Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nuwerus Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Jan van Riebeeck en Carolinaweg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Nuwerus Lodge is in die buitewyke van Paarl geleë. Dié lodge skuil in die hartjie van die Wynlande, tussen wingerde en bied 'n pragtige uitsig op Paarlberg. Die lodge bied 10 pragtig versierde slaapkamers wat almal uitloop in die tuin. Elke kamer het 'n platskerm-TV met DStv, 'n yskassie, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Gaste kan gebruik maak van die swembad, gastesitkamer, konferensiegeriewe en 'n biblioteekarea. 'n Volledige ontbyt is ingesluit.

Die lodge is gerieflik geleë, naby gevestigde wynkelders in die Kaapse Wynlande, bekroonde gholfbane soos Boschenmeer se David Frost Signature Golf Estate en Pearl Valley Golf Estate, en pragtige dorpies soos Franschhoek, Stellenbosch en Wellington. 'n Lughawependeldiens kan gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Renate J
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties! Ons het 'n heerlike 4 aande by Nuwerus Lodge spandeer. Ons gasvrou was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die kamers is pragti...
Sien meer
Jul 2024
Lorenzo L
Saam met lewensmaat
5.0
Nuwerus Lodge is 'n plek uit die hemel. Nuwerus Lodge is 'n baie besondere plek. Baie stil, en lekker mense. Die eienaar het ons wonderlik ontvang. Di...
Sien meer
Jul 2024
Doretheaanthea S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekke. Gerieflik, skoon, veilig, privaat en lekke plek om te bly. Gasvrou is vriendelik en laat jou welkom voel. Ontbyt was fantasties. Sal beslis wee...
Sien meer
Jun 2024
Susan G
Gesin met tieners
5.0
Nuwerus, rus vir jou siel. Pragtige plek met meer as genoeg spasie in die kamers. Skoon, netjies, gasvryheid en vriendelike personeel. Sal beslis weer...
Sien meer
Apr 2024
Anita B
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese verblyf. Vriendelike mense, kamers uitstekend. Skoon en netjies. Ontbyt was heerlik.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • h/v Jan van Riebeeck en Carolinaweg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nuwerus Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Jan van Riebeeck en Carolinaweg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhOGI5ZWI5LTkxNTctNDMwYy1iZmIwLWJjM2JiNDNhZjk3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 c/o Jan van Riebeeck and Carolina Rd Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.750466885169 18.979511541183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang