Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyalaland Safari Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Rahab Koko M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Our stay was great, relaxing and refreshing. Nyalaland is a place to be, we enjoyed a game drive with Joseph, wow the man is kind, loving, down to earth and patient. He made the drive interesting and wonderful, always willing to answer all the questions and gave us time to take pictures, Nyalaland Safari Lodge is very fortunate to have Joseph on their team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Awesome service, friendly and helpful hosts. Great destination for RnR. Thank you Rickus. Our stay was indeed what we were looking forward to. Great service. I would certainly recommend a stay over at Nyalaland.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2023

Wegbreek na platteland en stilte. As dit reën is die grondpad modderig en verspoel. Laat jouself genoeg tyd toe om daar te kom. Die tuine is pragtig op hierdie stadium en die gras baie mooi versorg. Die kamer is goed ingerig, maar die bed (dubbelbed eenheid) is klein. Ek is 2m lank en dit was bietjie knap vir ons. Weet dat daar geen selfoon opvangs is nie en dat die WiFi slegs by die hoofgebou werk as daar krag is. (Hulle het kragopwekker).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elsa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Verrassend goed. Die afgelope kuier by Nyalaland in een van die grasdak Chalets was 'n besondere ervaring gewees. Nyalaland het 'n uitstekende bestuurspan en alles loop soos 'n goed ge-oliede masjien. Met so 'n span kan die resultaat net goed wees. Die Chalet was baie netjies en skoon asook met pragtige tuine en grasperke daarby. Ons kon die lekker staproetes in die pragtige natuur tussen die bome en berge geniet. As stilte en rustigheid jou behoefte is, is Nyalaland die bestemming wat jy moet besoek, met baie vriendelike en hulpvaardige personeel om jou verblyf aangenaam te maak. Ons sal beslis weer teruggaan. Baie dankie Nyalaland!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

If you're looking for a peace of mind, Nyalaland Safari Lodge is the place to be. Big up to Tshidi and mr Kgosana, you guys are the best, you are so friendly, welcoming and helpful. We really enjoyed our stay and will see you soon, keep up the good work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

A wonderful getaway from the city. Absolutely gorgeous and stunning scenery. There was an electrical problem which was beyond their control, but the staff did their best in that situation. Apart from the gravel, it's worth it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Rustig en vreedsaam. Terrein pragtig en goed onderhou. Kon op die plaas rondry en stap om die natuur te kon geniet. Eenhede het alles in wat nodig is. Geen loadshedding, daar is 'n kragopwekker. Het heelwat wild gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marlyn N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Dit was een awesome ervaring. Die werkers was so bedagsaam en vriendelik, elke dag die plekkie skoongehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jayant V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2022

Very serene and tranquil. Enjoyed the stay thoroughly. However, my mind was troubled not by the gravel road, but by the fact that these lovely animals (nyalas) are used as hunting targets in the name of recreation. How sad that such innocent lives have to be sacrificed for human pleasures! Makes one think as to how we as humans are never at peace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Demetria V
Kort verblyf
4.4
Aug 2022

A great getaway for a long weekend. The host Tshede was extremely helpful and friendly, Rickus even accommodated the Rugby match without signal and were kind enough to inform us about hunting to take place on the farm without interfering our stay. The game drive with Joseph is a must. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rickus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 53 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R33, Plaas 203 KR, Modimolle (Nylstroom), 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb859c7fdbb91621bfad8b390350cb2dbba54ffdf026453a52087dff9ef3143bbab4dce6ec9658a3de6f9e4cb75c9a0470e97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Off the R33 Farm 203 KR 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.494438716268 28.486372928619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang