Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CANA Vineyard Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir CANA Vineyard Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Luz Helena H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luz Helena H

Perfect.

Glorious place with a fabulous breakfast spot.

Hein T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein T

Uiters professioneel, hulpvaardig en vriendelik.

Gasvryheid, goeie musiek, lekker ontbyt en hulpvaardigheid spreek boekdele van ons ondervinding elke keer!

CANA Vineyard Guesthouse se terugvoer

Geen plek/persoon kan anders reageer op sulke besonderse 2 gaste! Hein, Antoinette elkeen van ons span het jul kuier by ons geniet, Baie dankie dat julle weer 'n keer CANA gekies het,
Wens vir julle wonderlike tye hier in die Wes-Kaap.
Geniet julle pragtige nuwe blyplek,
Mooiste Kerswense van die CANA Span

CANA Vineyard Guesthouse
Werno G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werno G

Verwagtinge oortref.

Definitief 'n plek wat die moeite werd is om weer te besoek. Kamer was ruim en gemaklik, kos was uitstekend en kliëntediens was tops.

Michelle C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Die plek is asemrowend mooi en die fasiliteite is gerieflik.

Die diens was puik, en die plek is werklik ongelooflik mooi en netjies. Ons het 'n heerlike ontbytpakkie gekry aangesien ons nie kon aansit vir ontbyt nie. Ek sal Cana beslis aanbeveel!

CANA Vineyard Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u wonderlike "review and ratings".
Wees verseker, u kuier by ons is deur CANA personeel net soveel soos vir julle (of meer) geniet.
Dit sal heerlik wees om julle weer op die CANA landgoed te verwelkom

CANA Vineyard Guesthouse
Etienne J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne J

Heerlik tussen die wingerde gebly en kon maklik rondtoer na verskeie, ongelooflike plekke.

Vriendelike mense en ideale blyplek vir rondtoer in die omgewing.

CANA Vineyard Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir 'n wonderlike "review and ratings" aan ons.
Sulke terugvoer word opreg waardeer deur elke lid van ons personeel.
Dit was ons plesier om jul hier te kan ontvang.

CANA Vineyard Guesthouse
Johan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Uitstekende diens.

Ons het laat arriveer maar is steeds vriendelik ontvang. Ontbyt was uitstekend bedien deur vriendelike personeel. Uitsig op wingerd en berge was spesiaal. Kan dit aanbeveel. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

CANA Vineyard Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u ongelooflike terugvoer.
Die hele CANA span het u terugvoer geniet en waardeer dit baie.
Ons is in ekstase om te verneem jul ons mooi uitsig en ontbyt geniet.
Wees verseker, ons personeel geniet dit om die tyd wat gaste met ons deel aangenaam te maak en om in hul behoeftes te voorsien.
Dit sal baie lekker wees om jul weer in die toekoms by ons te verwelkom.

CANA Vineyard Guesthouse
Cathrine M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine M

Delightful guesthouse, exceeded our expectations!

We booked at Cana Vineyard Guesthouse as we were attending a wedding in the area, and decided to make a weekend of it. We loved it and would highly recommend it. We will be back.

Salmon V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salmon V

Puik! Skoon, vriendelik, ruim en aangenaam.

Baie mooi gastehuis met vriendelike mense. Ruim en skoon kamer, heerlike ontbyt. Fantastiese uitsig oor wingerde en berge.

CANA Vineyard Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u wonderlike terugvoering, dit word met die hele span gedeel.
Ons is in ekstase dat julle ons pragtige uitsig, kamers, ontbyt & personeel geniet het.
Dit was ons plesier om julle hier te kon akkommodeer.
Alles wat mooi is vir toekoms, hoop werklik ons paaie kan eendag weer kruis.

CANA Vineyard Guesthouse
Anita E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anita E

Ons het meer betaal as wat geadverteer is en alhoewel die ontvangsdame bevestig het dat dit 'n fout is, kry ons geen terugvoer van Wienaars nie!

Het meer betaal as kwotasie!

Ruan D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D

Stil, skoon en rustig. Voel asof mens tuis is.

Wonderlike gastehuis en sal defnitief weer daar tuisgaan.

Wendy V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V

Pragtige Gastehuis

My Pa het altyd gese "eerste indrukke is blywend". Nou ja, toe ek deur die hek ry toe weet ek hierdie is 'n pragtige plek om oor te slaap. As jy so deur die bome ry en die tuin bekyk dan is daar al klaar 'n betowering. Cana Gastehuis is werklik 'n plek waar jy dadelik vriendelik verwelkom word deur die ontvangsdame. Die kamer het alles wat jy nodig het, selfs 'n klein yskassie om jou drinkgoed koud te hou. Om ook nie te praat van die fantastiese bed waarin jy slaap nie. Ek sal dit beslis aanbeveel en terugkeer daarheen. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf.

CANA Vineyard Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u moeite & tyd om vir ons so 'n besonderse resensie te gee.
Weet asb. dat die CANA span dit ongelooflik baie waardeer, dit was ons voorreg om julle te kon akkommodeer.
Dit wat u genoem & geniet het, is waarna ons streef & graag wil vestig & groot maak in ons gastehuis.
Slegs omdat ons dit baie geniet & bevoorreg is om gaste soos julle te kan ontvang.
Weereens, baie dankie.

CANA Vineyard Guesthouse
Peet R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet R

Lekker rustig.

Het net na huise kom kyk.

Tanika L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanika L

Goed.

Baie mooi, en mooi uitsigte oor die wingerde.

Sharne C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharne C

Prentjiemooi gastehuis.

Ons het dit vreeslik geniet om by CANA Vineyard Gastehuis te bly. Die uitsig is prentjiemooi, die kamers is alles en meer wat mens benodig en die diens is fantasies! Ons kon nie vir beter gevra het nie. Sien julle beslis weer.

CANA Vineyard Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u wonderlike review aan CANA.
Baie dankie vir u besoek aan ons, dit was heerlik om jul te kan ontvang.
Dit sal super lekker wees om jul weer op die CANA landgoed te kan verwelkom.

CANA Vineyard Guesthouse
Jan-ben E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-ben E

Stil en salig.

My verblyf by CANA Vineyard Guesthouse was té heerlik, beeldskone omgewing en rustig. Die daaglikse ontbyt was lekker, en die kliëntediens puik. 10/10.

Yolandi F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi F

Vriendelik, beste ontbyt, netjies, mooi omgewing, ons beveel dit sterk aan.

Ons is opgradeer sonder ekstra bybetaling. Baie vriendelike personeel.

Petro D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Luxurious accommodation with five star breakfast

Enjoyed our stay, will definitely go back any time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Luukse verblyf met vyfster-ontbyt.

Het ons verblyf geniet, sal beslis weer teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cornel S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel S

Vriendelik en mooi!

Die plek was mooi groot en skoon, met 'n stunning uitsig en lekker ontbyt! Perfek geleë. Baie dankie, Cana Vineyard!

CANA Vineyard Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is baie bly om te verneem dat u die skoonheid en rustigheid van ons plaas geniet het.
Dit was 'n voorreg om u hier by ons te kon ontvang.

CANA Vineyard Guesthouse
Chantal L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal L

Pragtige ligging, top diens!

Ons het slegs een aand daar oornag, maar sou vreeslik graag langer wou bly - so 'n mooi ligging/uitsig. Kamer was ook baie gerieflik en netjies. Ons sal definitief weer gaan kuier!

CANA Vineyard Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u tyd om vir ons 'n ongelooflike resensie te gegee het.
Dit word opreg waardeer, die CANA span is in ekstase!
Hoop om u gou weer in CANA te ontvang, dit was super aangenaam om u te ontmoet.

CANA Vineyard Guesthouse
Heleen F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen F

Heerlik, ontspannend hoog aan te beveel.

Ons het heerlik ontspan, gekuier en gebly. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Vriendelike ontvangs wat mens dadelik tuis laat voel. Baie dankie Ina vir jul gasvryheid en vriendelikheid.

CANA Vineyard Guesthouse se terugvoer

Dit was 'n voorreg & groot plesier om jul in CANA te kon ontvang.
Baie bly jul het kuier by ons geniet.
Hoop om jul weer op 'n ander tyd hier by ons te kan verwelkom.

CANA Vineyard Guesthouse
Laura K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laura K

The hospitality is worth it.

We definitely enjoyed our stay. The hospitality and the helpfulness was definitely worth it. The breakfast that was included was divine as well and you can eat while looking out at the vineyards.

CANA Vineyard Guesthouse se terugvoer

Thank you for taking the time to give us such a wonderful review, we are delighted to hear that you were captured by our scenic surroundings.

Your feedback is greatly appreciated and has been shared with the team. We look forward to welcome you back, perhaps another time in the future.

CANA Vineyard Guesthouse
Erika J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J

Ons het heerlik gekuier, baie dankie!

Sien sterre.

CANA Vineyard Guesthouse se terugvoer

Thank you for taking the time to give us such a wonderful review. Your feedback is greatly appreciated and has been shared with the team.

CANA Vineyard Guesthouse
Leandra M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra M

Lovely place with stunning views. A very warm and friendly owner, as well as staff.

A definite place to stay when peace and tranquility is what you seek.

CANA Vineyard Guesthouse se terugvoer

Thank you for taking the time to give us such a wonderful review, we are delighted to hear that you were captured by our peaceful and quiet surroundings.

CANA Vineyard Guesthouse
Dineo M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dineo M

Beautiful, clean, friendly.

Had a lovely time, food was great, friendly.

CANA Vineyard Guesthouse se terugvoer

Thank you for taking the time to give us such a wonderful review. Your feedback is greatly appreciated and has been shared with the team.

CANA Vineyard Guesthouse
Dirk H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk H

Gasvry, vriendelik, hartlik.

Pragtige plaas waar mens lekker uitrus.

CANA Vineyard Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is verheug om te verneem dat u die skoonheid en rustigheid van ons plaas geniet het. Dit was 'n voorreg om u hier by ons te kon ontvang.

CANA Vineyard Guesthouse
Gabri S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gabri S

Luukse en rustige atmosfeer.

Diens was voortreflik - rustige atmosfeer. Aandete was nie groot keuse, dalk omdat daar net 2 pare in gastehuis was.

CANA Vineyard Guesthouse se terugvoer

Hello Gabri,
Dankie vir die mooi gebaar!
Ons sien uit om julle weer hier te ontvang.
Groete
Heloise

CANA Vineyard Guesthouse
Malcolm P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm P

A wonderful experience.

We will definitely be back.

Marianne B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marianne B

Baie netjies.

Uitsig vanaf die stoep is asemrowend mooi! Pragtige ligging. Flinke diens. Rustige plaas-gevoel. Regtig die moeite werd om te besoek.

Neil J - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neil J

Baie lekker met die beste bed in die wêreld.

Dit was 'n ongelooflike plek, maar ongelukkig was daar 'n probleem met die badkamer se ligte en hoe hul dit nie opgelet het nie, sal net hulle weet. Gelukkig het hul vir ons battery lampies gegee, so darem nie die einde van die wêreld nie. Die Sondag was daar wel beurtkrag vir die eerste keer in maande en dus was daar nie water nie. Ons kon nie die toilet spoel of stort nie. Ja, dis Suid Afrika en ons moet daarmee saamleef, maar ons was glad nie enige kompensasie aangebied nie. Ons moes nog by familie omgaan en dan nog 2 ure huis toe sonder om te kon stort. Dit was bietjie belaglik.

Henk G - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk G

Baie lekker!

Die kussings was nogal ongemaklik, maar vir die res baie goed en gerieflik.

Andriètte R - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andriètte R

Werklik 'n plattelandse gevoel waar mens kan RUS!

Goeie diens, lekker ruim kamer, stilte en rus! Heerlik!

Abre V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abre V

Baie vriendelik ontvang en hanteer, goeie ontbyt!

Verseker die moeite werd gewees om daar oor te slaap met groot kamers en verkoeling.

Joe P - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joe P

'n Baie rustige en betowerende atmosfeer met baie mooi uitsig.

Hoogs aan te beveel as jy rus nodig het.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nuwedrifstraat, Noord-Paarl, Kaapstad, 7654, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUpoS0HGqiGXM4LouvMdp11i5nXOkQLPLtWac48xxHUyTyj7YKi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Nuwedrif Road Northern Paarl 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.676597537368 18.966332335017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang