Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nwanetsi - Shine on Water

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melanie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Nwanetsi - Shine on Water
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mavis B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mavis B

Uitsig! Skoon! Ruim.

Dis 'n lieflike ruim huis, skoon, nartjies en mooiste uitsig. Die huis is 'n geskik vir 'n groot groep, alhoewel ons heerlik gebly het met ons 2 honde.

Nwanetsi - Shine on Water se terugvoer

Hi Mavis,

Julle is altyd welkom en hoop om julle gou weer te sien! Dankie dat julle die huis so mooi netjies en skoon gelos het.

Stilbaai groete, Melanie en Paul

Nwanetsi - Shine on Water
Wilmarie A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie A

100% rustig, plesierig en vol karakter!

Groot waarde vir prys. Die Nwanetsi huis is gerieflik, skoon en ruim. Daar is verskeie kuier areas en sal definitief voorstel om 'n langer verblyf te bespreek om dit ten volle te benut. Ons het die kombuis en kroeg area geniet vir gesinsgeselsies en grappies, en die braai area met uitsig was 'too die for'. Ons kon ons hond saamvat wat die ervaring ekstra spesiaal gemaak het. Die gasheer was baie tegemoetkomend. Sal graag weer bespreek.

Nwanetsi - Shine on Water se terugvoer

Hi Wilmarie,

Baie bly julle het die huis en uitsig geniet. Dankie ook vir die skoon toestand waarin julle Nwanetsi gelos het. Sien hopenlik gou weer op Stilbaai.

Groete, Melanie en Paul

Nwanetsi - Shine on Water
Astrid B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid B

Dit was awesome.

Ons het baie lekker gebly. Die tydjie was net baie kort om alles in die huis te geniet.

Nwanetsi - Shine on Water se terugvoer

Hi Astrid,

Baie bly julle het julle Stilbaai kuier by Nwanetsi geniet. Dankie dat julle ons huis so mooi skoon en netjies gelos het. Julle is enige tyd welkom en ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete, Melanie en Paul

Nwanetsi - Shine on Water
Janine B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Pleasure to have an all in one home. Great for entertainment!

Accommodating and pleasant owner and agent. Lovely home - great for family groups.

Nwanetsi - Shine on Water se terugvoer

Hi Janine,

Thanks again for choosing Nwanetsi for your stay in Stilbaai. It was a pleasure having you as guests and we appreciated the clean and neat state in which you left the house. We hope to see you again in the near future.

Best regards, Melanie and Paul

Nwanetsi - Shine on Water
Ellzona B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellzona B

Was heerlik in die groot huis.

Dit was werklik 'n heerlike wegbreek. Huis is groot en netjies en het alles en meer wat jy nodig het. Mooiste uitsig en ons kinders het die swembad ten volle geniet. Sal weer daar gaan bly.

Nwanetsi - Shine on Water se terugvoer

Hi Ellzona,

Dankie vir julle kuier in ons huis Nwanetsi op Stilbaai. Baie bly julle het dit geniet.

Dankie ook dat julle die huis so skoon en netjies gelos het. Hoop om julle binnekort weer te sien!

Melanie en Paul

Nwanetsi - Shine on Water
Marilize M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize M

Heerlike vakansie.

Ons was 3 couples met 4-5 jaar kinders. Die huis bied genoeg ruimte sodat mens nie voel jy is onder mekaar se voete nie. Die geriewe is goed, insluitend 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, WiFi, buitebraai, gasbraai en basies enige iets anders wat mens benodig. Die see is stapafstand en ook baie lekker vir visvang. Sal vir seker weer hier wil kom bly. Die agent is ook baie behulpsaam met enige versoeke.

Nwanetsi - Shine on Water se terugvoer

Hi Marlize,

Dankie dat julle Nwanestsi gekies het vir julle vakansie op Stilbaai. Baie bly julle het dit geniet. Ons waardeer dat julle die huis so skoon en netjies gelos het.

Julle is altyd welkom en ons hoop om julle gou weer op Stilbaai te sien vir ‘n Lekke vakansie!

Dankie en groete, Melanie en Paul

Nwanetsi - Shine on Water
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R6 500
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versfeldstraat 20, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44650775e6d00d166e50334d10eb431d87b4ef4ddb95802b132845b74bd7fae2ad75df1488663338029c07fbec65c3df04b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag, vir 11 mense 7 5 1 5 20 Versfeld Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.368885911333 21.413328730555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang