Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyala Inn

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hennie V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Mrt 2023

Gasvry ontvang, rustige bosveld ervaring. Tekortkoming van Nyala is 'n gemeenskaplike kombuis. Webblad noem nie dat dit algemeen toeganklik is nie, want gaste moet gebruik maak van eienaars se eie kombuis en geriewe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Peet V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2019

Baie rustig en netjies. Puik diens en baie skoon en netjies. Ons het regtig lekker gekuier en na die wild by die water en voerplek gesit en kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelis H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2018

Dit was baie lekker en mooi netjies. Dit was baie lekker om daar oor te slaap. Baie netjies en mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jone M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2018

Fantasties lekker gebly. Die chalet was skoon en netjies en stylvol versier. Die gemeenskaplike kombuis is so oulik en als netjies en die gasheer en gasvrou is super vriendelik en behulpsaam. Fantastiese plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2018

Die chalets is pragtig stylvol, uiters netjies en skoon met 'n besondere atmosfeer en 'n baie mooi badkamer. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons verblyf by Nyala Inn was besonder aangenaam in die rustige plaasatmosfeer. Vanuit ons kamervenster kon ons die Njala's langs die heining digby ons sien wy. Die chalet was baie stylvol versier met 'n besondere atmosfeer. Alles was besonder skoon en netjies en die eienaars en personeel was regtig vriendelik. Ons het baie veilig gevoel met die terrein wat goed omhein is met elektriese heinings. Die uitsig op die dam met al die wild wat daar wei is iets besonders, veral as die son oor die dam begin sak. Die gemeenskaplike kombuis is goed toegerus en netjies. Ons kan Nyala Inn ten volle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonya
Nyala Inn
Goeie dag Elritha, 'n Voorreg om sulke pragtige terugvoer te kry. Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet. Bestuur van Nyala Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sonya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 597, Loskop-Noord 12, Langs die R33, Marble Hall, 0450, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc96391be773e03c0d6cdbaadad512f07b1dd1c38cd74e121f8da23a66958599db73689362fd8cf3e64d8beea7aee651de68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Portion 597, Loskop North 12 Off the R33 0450 Limpopo 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.048144457913 29.350936245928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang