Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nwabu Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Vicky B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Alles en meer. Ons het so lekker gebly by Nwabu. Die slaap-6 is groot binne en elke kamer slaap heerlik, daar is 'n groot swembad en elke plekkie het 'n braai-area. Dis mooi en skoon binne. Dit was ook net 7 km van die strand af. Baie dankie vir die goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nwabu Lodge
Nwabu Lodge
Baie dankie Vicky, dit was n groot plieiser om julle hier te he. Hoop ons sien julle gou weer.

Line L
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Fantasties Dit was 'n bitter aangename bestuurder wat met alles gehelp het indien nodig. Plek was baie mooi. Swembad was altyd mooi skoon. Daar is 'n waaier in elke kamer. Daar is 'n generator vir loadshedding tyd. Daar is net 'n effense probleem met warm water gewees by van die storte. Maar overall n fantastiese, onvergeetlike vakansie met lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nwabu Lodge
Nwabu Lodge
Baie dankie julle, julle was n awsome groot familie en net n plisier om julle hier te he. Hoop ons sien julle gou weer.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elna O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Baie lekker. Dit was lekker, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Marco D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2020

Baie lekker. Dame baie vriendelik en lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nwabu Lodge
Nwabu Lodge
Baie dankie Marco, dit was 'n plesier om julle hier te hê en ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Yolande I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2020

Ons het heerlik gebly, baie ruim en skoon. Die lugversorger het ongelukkig nie gewerk nie. Ons het baie lekker gebly, kinders het die swembad ten volle benut. Dit was baie warm.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2020

Baie rustig tussen vriendelike mense. Personeel baie vriendelik en gasvry. Sal hulle weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chané O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2018

Verblyf daar is uitstekend met die wonderlikste mense wat in berheer is. Die gasvryheid wat teenoor ons getoon was, was uitstekend met die vriendlikste mense. Die huis waarin ons gebly het was netjies en baie gemaklik. Sal definitief weer soontoe gaan en dit aanbeveel vir ander mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nwabu Lodge
Nwabu Lodge
Baie dankie Chane. Ons hoop om julle weer hier te ontvang.

Joanene M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2018

Bekostigbare, netjiese rustige verblyf. Die lodge het ‘n pragtige tuin en swembad met netjiese geriewe, geleë in ’n rustige area.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Lazyja S
Kort verblyf
3.0
Mei 2018

Baie basies maar gerieflik. Met beter toesig oor perseel en personeel kan dit baie lekker plekkie wees. Maar ons sal nie weer teruggaan nie. Ons het 4 6 bed chalets gebruik. Met ons aankoms moes hul die een yskas vervang want hy maak nie koud nie. Hy was toegepak onder die ys. Die water was letterlik in al vier woonstelle elke liewe dag 'n probleem. Ons klagtes het gevoel soos moeite. Die verskonings het geensins sin gemaak nie omrede dit gasgeysers is nie. Daar was letterlik nie warm water nie. In die een woonstel het hy na die 3de dag 'n battery kom vervang en van toe af het die woonstel ten minste warm water gehad. Die ander 3 nie. Die kinders kon nie pool speel of TV-kyk nie omrede die opsigter TV-kyk en vir hul sê om stil te bly en nie raas nie. Hy kyk TV waar die gaste se onthaalarea is. Die braailig by die swembad werk nie. Dis aangemeld die eerste aand. Dis nie vervang nie. Twee van die chalets se stowe was so vuil binne. Ons wou dit nie gebruik nie. Die een stoof is die skoonmakers ontbied om die maaiers te kom verwyder uit die oond. Twee woonstelle se beddegoed is so vuil en die handdoeke het so gestink. Die verduideliking wat ons gekry het is die water was vuil na die krag af was en die beddegoed was gewas in die modderwater. Maar dis 'skoon' genoeg vir gaste. Die probleem daar is dat alles oorgelaat word aan die personeel en die opsigters nie na alles kyk nie. Die voorlaaste dag het die tannie eers kom vra wat alles fout was omrede ons toe regtig begin ongelukkig geraak het. Ons was daar vir 4 aande.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Nwabu Lodge
Nwabu Lodge
We are very disappointed with this feedback and sincerely apologise for your bad experience. We have since appointed new management who have successfully brought about numerous positive changes to our establishment. We pride ourselves in being a child-friendly and customer orientated lodge. All facilities have undergone renovations and upgrades and we sincerely hope you will consider another visit. Please feel free to contact us as we would love the opportunity to make up for your past experience.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Nwabu Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 124 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Sodwana Hoofstraat, Mbazwana, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgbzyehXq4T8YUA9nuidaen0uTvDAvt8IJ3TeFKNj4d8U3CclKm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Old Main Sodwana Road Mbazwana 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.513055555556 32.620833333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang