Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyala View

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R600 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2024 tot 08 Jan 2025 en 20 Mar 2025 to 18 Apr 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2024 tot 08 Jan 2025 en 20 Mar 2025 to 18 Apr 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste en op versoek beskikbaar.
Enige breekskade of skade weens gaste se nalatigheid, wat die breekskadedeposito oorskry, sal vir die gas se rekening wees.
Breekskadedeposito's word 5 - 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal. Dit is die gas se verantwoordelikheid om hul bankbesonderhede te voorsien vir die terugbetaling om te kan geskied.
Partytjies en geraas word nie na 22:00 toegelaat nie. Musiek kan gespeel word, maar op so 'n volume dat net julle dit hoor.
Vullis moet in die lodge of dromme wat voorsien word gehou word en sal verwyder word wanneer 'n skoonmaakdiens bespreek word.
Moenie meubels rondskuif nie, behalwe vir swembad- en opvoustoele. Dit beskadig die dek.
Bring asb. alle breekware en eetgerei in die eenheid in voor jy saans gaan slaap en voor jy vertrek.
Alle deure en vensters moet toe wees wanneer gaste nie in die eenheid is nie.
Alle vensters moet toe wees en alle deure moet gesluit word met vertrek.
Die lodge se sleutels mag nie van die eiendom verwyder word nie en moet in die sleutelboks toegesluit word, selfs al gaan jy op 'n wildrit.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Vuur word slegs in die aangewese areas toegelaat; braai en boma.
Vuurmaakhout vir die boma en braai-area kan vooraf bestel word vir aflewering by die lodge teen 'n addisionele koste van R100 per sak.
Gaste mag nie hout uit die veld kry nie.
Bierbottels, doppies, sigaretstompies, ens. wat in die veld gegooi word, sal teen 'n ekstra koste vir die gas skoongemaak word.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
Neem asb. kennis dat daar van jou verwag word om die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf met bespreking te aanvaar.
Indien gaste nie die reëls volg nie kan daar 'n boete wees of gaste sal gevra word om die Mabalingwe Natuurreservaat te verlaat.
Uitklok is om 10:00. Gaste wat laat wil uitklok sal 'n fooi moet betaal en dit is onderhewig aan beskikbaarheid. Reël dit asb. vooraf met die gasheer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D908, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc524f3d44fe18b73cbc9bd4523ff2022bcf6506df8831e673aae578875c5c65dae8fc8771066a5ad0ef7dda0c3b68b9c626f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10) 14 5 1 4 Off the D908 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -24.770097520147 28.021161712172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang