Nyaleti Lodge and Villa
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- 310 Tamboti Superieure Villa
- B&B
- 310 Mopane Superieure Villa
- B&B
- 310 Baobab Premium-Villa
- B&B
- 312 Marula Deluxe-lodge
- B&B
- 312 Jacaranda Deluxe-lodge
- B&B
- 312 Acacia Premium-lodge
- B&B
Huisreëls
Let wel dat tariewe nie drankies, fooitjies, wasgoed en ekstra doendinge insluit nie.
Die lodge is in 'n malaria-endemiese gebied en gaste moet versigtig wees gedurende die somermaande, September tot Maart. Gebruik asseblief insekweerder en raadpleeg jou dokter voordat jy reis.
Nyaleti Lodge en Villa is rookvry binne. Rook word buite toegelaat. 'n Boete van R500 sal gehef word vir enige beleidoortredings.
Geen gaste onder 18 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maroelaweg 312, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang