Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nuwerus Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Jan van Riebeeck en Carolinaweg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Nuwerus Lodge is in die buitewyke van Paarl geleë. Dié lodge skuil in die hartjie van die Wynlande, tussen wingerde en bied 'n pragtige uitsig op Paarlberg. Die lodge bied 10 pragtig versierde slaapkamers wat almal uitloop in die tuin. Elke kamer het 'n platskerm-TV met DStv, 'n yskassie, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Gaste kan gebruik maak van die swembad, gastesitkamer, konferensiegeriewe en 'n biblioteekarea. 'n Volledige ontbyt is ingesluit.

Die lodge is gerieflik geleë, naby gevestigde wynkelders in die Kaapse Wynlande, bekroonde gholfbane soos Boschenmeer se David Frost Signature Golf Estate en Pearl Valley Golf Estate, en pragtige dorpies soos Franschhoek, Stellenbosch en Wellington. 'n Lughawependeldiens kan gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wilma O
Saam met vriende
5.0
Heerlike verblyf. Rustige omgewing, ruim kamers baie netjies! Baie gasvry.
Jan 2025
Elmarie P
5.0
Fantasties! Fantasties! Baie goeie verwelkoming en lekker ontbyt!
Jan 2025
Mark Ian S
Saam met vriende
5.0
Ek het 'n fantastiese tyd by Nuwerus Lodge gehad. Ek het baie lekker gekuier by Nuwerus Lodge. Dis baie veilig en ek het uitstekende diens ontvang. Ba...
Sien meer
Nov 2024
Frits D
5.0
Excellent service. Excellent stay and will return for another visit!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Renate J
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties! Ons het 'n heerlike 4 aande by Nuwerus Lodge spandeer. Ons gasvrou was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die kamers is pragti...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • h/v Jan van Riebeeck en Carolinaweg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nuwerus Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Jan van Riebeeck en Carolinaweg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhOGI5ZWI5LTkxNTctNDMwYy1iZmIwLWJjM2JiNDNhZjk3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 c/o Jan van Riebeeck and Carolina Rd Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.750466885169 18.979511541183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang