Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CANA Vineyard Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Luz Helena H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Perfect. Glorious place with a fabulous breakfast spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uiters professioneel, hulpvaardig en vriendelik. Gasvryheid, goeie musiek, lekker ontbyt en hulpvaardigheid spreek boekdele van ons ondervinding elke keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
CANA Vineyard Guesthouse
Geen plek/persoon kan anders reageer op sulke besonderse 2 gaste! Hein, Antoinette elkeen van ons span het jul kuier by ons geniet, Baie dankie dat julle weer 'n keer CANA gekies het, Wens vir julle wonderlike tye hier in die Wes-Kaap. Geniet julle pragtige nuwe blyplek, Mooiste Kerswense van die CANA Span

Werno G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Verwagtinge oortref. Definitief 'n plek wat die moeite werd is om weer te besoek. Kamer was ruim en gemaklik, kos was uitstekend en kliëntediens was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Die plek is asemrowend mooi en die fasiliteite is gerieflik. Die diens was puik, en die plek is werklik ongelooflik mooi en netjies. Ons het 'n heerlike ontbytpakkie gekry aangesien ons nie kon aansit vir ontbyt nie. Ek sal Cana beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
CANA Vineyard Guesthouse
Baie dankie vir u wonderlike "review and ratings". Wees verseker, u kuier by ons is deur CANA personeel net soveel soos vir julle (of meer) geniet. Dit sal heerlik wees om julle weer op die CANA landgoed te verwelkom

Etienne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Heerlik tussen die wingerde gebly en kon maklik rondtoer na verskeie, ongelooflike plekke. Vriendelike mense en ideale blyplek vir rondtoer in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
CANA Vineyard Guesthouse
Baie dankie vir 'n wonderlike "review and ratings" aan ons. Sulke terugvoer word opreg waardeer deur elke lid van ons personeel. Dit was ons plesier om jul hier te kan ontvang.

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Uitstekende diens. Ons het laat arriveer maar is steeds vriendelik ontvang. Ontbyt was uitstekend bedien deur vriendelike personeel. Uitsig op wingerd en berge was spesiaal. Kan dit aanbeveel. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
CANA Vineyard Guesthouse
Baie dankie vir u ongelooflike terugvoer. Die hele CANA span het u terugvoer geniet en waardeer dit baie. Ons is in ekstase om te verneem jul ons mooi uitsig en ontbyt geniet. Wees verseker, ons personeel geniet dit om die tyd wat gaste met ons deel aangenaam te maak en om in hul behoeftes te voorsien. Dit sal baie lekker wees om jul weer in die toekoms by ons te verwelkom.

Cathrine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Delightful guesthouse, exceeded our expectations! We booked at Cana Vineyard Guesthouse as we were attending a wedding in the area, and decided to make a weekend of it. We loved it and would highly recommend it. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salmon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Puik! Skoon, vriendelik, ruim en aangenaam. Baie mooi gastehuis met vriendelike mense. Ruim en skoon kamer, heerlike ontbyt. Fantastiese uitsig oor wingerde en berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ina
CANA Vineyard Guesthouse
Baie dankie vir u wonderlike terugvoering, dit word met die hele span gedeel. Ons is in ekstase dat julle ons pragtige uitsig, kamers, ontbyt & personeel geniet het. Dit was ons plesier om julle hier te kon akkommodeer. Alles wat mooi is vir toekoms, hoop werklik ons paaie kan eendag weer kruis.

Anita E
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2022

Ons het meer betaal as wat geadverteer is en alhoewel die ontvangsdame bevestig het dat dit 'n fout is, kry ons geen terugvoer van Wienaars nie! Het meer betaal as kwotasie!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ruan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Stil, skoon en rustig. Voel asof mens tuis is. Wonderlike gastehuis en sal defnitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nuwedrifstraat, Noord-Paarl, Kaapstad, 7654, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUpoS0HGqiGXM4LouvMdp11i5nXOkQLPLtWac48xxHUyTyj7YKi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Nuwedrif Road Northern Paarl 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.676597537368 18.966332335017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang