Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyala Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Nyala Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elma D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma D

Netjies, skoon. Baie lekker gebly dankie.

Oukike plekkie vir oornag.

Ferdi C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi C

Skoon, netjies, opreg. Voel of jy glad nie in PTA is nie.

Was puik gewees skoon, netjies, mooiste natuur in tuin, vriendlike diens van eienaar, alles wat jy nodig het.

Deon K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Excellent hospitality.

Will recommend to anyone. Well received, excellent accommodation, and kindness.

Elsa E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa E

Heerlike oornag gewees. Wens ons kon langer bly!

Ons het heerlik gebly en julle sal ons gou weer sien! Baie dankie vir die fyn detail — wat mens ook al nodig kon kry, was daar! En die heerlikste beskuit! Die twee vierbeenkinders is so liefdevol en het ons behoorlik verwelkom! Baie dankie. Julle sal ons gou weer sien.

Christa G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G

Perfect.

Hospitality excellent.

Consti V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Consti V

Wonderlik.

Dit was heerlik, rustig en 'n pragtige plek.

Cobus T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus T

Was aangenaam verras met hoe stil dit eintlik was so naby die stad.

Is vinnig en maklik om daar uit the kom. Sal definitief weer van Nyala Lodge gebruik maak wanneer ons verblyf nodig het.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gouws-laan 186, Raslouw AH, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82d758240da411b6f385ab4bb6684d516314be9b5fc4f7dce45b8f3ef0d2f8d1dfa5e91f4afabc09816bb06d0cc42c087ae4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 186 Gouws Avenue Raslouw AH 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.84850920451 28.128923703427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang