Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nxala Ranch

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Danny D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie rustig gewees. Baie goed ontvang en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dora
Nxala Ranch
Baie dankie, dit was baie lekker om julle te ontmoet. Hoop julle kan weer kom kuier.

Renier E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Was stil, mooi en gemaklik. Het 'n veldrit geniet met 'n sonsondergang en 'n warm vuur by die kamer. Gashere was wonderlik en virendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dora
Nxala Ranch
Baie dankie, was lekker om jou te ontmoet. Hoop die res van jou vakansie was baie lekker, kom kuier weer.

Margie A
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2016

Baie vriendelike eienares, plaas netjies afgeleë. Ons was net vir 'n nag daar. Baie netjies en vriendelike eienares. Het ons tegemoet gekom met prys omdat ons nie ontbyt gehad het nie. Rustige plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dora Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valkop Farm, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4838e39a0257eedca519fa5f4ce456da631a8080ba772186c7798899e9a7ad92f258c9b89a0d1168d1d02a1bbfda06ecde0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Valkop Farm Dundee 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.336152644448 30.42129278183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang