Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyala Bush Villa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Craven A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtig en rustige omgewing. 'n Regte bederfplek. Stunning plek met stunning mense. Niks is ooit te veel moeite vir hulle twee nie. Baie dankie, julle sal ons vir seker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Juweel in die bosveld. Ongelooflike plek. Alles en meer wat ons verwag het vir 'n 1 aand wegbreek. Ons sal vir seker weer by Nyala gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zander D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastiese lekker plekkie. Goed gerus en baie gawe mense. Baie lekker week gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly en dit werklik geniet. Verblyf was uitstekend. Plek is ruim, skoon en baie goed toegerus en alles werk! Die eienaars is baie vriendelike en hulpvaardige mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tebogo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Everything was perfect. Pictures don’t do justice, would definitely book again at Nyala Bush Villa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, stil, en privaat. Ons het dit vreeslik geniet. Dit is lekker ruim en skoon, alles wat mens benodig. Sal beslis Nyala Bush Villa aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dis heerlikste beste plek op aarde. Fantasties, wonderlik, sal weer en weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Als slegte ding van die hele ervaring is die tydjie daar was net te kort! Ons het die lekkerste tyd daar gehad, die verblyf was heerlik, die villa bevat alles wat jy moontlik kan nodig hê vir selfsorg, en die wild loop letterlik enkele meters van jou af en wei. Johann en Kim is die vriendelikste gashere. Sal beslis weer soontoe terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larissa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker, mooi en rustig. Kim en Johan is die oulikste mense en ons het so lekker gebly! Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties. Wonderlike plek. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 84

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12,5 km vanaf die R519, Thaba Tholo Wildsplaas, Naboomspruit, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61100b2c39c9f125fb12b1cc0f068acc2e542613308c34ebc0334986009271c3155da3c70ec3ed22d15690b594bb725bea5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense 54 5 1 5 12.5 km from the R519 Thaba Tholo Game Farm 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.53317628066 28.632394684241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang