Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nwanetsi - Shine on Water

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versfeldstraat 20, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 per nag, vir 11 mense

Beskrywing

Nwanetsi - Shine on Water is 'n pragtige selfsorghuis geleë in die Stilbaai-Wes, skuil langs een van die mooiste riviere en kuslyne.

Dié dubbelverdiepinghuis bestaan uit 5 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek aan 11 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n bad en stort. Daar is twee slaapkamers wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed, 'n slaapkamer met 3 enkelbeddens, en nog 'n kamer met 'n dubbelbed. Daar is 2 gedeelde badkamers met óf 'n bad en stort óf slegs 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is in die kombuis beskikbaar. Die leefarea beskik oor 'n kroegarea en 'n etenstafel.

Daar is 'n omskakelaar wat krag aan die slim-TV en WiFi bo verskaf. Herlaaibare mobiele batteryligte is beskikbaar vir gebruik tydens beurtkrag.

Op warm somersdae kan gaste 'n verfrissende duik in die swembad geniet of 'n braai by die ingeboude braai-area geniet. Hulle kan ook verfrissende skemerkelkies geniet op die omheinde balkon wat spog met lieflike uitsigte oor die rivier.

Kamer-opset

Kapasiteit: 11 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Nwanetsi - Shine on Water
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melanie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Versfeldstraat 20, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nwanetsi - Shine on Water het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versfeldstraat 20, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44650775e6d00d166e50334d10eb431d87b4ef4ddb95802b132845b74bd7fae2ad75df1488663338029c07fbec65c3df04b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag, vir 11 mense 7 5 1 5 20 Versfeld Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.368885911333 21.413328730555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang