Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyani Lodge

Wildsplaas
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
Luukse Kamp
Vanaf R500
R500 R425
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Elke kampeenheid het 'n privaat kombuisie met 'n wasbak en elektrisiteit, 'n ingeboude braai en privaat en suite-badkamer met 'n stort. Bring jou tent, karavaan of boswa en geniet 'n kampnaweek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Huisreëls

Ongelukkig is dié instansie nie rolstoelvriendelik nie en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Standaard Double Rooms
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is nie 'n kombuis nie, net tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n mikrogolf. Daar is veilige parkeerplek voor die eenheid en aparte braaiplekke.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Ongelukkig is dié instansie nie rolstoelvriendelik nie en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standaard selfsorg Twin Chalet
Vanaf R1 010
R1 010 R859
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 enkelbeddens, 2 enkelslaapbanke, 'n dubbelslaapbank vir 4 kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof en mikrogolf toegerus. Die eenheid het 'n private boma met 'n braai en private parkeerplek. Die Zebra-eenheid is aangrensend aan die koedoe-eenheid en word deur 'n deur geskei. Die Zebra-eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n volledig ingerigte kombuis. Die kamers het elk 2 enkelbeddens. Alle linne word voorsien. Die leefarea het 3 rusbanke (2 enkelbanke en 1 dubbelslaapbank) wat ook slaapplek vir 4 kinders kan bied. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en eetgerei en breekware toegerus. Die badkamer het 'n stort. Zebra het ook sy eie boma, onderdakparkeerplek, braaigeriewe en 'n ruim stoep met stoele en 'n tafel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort

Leefarea

4

2 x Enkelslaapbank

1 x Dubbelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Ongelukkig is dié instansie nie rolstoelvriendelik nie en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Standaard Selfsorg-dubbelchalet
Vanaf R1 010
R1 010 R859
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelslaapbanke en 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir 4 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof en mikrogolf toegerus. Die eenheid het ook 'n privaat boma met braaigeriewe en onderdakparkeerplek. Die Impala-eenheid is langsaan die Nguni-eenheid en word geskei met 'n deur. Die Impala-eenheid beskik oor 1 slapakamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n goed toegeruste kombuis. Die slaapkamer het dubbelbeddens. Alle linne word voorsien. Die leefarea het 3 rusbanke (2 enkelslaapbanke en 'n dubbelslaapbank). Dit dien as slaapplek vir 4 kinders. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware en eetgerei toegerus. Die badkamer het 'n stort. Impala en Kudu het hul eie boma, onderdakparkeerplek, braaigeriewe en 'n groot stoep met 'n tafel en stoele.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Ongelukkig is dié instansie nie rolstoelvriendelik nie en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R500
R500 R425
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 30, Boveneind, Groenfontein, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc03d7fb5710572a8ceafc5a13a81a9e8443f28b28be20aba6e17c460efe0d2b86c585c49479e21e6447a3566f8c0a5288d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R425 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 Plot 30, De Wagensdrift Boveneind 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.434494308738 28.478763252497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang