D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan D

Baie rustig.

'n Baie netjiese lodge. Lekker gerus al was dit een nag.

Alister B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alister B

Baie lekker akkommodasie.

Dit so geniet om daar te bly.

Mellany M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellany M

Great ontbyt, pragtige plek, veilig en goeie ligging.

Puik kliëntediens, pragtige plekkie. Ons het heerlik daar gebly.

Renee V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V

Mooi en heerlike verblyf

Ons was vriendelik verwelkom en was beïndruk met die mooi kamer. Dit is goed ingerig en die bed en duvet was van hoë gehalte. Die gasvrou het eetplekke aanbeveel en selfs vir ons 'n bespreking gedoen by 'n restaurant in die dorp. Heerlike ontbyt was ingesluit. Sal beslis weer hier bly.

Cari O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cari O

Was net een aand, maar was so lekker om daar te bly.

Kamers is super netjies en badkamers ongelooflik. Was so lekker om daar te bly. Oh en die ontbyt was hemels. Kan nie wag om weet terug te gaan nie!

Duane D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane D

Lieflike, luukse en lekker verblyf.

Jolanda is bitter vriendelik, lekker ontbyt gekry elke oggend met verskeidenheid opsies, skoon, mooi kamer en lieflike stort, sagte beddegoed. Die kamer is baie ruim. Ons sal beslis mense aanraai om daar te kom oornag en bly.

Nuwerus Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die gawe terugvoer Duane. Ek is bly julle het julle tydjie hier geniet.
Ons hoop om julle eendag weer hier te ontvang.
Alles wat mooi is vorentoe.

Nuwerus Lodge
Piet M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M

Baie lekker. netjies en genoeg spasie. Lekker atmosfeer.

Voel of jy op die plaas is. Rustig - net die lawaai van motors wat jaag en ander gaste wat kuier en lawaai is buite beheer.

Nico N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico N

Heerlike ervaring met fantastiese gasvrou.

Uit die boonste rakke. Kamer was pragtig en netjies. Ontbyt was heerlik. Personeel was vriendelik en behulpsaam. Fantastiese ervaring.

Shaughn D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shaughn D

Baie goed.

Baie netjies en diens is ontsettend goed.

Marita M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita M

Baie netjiese kamer en badkamer.

Ons het baie lekker gebly en die kamer en badkamer was baie netjies. Jolanda baie gasvry en die ontbyt was heerlik.

Zansheree B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zansheree B

Lekker.

Baie ontspanne omgewing.

Ane D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane D

Fantasties

Nuwerus is n juweel van n plek. Dit is so pragtige plek met die vriendelikste gasvrou. Ons het so welkom gevoel. Ons kom kuier beslis weer!

Judith C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith C

Nuwerus Lodge is a gem, and such a pleasure to stay at this lovely place!

Everything from the check in to the stay, to the wonderfully prepared breakfast was really a pleasurable experience! We felt very welcomed and enjoyed our stay immensely. The lodge is set out very well, great facilities and a haven to stay at. Jolanda is a gracious host, welcomed us warmly and absolutely made us feel welcomed!

Nuwerus Lodge se terugvoer

Thank you for your kind review Judith. We are so happy that you enjoyed your experience with us.
We hope to welcome you back to Nuwerus Lodge very soon.

Nuwerus Lodge
Hettie C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie C

Friendly host and clean facility.

I will recommend this facility. I am quite fussy when it comes to accommodation. I found it neat and tidy and the host friendly and very accommodating. Breakfast was delicious.

Annemarie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Puik gastehuis en diens.

Nuwerus Lodge is beslis 'n home away from home. Ontbyt was puik.

Andrew E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew E

Everything that you might need in the room was there, it was clean, functional, light and bright.

As was said above, didn't use any of the facilities or have breakfast so can't comment on that, but if you want an easy no nonsense place to stay in Paarl at a reasonable price, this is it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles wat jy in die kamer nodig het, was daar, dit was skoon, funksioneel, lig en helder.

Soos hierbo gesê, nie een van die geriewe of ontbyt gebruik nie, so kan nie daarop kommentaar lewer nie, maar as jy 'n maklike, geen-nonsens-plek in die Paarl wil hê teen 'n billike prys, is dit die plek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johan N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Puik verblyf en diens.

Puik verblyf en diens. Sal altyd weer gaan.

Maryke G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke G

Dit was baie rustig, veilig en skoon.

Die mense by Nuwerus gaan uit hul pad uit om jou kuier so gemaklik en lekker as moontlik te maak. Die kamers is pragtig en gerieflik en die ontbyt is ongelooflik. Die ligging is perfek. Naby aan die middedorp maar ver genoeg om nie gepla te word deur geraas nie.

Bernice B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice B

Wonderlike waarde vir jou geld, pragtige plek, vriendelike goeie diens!

Baie lekker ontbyt! Regtig 'n pragtige plekkie en baie mooi kamers.

Mariska V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V

Rustige mooi omgewing met uitstekende gasvryheid.

Dit was 'n aangename oornagplek vir ons, presies wat ons gesoek het, maar dit het ons verwagtinge oortref! Heerlike ontbyt ook geniet voor ons huis toe is.

Ammiel S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ammiel S

Hulle is professioneel en vriendelik.

Sien sterre.

Bernita H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernita H

Netjies en smaakvol.

Die kamers is baie stylvol en alles wat nodig is, is daar. Personeel is vriendelik en motors was veilig. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Gysbert B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gysbert B

Die gasvryheid is fantasties.

Die kamer is pragtig. Benodig definitief 'n los verwarmer, want almal wil nie lugreëlaar gebruik nie, warmkombers is ook 'n opsie. Die verblyf was fantasties, die gasvryheid was fantasties.

Nuwerus Lodge se terugvoer

Dankie dat julle by ons tuis gegaan het Bertie. Dankie vir die terugvoer.
Elektriese komberse en warmwatersakke word in die begin van die winter in elke kamer geplaas.
Ons hou dit nie in die kamer gedurende die sommer seisoen nie. Ons hoop om julle weer hier te ontvang vir 'n warm winter.
Vriendelike Groete
Jolanda

Nuwerus Lodge
Gary T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gary T

This was our 3rd year at Nuwerus and we will be back (annual function in paarl). Location is perfect and the staff and host are great!

Comfy beds, lovely breakfasts and an inviting swimming pool!

Stefano B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefano B

Unexpected.

It has been unexpectedly a very nice place, friendly and quiet. perfect to relax and go to a winery for a nice wine tasting.

Jurie W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie W

Baie lekker.

Ek beveel Nuwerus aan. Het baie lekker gekuier daar en sal weer daar gaan bly.

Carole-ann D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carole-ann D

Was an amazing stay.

There are no words to describe our stay. It was just so amazing.

Jan V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Skoon, netjiese en ruim verblyf. Gasvrou baie vriendelik en ten alle tye bereid om inligting te verskaf aangaande die omgewing.

Geleë aan die buitewyke van Paarl, is die stilte en rustigheid van hierdie verbyf kan dit beslis aanbeveel word vir die reisiger. Binne ryafstand van Franschhoek se skoonheid en al die ander wynlandgoedere is die ligging ideaal. Ontbyt was hier iets baie spesiaal.

Amanda C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

The best and the hospitality was amazing.

I would definitely return to this lodge. The rooms were amazing and extremely clean with the best linen and tastefully decorated. The host and family were superb. There was nothing I could fault. I would highly recommend this lodge as it is a definite for me in the future.

Nuwerus Lodge se terugvoer

Thank you for your kind review Amanda. We loved hosting you.
Thank you for noticing the finer detail in the rooms. It motivates us to keep going and always deliver our best.
We hope to welcome you back to Nuwerus Lodge again.

Nuwerus Lodge
Lynette V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Baie geniet.

Sal dit aanbeveel aan vriende en familie.

Calie J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calie J

Rustige, skoon, vriendelike woonplek, weg van jou eie huis.

Nuwerus is my gunsteling woonplek as ek die Kaap of Boland besoek. Dis rustig, weg van die normale stadsgedruis op 'n amperse landgoed geleë. Die gasvrou en haar familie skep 'n rustige, warm en aangename atmosfeer. Die plek is smaakvol toegerus en word goed onderhou.

Nuwerus Lodge se terugvoer

Dankie vir jou gawe terugvoer.
Ons sien uit na julle volgende besoek aan Nuwerus.
Vriendelike Groete
Jolanda

Nuwerus Lodge
J S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J S

Goeie ligging, netjies, mooi.

Hou van die ligging, regtig netjiese en mooi plek. Heerlike ontbyt. Ruim kamers. Goeie diens en vriendelik.

Via S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Via S

Kommervrye rustigheid in 'n pragtige, knus kamer.

Baie netjiese en skoon behuising met alles wat nodig is vir 'n rustige uitrus. Heerlike ontbyt keurig bedien.

Inet P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inet P

Dit was wonderlik.

Baie dankie vir die vreeslike lekker verblyf by Nuwerus, die diens was puik, kos was heerlik en die omgewing was pragtig. Ek sal Nuwerus vir enigiemand aanbeveel.

Fernanda S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernanda S

Baie lekker, skoon, vriendelik en die lekkerste ontbyt.

Ons het dadelik tuis gevoel en die kamer was baie smaakvol. Die beste was regte filterkoffie in ons kamer. Ons bed was oop met oulike sjokolade op die kussings toe ons die aand terugkom. Ontbyt was fantasties. Baie veilig en sal weer kom.

Nuwerus Lodge se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer, Fernanda. Ons is Bly om te hoor julle het die verblyf hier by Nuwerus geniet. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom.

Nuwerus Lodge
Marnda | - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnda |

Dit was waarlik aangenaam, skoon, netjies en die rustigheid was hemels en de vriendelikste personeel ooit.

Baie dankie, dit was opreg 'n plesier om daar te kon oornag.

Lee-ann J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann J

Baie lekker gebly, skoon, netjies en modern!

Het heerlik gebly, baie vriendelike mense! Ontbyt was baie lekker. Eenheid baie netjies en skoon en ruim gewees! Sal definitief weer daar bly!

Jo-ann B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-ann B

Aangenaam met vriendelike mense.

Vriendelike mense, netjies skoon kamers en ontvangs. Behulpsaam met navrae en versoeke.

Johan P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan P

Bevredigend, maar ruimte vir verbetering.

Baie mooi in stand gehou en baie vriendelike mense. Die handdoeke was so bietjie oud en die ontbyt is teleurstellend - met Woolworths op die voorstoep kan meer keuses en opsies gegee word, veral as mens meer as 2 nagte oorbly.

Nuwerus Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Johan. Ons is jammer om te hoor dat julle verblyf nie 5 ster was nie.
Ons sal dadelik aandag aan die handdoeke gee. Aangesien dit vir 5 dae aaneen gereën het, het ons dalk van ons ouer handdoeke begin gebruik aangesien ons wou sorg dat julle altyd vars droë handdoeke het.
Rakende die ontbyt is ek ietwat verbaas aangesien ons 'n groot verkeidenheid bied met onbeperkte koffie, tee en sap, vars vrugte, verskeidenheid yogurts, graankosse soos muesli, graanvlokkies en Weetbix. Brode, kaas en konfyt is ook onbeperk, daar is ook iets varsgebak elke dag. Gaste het dan 'n keuse van 'n engelse ontbyt met geroerde, gebakte of geposjeerde eiers, spek, aartappel koekie en tamatie, of 'n omelet met spek, kaas en sampioene. Nuwerus kry altyd lof vir ons groot verskeidenheid ontbyt. Ek sal graag verdere terugvoer wil hê oor hoe ons dié verskeidenheid kan aanvul.

Nuwerus Lodge
Louis M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Uitstekend!

Uitstekende diens en ontbyt was baie lekker elke oggend. Baie dankie aan Jolanda vir haar vriendelikheid en almal wat so mooi na ons omgesien het terwyl ons daar oorgebly het. Julle is awesome. Baie netjiese en mooi eenheid wat ons in gebly het. Sal sommer gou weer daar oorbly.

Nuwerus Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou gawe terugvoer van Nuwerus Lodge Liezel. Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê.

Nuwerus Lodge
Janus B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus B

Dit was fantasties.

Dit is 'n baie oulike plekkie. Ek het heerlik hier gebly en almal was vriendelik. Die plek is skoon en netjies en ontbyt was heerlik. Ek sal beslis weer gaan.

Theuns D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns D

Die rustigheid wat ek gesoek het terwyl ek bedags saam familie kuier. Ontbyt was vars en heerlik.

Die personeel van Nuwerus was uiters professioneel dog baie vriendelik en hulpvaardig. Reëls was eenvoudig, maklik verstaanbaar en dienste onberispelik. Kamers was skoon en alles het gewerk soos dit moes.

Marlucia V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlucia V

5 Ster verblyf!

Heerlik gebly. Sal vir seker aanbeveel by al ons kennisse. Baie dankie.

Deon G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

Baie netjies, gerieflik en uitstekende diens.

Ek sal beslis weer by Nuwerus tuis gaan. Verblyf is gerieflik, skoon en netjies. Baie aangename verwelkoming en uitstekende ontbyt. Sentraal geleë met goeie veiligheid.

Calie J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calie J

Fantastiese mense, fasiliteite en ontbyt.

Hierdie is een van die beste plekke in Suidelike Afrika waar ek al gebly het. Ruim en smaaklik gemeubileerde kamer. Stil landelike omgewing. Uiters bedagsame gasvrou.

Carin E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin E

Wonderlike ervaring!

Wat 'n aangename tydjie! Nuwerus is pragtig, goed ingerig en voldoen aan al mens se behoeftes! Die fasiliteite is luuks, skoon en netjies. Die gasvrou en haar familie was vriendelik en het ons sommer dadelik tuis laat voel. Sal sommer enige dag weer soontoe gaan!

Santi S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santi S

Absoluut bo verwagting!

Sal enige tyd Nuwerus aanbeveel! Baie meer ontvang as wat ons verwag het! Uitstekende gasvrou en gasvryheid!

Nico S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Uitstekende diens!

Die diens was baie vriendelik en die ontbytpakkie heerlik.

Kees V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kees V

It was feeling at home and Jolanda was a super host!

I had a lovely stay at Nuwerus Lodge! All people were very friendly and Jolanda was a super host and gives good advice about wineries and restaurants! I booked for a week but I took 3 days extra! Highly recommended!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek het tuis gevoel en Jolanda was 'n puik gasvrou!

Ek het heerlik gebly by Nuwerus Lodge! Die mense was baie gaaf en Jolanda was 'n puik gasvrou wat raad gegee het oor wynplase en restaurante in die omgeweing! Ek het vir 'n week bespreek, maar sommer nog 3 dae gebly! Dit word hoogs aanbeveel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Robin C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robin C

Lekker, vriendelike diens, hulpvaardig.

Ons het dit geniet, want dit was 'n goeie ervaring.

Andrea O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea O

Wonderlike gasvryheid en uitmuntende diens in luuksheid te midde van 'n rustige omgewing!

Wonderlike gasvryheid. Uiters behulpsame en vriendelike diens. Heerlike ontbyt. Kamers pragtig, luuks en silwerskoon. Ideale en verkwikkende uitspanplek. Ons sal graag weer wil gaan.

Nuwerus Lodge se terugvoer

Dankie vir die gawe resensie Adrian, dit was vir ons ook lekker om julle hier te ontvang. Ons hoop julle kan binnekort weer bietjie kom uitspan hier in die mooie Paarl.

Nuwerus Lodge
Joan M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan M

Awesome, 5-ster. Sal enige tyd weer terug gaan

Eienaar en haar ouers is ongelooflik vriendelik. Diens was 5-ster. Kamers is super skoon, netjies en modern. Lodge is kindervriendelik. Ontbyt is amazing en Lodge is baie veilig. Enige iemand wat in die Paarl wil oorslaap: Nuwerus is die enigste plek. Puik diens, Amanda!

Nuwerus Lodge se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf, Joan. Dit was vir ons lekker om so 'n oulike gesin soos julle hier te ontvang. Ons hoop julle kom sommer gou weer in die Paarl draai.

Nuwerus Lodge
Amanda K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Wonderlik.

Lekker kos, baie gasvry en wonderlike omgewing.

Ruth B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth B

Ons het welkom gevoel.

Vriendelike ontvangs. Baie netjiese kamers. Gemaklike beddens en 'n heerlike stort. Die "personal touch" maak die verskil.

Geoff B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff B

Jolanda is wonderful - helpful, patient and kind.

I will always choose Nuwerus if I need to be based in or near Paarl. Jolanda and her team look after you so well - always ready with recommendations for dinners or wineries or excursions, very flexible and helpful with things like washing, bicycles, etc. We had a great time at Nuwerus, and can't wait to return!

Nuwerus Lodge se terugvoer

Dear Geoff, thank you for taking the time to rate Nuwerus Lodge. We really enjoyed having your group here during the cycle race. Thank you for your positive feedback. We wish you and your friends all of the best and hope to see you back next year.

Nuwerus Lodge
Tania S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

'n Heerlike ontspanne atmosfeer om in te bly.

Ons was aangenaam verras deur die vriendelikheid waarmee ons ontvang is! Yolanda het selfs vir ons 'n bespreking by 'n restaurant vir aandete gemaak waaraan ons self nie gedink het om vooraf te doen nie. Beslis die ekstra myl geloop. Die kamer en omgewing is baie netjies en goed versorg. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Ontbyt was heerlik! Dankie vir puik diens!

Michelle B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B

Sal enige dag teruggaan om weer by Nuwerus Lodge te oornag.

Vriendelik en hartlik ontvang met ons aankoms. Heerlik geslaap na ons laataand van 'n troue af teruggekom het en baie lekker ontbyt geniet die volgende oggend. Was voorwaar die beste opsie om by Nuwerus Lodge te oornag in plaas daarvan om al die pad huis toe te ry.

Tiaan D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan D

Lekker plek.

Oom Lappies en sy vrou was baie gasvry. Ons het lekker gebly.

Nuwerus Lodge se terugvoer

Tiaan, baie dankie vir die gawe resensie. Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Ons hoop om julle sommer spoedig weer hier te ontvang.

Nuwerus Lodge
Alana V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana V

Nuwerus het werklik elke verwagting oortref! Wat 'n heerlike wegbreek!

Aandag aan die klein detail is wat ons kuiertjie spesiaal gemaak het.

Ricardo K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ricardo K

Pragtig

Die verblyf was nice en mooi. Sal net soveel beter wees as hulle 'n braai-area het of braaigeriewe.

Gerhard N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard N

Mooi versorgde verblyf, smaaklike ontbyt, vriendelike personeel ─ wat 'n lekker kombinasie!

Onverwagte vriendelikheid en diens. Jy maak sommer vriende met aankoms en word op die hande gedra. Kamers is pynlik netjies en het als wat jy nodig sal hê. Ontbyt was smaakvol. Sien uit daarna om terug te keer.

Sandra V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V

Baie gemaklik.

Goed gemeubileerde kamers met alles wat jy nodig het. Baie netjies en skep goeie eerste indruk.

Iris V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Iris V

Aangename verblyf.

Mooi kamer, mooi badkamer, maar ongelukkig glad nie prakties nie. Lekker ontbyt, vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Leanie P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie P

Wonderlike vakansieverblyf!

Baie netjiese, moderne eenhede. Ons het uitstekende kliëntediens ontvang en die ontbyt was heerlik.

Belinda V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

"Awesome".

Die verblyf en gasvryheid was wonderlik. Sal beslis weer daar gaan bly.

Clive M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive M

Excellent.

This is an excellent, enjoyable and comfortable facility with fantaictic rooms and breakfasts. The owners goes out of their way to assist in any matters.

Fc R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fc R

Dit was heerlik!

Dis was vreeslik koud en wat ons die meeste waardeer het, was toe ons laat aand terugkom en dink nou kom ons na 'n yskoue kamer en bed, was ons lugreëlaar aan, so die vertrek was heerlik warm. Ons bed se kussings is verwyder en ons elektriese kombers aan. Ons kombuisie was ook aan die kant en koppies weer gewas. Die ete die volgende oggend was goed - die kamer was skoon en netjies en ons het veilig gevoel. Ek sal net graag die een kant van die stort toe wil hê, dis voel nogals of 'n sneeuwindjie daardeur waai.

Lene V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene V

Baie lekker aand, baie skoon, baie vriendelike mense, baie rustige atmosfeer en baie lekker ontbyt.

Sal beslis terug gaan daarnatoe en enigiemand aanbeveel om te gaan. Sal nie spyt wees nie!

Colleen D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen D

We enjoyed our weekend and can't wait to go back!

Our weekend away at Nuwerus Lodge was tranquil and uplifting. Our groups all work together but we hardly have quality time to catch up and socialize and just to relax. This was so easy to do at Nuwerus. Jolanda and her family were friendly and accommodating. We sincerely had a lovely time and we can’t wait to go back.

Michelle S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Nuwe lodge met baie potensiaal!

Wens ons kon vir meer as 1 aand bly! Alles is so skoon, mooi en netjies en ontbyt was HEERLIK. Baie gerieflik.

Adrie D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie D

Alles wat ons verwag het het waarheid geword.

Die ontvangs, maar veral die gasvrou is net eenvoudig wonderlik. Ons het 'n pragtige kamer gehad en die ontbyt was 'n groot verskeidenheid van lekker kos. Daar is ten alle tye rekening gehou met my allergieë. Hierdie plek gaan ons weer besoek as ons rigting Paarl reis.

Helanie L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helanie L

Fantasties!

Ons was omtrent bederf met Nuwerus Lodge se luukse ruim kamer en heerlike ontbyt! Dit het bygedra tot 'n fantastiese lekker naweek in die Kaap!

Riana B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Wonderlik!

Sien die sterre.

Leonora O - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonora O

Pragtig, netjies en kamers absoluut stylvol.

Gasvrou straal warmte en gasvryheid uit en laat jou tuis voel. Sal beslis weer by Nuwerus tuis gaan!

Christie K - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie K

Heerlike, ontspannende verblyf.

Rustige tuin waar kinders in die koelte kan speel. Daar word baie moeite met die ontbyt gedoen.

Calvyn B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvyn B

Sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Het baie lekker gebly en die mense is baie gasvry en vriendelik.

Tersia V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V

Heerlike ontbyt, baie sentraal geleë naby die N1, netjiese kamers met yskassie asook koffie en tee.

Heerlike ontspanne atmosfeer, met pragtige uitsig oor die Du Toitskloofpas. Vriendelike personeel het ons dadelik laat tuis voel. Kamers is baie goed ingerig met selfs 'n yskassie. Pragtige stoep. Bobaas-ontbyt met tot plaatkoekies!

Anne E - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne E

Wonderful, will recommend anytime.

My husband and I thoroughly enjoyed our stay, host was wonderful, friendly and extremely helpful and suggested places to eat. As it was so hot, we were upgraded to a more expensive suite, we were treated like royalty. Facilities were top quality and we had such a lovely view, we will definitely go back again. Hopefully soon!

Jj H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj H

Gemaklik en sonder nonsens.

Ons is baie goed ontvang en het heerlik geslaap op 'n goeie matras. Die stort was skoon en waterdruk was goed en die water was warm. Ontbyt was lekker en goed aangebied. Die mense is hartlik en verwelkomend. Sal weer daar oorbly.

Lodewyk J - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewyk J

Vriendelik, vinnig en lekker kos.

Baie lekker en goed geprysde verblyf. Die gasvrou was baie vriendelik en sal definitief volgende keer weer hiernatoe kom.

Constantijn V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constantijn V

Perfection in little details!

The owners of this lodge really got it right! The rooms were very clean, tidy and well maintained. Also the gardens, breakfast and general impression is really positive. The lodge is located on a convenient location close to the main road, only disadvantage I could find in the whole lodge is that you can hear the road quite well. The owners were very friendly and helpful in nice recommondations for nice wine farms to visits. Thank you for the nice experience in this place.

Madelaine K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelaine K

Sal beslis Nuwerus Lodge aan familie en vriende aanbeveel!

Sal beslis Nuwerus Lodge aan familie en vriende aanbeveel!

Zonnique A - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonnique A

'n Kort wegbreek.

Ek het my ma geneem vir 'n aand se bederf, en dit was regtig die moeite werd. Die akkommodasie is mooi, skoon en baie netjies. Die personeel is vriendelik, en professioneel. Sal enige tyd weer daar gaan woon.

Jayh E - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jayh E

Baie vriendelik en aangenaam ontvang deur Jolanda en lekker gebly by Nuwerus.

Ek sal Nuwerus vir enige iemand aanbeveel!

Cornell E - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornell E

Pragtige kamers! Dekor baie mooi. Uitstekende ontbyt. Baie goeie waarde vir geld.

Heerlik gebly op Nuwerus. Eienaar en sy vrou baie vriendelik. Kamers pragtig, bevat al die nodige geriewe. Ontbyt werklik baie goed. Baie goeie waarde vir geld.

Nick O - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nick O

Lekke vakansie!

Die ligging en akkommodasie is ideaal vir 'n gesin met of sonder kinders. Die gasvryheid van Yolanda en haar ouers is uitstekend. Ons het dit baie geniet en sal dit beslis aanbeveel.

Gary S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary S

Uitstekend.

Ons familie, met 2 jong kinders, het heerlik hier gebly. Baie skoon en netjies met 'n lekker swembad. Die personeel gaan die ekstra myl om seker te maak gaste is gerieflik. Ontbyt was ook 'n fees.

Adriaan B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan B

Eersteklas verblyf!

Die kamers is ruim, gerieflik, modern en goed toegerus. Die ligging is veilig, privaat en heerlik rustig. Ons is baie vriendelik ontvang en die diens was uit die boonste rakke. Dit is voorwaar baie goeie waarde vir geld. Ek sal verseker weer daar oornag.

Rina B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina B

Vriendelike ontvangs, kamer is pragtig, netjies en gerieflik.

Ontbyt heerlik en werklike goeie diens.

Raylentia S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raylentia S

Baie goed.

Mooi omgewing, gerieflike kamer en goeie diens.

Pieter O - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Ons het 'n wonderlike paar dae by Nuwerus Lodge gehad en kan Nuwerus beslis aanbeveel!

Ons het 'n heerlike tyd by Nuwerus Lodge gehad. Yolanda en haar personeel is vriendelik en professioneel met wonderlike diens. Nuwerus Lodge is pragtig en netjies en ons kan Nuwerus Lodge beslis vir almal aanbeveel! Ons het 'n wonderlike paar dae by Nuwerus Lodge deurgebring.

Lizanne S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne S

Wonderful accommodation! Great value for money.

What a wonderful experience! The host and staff are friendly and helpful. You notice the care with which the rooms are designed - from the decor to the luxurious and very comfortable bedding and pillows. Rooms, dining area, terrain and swimming pool are beautiful, neat and clean. Breakfast was a treat. To my delight they are more than willing to cater to your dietary requirements (gluten free in my case). Please note that some of the rooms have a open plan bedroom and bathroom. Though well designed, some might find the open plan situation uncomfortable. However, the host first checked with us and she was more than willing to move us to different accommodation. Personally, we didn't mind it so much. Nuwerus has a great location away from traffic, yet only 4 min drive to Paarl town. Beyond the gate awaits a lovely stay.

Pierre O - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre O

Very relaxed and enjoyable.

Lovely spacious and comfortable room, spotless with lovely breakfast included. Exceptional hospitality in a homely atmosphere. Highly recommended. Friendly hosts. Will definitely make use of them again.

Adeline T - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeline T

Uitstekend! 5-ster gehalte!

Wat 'n lieflike gastehuis en gasvrou! Jolanda het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Die gastehuis is pragtig - kamers, eetkamer en terrein ingesluit. Beddens het heerlik geslaap, kos was heerlik ... 'n Plekkie om aan te beveel.

Bethchen Z - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bethchen Z

'n Fantastiese ervaring!

Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Hulle laat jou dadelik tuis voel. Die kamers is nuut en baie mooi ingerig. Alles wat jy nodig het, is dara. Sal definitief weer by hulle gaan bly.

Bronwen A - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwen A

Clean, spacious, peaceful accommodation with friendly service

The room was spacious, clean and had air-con which is vital to have in the summer. I wish the water pressure in the shower was better but other than that it was a pleasant one night stay.

Jean H - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean H

Wonderlike plek, wonderlike mense!

Nuwerus Lodge is 'n ongelooflike lekker plek om by oor te bly. Die oomblik wat mens daar instap, voel jy sommer al klaar tuis en die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Hulle is ook baie tegemoetkomend ten opsigte van spesiale versoeke - in ons geval glutenvrye kos. Die kamers is smaakvol en baie netjies. Sal beslis Nuwerus Lodge weer besoek en vir enigiemand aanbeveel!

Marisa J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa J

Heerlik!

Lekker plaas-atmosfeer om van die stad te vergeet en persoonlike aandag was aan die orde van die dag gewees.

Johan M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Pragtige plek en uitstekende gasvrou!

Baie goed, skoon en gasvryheid was uit die boeke. Alle fasiliteite is nuut, skoon en netjies. Die ontbyt was ook baie lekker.

Olaf B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Olaf B

Goeie waarde vir geld!

Baie lekker gebly, goeie ontbyt, vriendelike diens.

Carol D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol D

One night was too short will definitely go back... peaceful, beautifully appointed rooms and breakfast room.

Jolanda makes you feel very welcome to her lovely Lodge. Beautifully appointed, comfortable rooms with lovely full breakfast. Definitely worth a visit.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Jan van Riebeeck en Carolinaweg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhOGI5ZWI5LTkxNTctNDMwYy1iZmIwLWJjM2JiNDNhZjk3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 c/o Jan van Riebeeck and Carolina Rd Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.750466885169 18.979511541183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang