Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyala Hill

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Quinton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Nyala Hill
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sian L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sian L

Incredible, peaceful, luxurious.

Lovely facilities and incredible view, very peaceful.

Magriet H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet H

Lekkerste huis in die Bosveld.

Stunning huis in die bos, baie netjies. Als is gemaklik en goed toegerus. Het die buite kuier areas vreeslik baie geniet. Ongelooflike mooi uitsig en the host is fantasties en baie behulpsaam. Baie vriendelike staf. Sal definitief weer kom. Al wat kort is stoele op elke balkon en om die dek by die swembad. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Henriette L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette L

Loved every moment!

What an awesome stay! Highly recommendable. This was the most amazing holiday ever with my young adults. Loved every moment. Very clean, spacious, friendly staff! Pity that the swimming pool was not heated because we would have used it more (we had a few cool days) and it was advertised as a heated pool. The indoor fireplace didn't have gas, so that was also a pity. Other than that, awesome.

Marius S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Hout was 'n probleem en ek moes ry om nog hout te gaan koop.

Verblyf was baie lekker. Die plek was skoon en baie gerieflik.

Jane O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane O

Baie luuks!

Die huis is pragtig en ruim. Lieflike uitsig oor die bosveld. Die tuin is mooi en daar is twee boma areas apart van die huis, half weg gesteek in die bos. Baie mooi.

Chris D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D

Lekker lang naweek wegbreek. Behalwe vir hoofhek kode uitdagings.

Reelings rondom hekkode met "arrival" en "departure" kan opgeskerp word. Verder baie lekker gekuier met gesin. Remember en Thomas altyd beskikbaar met hulp en inligting.

Lauren V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren V

Lekker Bosveld wegbreek net buite Pretoria.

Nyala Hill is die perfekte plek om af te skakel en te ontspan. Die huis is goed uitgerus (behalwe vir die tekort aan 'n toeknyprooster). Die opsigter was ook baie behulpsaam en vriendelik. Die waterpomp het probleme veroorsaak tydens ons besoek wat stort moeilik gemaak het, maar dit word volgens die opsigter aangespreek.

Merle L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Merle L

Looks stately with disappointments in areas that matter.

The views are breathtaking. The general plumbing in the bathrooms has not been maintained. Water was cold on occasions. The pressure in the baths was non-existent. The bidet tap did not work. It looks aesthetically pleasing and stately. It's tired. The main bedroom door onto the verandah could not close properly. I found no flexibility on check-in or check-out times. The guy staying on the property lit the indoor braai for us while we left for a game drive and asked for a tip. The meet and greet with him was fine. The place needs more care in upkeep and cleanliness, with soaps, etc.

Nyala Hill se terugvoer

Thank you for your feedback. Please note that plumbing and geysers have been upgraded in the bathrooms. Watermarks and filters have been serviced, which will fix the pressure problem.
We also made some changes based on your other feedback.

Nyala Hill
Ina H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina H

Mooiste uitsig, sielskos.

Ons het 'n heerlike naweek geniet.

Goitsemang K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Goitsemang K

The house is beautiful and spacious.

The view is amazing, exactly the way you see it on the pictures. Thomas was very helpful and ready to assist anytime. They just need to fix the deck and their water system. Overall, great place.

Nadine H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine H

Wonderlike bos naweek.

Heerlike huis, ons het die swembad en stoep area vreeslik geniet en die meeste van ons tyd daar spandeer. Thomas was fantasties. Uitsig vir dae.

Jeanine A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine A

Fantastiese naweek, baie dankie!

Stunning plek, skoon, netjies! Remember was 'n yster, baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar gaan kuier, nogmaals dankie!

Monique R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique R

Tranquility at its best! Beautiful place to recoup and relax.

Once a year my friends and I break away on a ladies' weekend and this place ticked all the boxes. We were welcomed with a friendly face, a clean and tidy house, everything we needed and more, a beautiful view and just too many others to mention. We absolutely loved every minute of staying here and would highly recommend it to anyone who would like a peaceful break away from the city. Will definitely book here again.

Massimo O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Massimo O

Weekend getaway.

Stunning house and location.

Dederick V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dederick V

Uitstekend.

Goeie fasiliteite en uitsig is ongelooflik.

Sue C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue C

Was absolutely fantastic.

Will definitely go back. We were 7 adults and 1 child (5) and everyone had a fantastic time. Remember is there to clean and look after the property and was very helpful with all kinds of information.

Deirdre D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre D

Absoluut fantastiese verblyf!

Nie net is Nyala Hill se ligging perfek nie, die verbly was meer as waarvoor ons kon vra. Die atmosfeer is rustig. Alles was net perfek. Kan met 'n groot hart vol dankbaarheid hierdie verblyf met liefde voorstel.

Lorraine S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine S

Little piece of heaven on earth.

Close to the city but far enough away to feel like a break. The house was very well-equipped. The house managers (Remember and Thomas) were more than willing to help. House being serviced daily helps us sit back and relax. Will most definitely be back.

Louise N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise N

Wonderful relaxing weekend.

My only comment is that we were expecting a dishwasher and deck chairs. Neither were there. Both would have been nice.

Nyala Hill se terugvoer

Hallo Louise
Thank you for your feedback. The dishwasher will be installed this week and deck chairs are on there way.

Nyala Hill
Lisa V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

Awesome kuier.

Baie gemaklike huis, goeie ligging, swembad was heerlik gewees. Dis nog mooier in persoon.

Willéne F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willéne F

Die bosveld roep my en ons het geantwoord.

Ons het saam ons vêr-familie na Nyala Hill gegaan vir 'n naweek wegbreek en dit het al ons verwagtinge oortref. Die huis is pragtig, baie ruim, netjies en skoon maar die feit dat dit net 1 uur buite Pretoria was, was die hoogtepunt. Die uitsig is onoortreflik en het ons van nature buite toe aangetrek (weg van TV's, ipads en fone). Die verhitte swembad was 'n treffer met die kinders, maar ons het gevoel dat ons die kleiner kinders meer as gewoonlik moes dophou as gevolg van die "waterfall". Vir die grootmense was dit wel die perfekte skemerkelkie wegkruipplek. Die huis is vir net die basiese ingerig vir "loadshedding" skedules maar dit het nie veel gepla nie, want die sterre was toe op hulle mooiste. En ja, jy kan die leeus hoor gedurende die aande (partykeer bietjie nader gevoel as wat ek mee gemaklik was). Enigste negatief was ongelukkig die pad op na die huis. Dit is baie steil en nie noodwendig die mooiste pad nie, so los maar die lae stads-kar by die huis, maar sonder die steil hoogte kan jy nie die uitsig hê nie. Ons het baie lekker gekuier by Nyala Hill!

Jolanda E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda E

Pragtige, rustige plek waar jy in weelde kan weg ruip vir die wêreld.

Die aanduidings was baie onduidelik. Ek moes sein soek op die grondpad om LekkeSlaap te bel. Daar is eers toe vir my gesê daar is 'n hek en die kode is gestuur. Die toilette se spoelmeganismes het aandag nodig. Promise was baie behulpsaam en fantasties!

Herman H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman H

Very nice.

It was relaxing and good.

Carrol V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carrol V

Stunning.

Everything is provided, you need not take anything except food. Remember is an amazing guy who cannot do enough for you, all he wants to do is make sure you are happy with everything and his knowledge of the surrounding area is very valuable. Very happy person. Will definitely be back to visit!

Raymond E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond E

Baie skoon en netjies daar en mense baie behulpsaam.

Die aankoms was baie nice en die verwelkoming was baie goed gewees. Sal enige tyd weer gaan saam met my gesin.

Adriaan D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D

Epic, mooi en als wat mens nodig het!

Als is op sy plek, die verhitte swembad is net 'n bonus! Een van die beste plekke waar ek nog gebly het. En die leeus wat brul in die aand is die beste!

Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R628, Welgedacht Plaas Erfdeel 30, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbb5ee1b5b835a5e52d19847f32a9de3847b472b3eefa5149eb33c4f6a2af0c111f464b4fcd431d09ca4d8db7abbad6d9645?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8) 26 5 1 5 R628 Welgedacht Farm Portion 30 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.48902102822 28.464803638603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang