Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyani Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nyani Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 112 resensies vir Nyani Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Dwayne F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwayne F

Baie lekker!

Baie lekker gebly. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Puik dankie Nyani Lodge.

Nyani Lodge se terugvoer

Goeie more, Dwayne

Baie dankie vir die mooi resensie.

Dit was 'n voorrecht om julle te kon ontmoet.

Vriendelike groete,
Nyani Lodge

Nyani Lodge
Yvonne B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B

Kort, maar lekker.

Baie tevrede, baie dankie.

Nyani Lodge se terugvoer

Goeie more, Yvonne

Baie dankie vir die resensie.

Vriendelike groete,
Nyani Lodge

Nyani Lodge
Justice L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justice L

Good stay.

Perfect place to rest close to nature!

Nyani Lodge se terugvoer

Good morning, Justice

Thank you for the nice review.

Have a nice day!
Kind regards,
Nyani Lodge

Nyani Lodge
Tebogo M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M

Wonderful.

Nice, relaxing, and calming.

Nyani Lodge se terugvoer

Good morning, Tebogo

Thank you for the nice review.

Have a nice day!
Kind regards,
Nyani Lodge

Nyani Lodge
Madelein P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein P

Gemaklike kampeerplekke, vriendelike diens, lekker kos, boveldterapie.

Die kampeerplekkies is oulik toegerus en gemaklik. Die kinders kon lekker met hulle fietse rondry sonder dat ons bekommerd was oor hulle veiligheid. Het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer en het selfs hout na ons kamp toe gebring. Dit was oulik dat hulle alles wat jy bestel op 'n (tab) sit en dat jy dit dan net betaal wanneer jy uitklok. Ons sal beslis terugkeer tydens die somer om die swembad te kan geniet ook.

Nyani Lodge se terugvoer

Goeie more Madelein,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna om julle weer te akommodeer.

Vriendelike groete,
Nyani Lodge

Nyani Lodge
Annelie L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L

Vriendelik, veilig en baie netjies. Sal definitief weer terug gaan!

Baie lekker gaan definitief terug!

Nyani Lodge se terugvoer

Goeie môre Annelie,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Vriendelike groete,
Nyani Lodge

Nyani Lodge
Muriel W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel W

Perfect getaway.

Thanks so much for an amazing peaceful time away. Very clean and neat with everything you need. Very friendly and helpful staff. Wish we could have stayed longer.

Nyani Lodge se terugvoer

Good morning, Muriel.

Thank you for the nice review, it was a pleasure hosting you!

Kind regards,
Nyani Lodge

Nyani Lodge
Bianca J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca J

Dit was fantasties. Stil en heerlik gerus!

Fantasties! Ons het elke oomblik geniet.

Nyani Lodge se terugvoer

Baie dankie, Bianca, vir die mooi resensie, dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer!

Nyani Lodge
Jonell F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonell F

Heerlik ontspan in die rustige natuur.

Baie geniet met die wildsbokke wat deur die kampeerplek loop. Met ons eie badkamer en kombuis was dit regtig privaat en veilig. Die vrou by ontvangs was so vriendelik. Ons kon haar 24/7 bel as ons iets nodig sou hê.

Nyani Lodge se terugvoer

Thank you for the lovely review, Jonell. It was a pleasure accommodating you!

Nyani Lodge
Lee-anne Y - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne Y

Lovely.

A lovely place to spend time with family and friends.

Anelda V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda V

Het besonders lekker uit gerus. Istha en Jaco het ons omtrent op die hande gedra.

Baie lekker gebly!

Marius V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Awesome place and value for money.

A nice get-away, my son loved all the bunnies. Very accommodating and friendly staff. I would just seriously recommend installing air conditioning in the units and getting better sleeper couches, the mattress is a bit thin. I would also recommend stating that there is only a shower. Other than that, very neat and lovely stay.

Jan-arno T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-arno T

Satisfaction and recommended.

We had a lovely stay at Nyani Lodge, and the management/staff went out of their way to accommodate us with our needs (extra snacks/drinks/hospitality). Management/staff were very friendly and are committed to their guests' happiness and needs. Will visit them for sure in the foreseeable future.

Nyani Lodge se terugvoer

Good morning, Jan-arno

Thank you for the nice review.

We look forward to hosting you again.

Have a nice day!
Kind regards,
Nyani Lodge

Nyani Lodge
Riaan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Gasvryheid en netheid uitstekend.

Het lekker gebly. Solar vir aand beligting sal 'n bonus wees as daar load shedding is.

Kobus V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Ons het lekker gebly, dankie.

Vriendelik ontvang en het ook moeite gedoen om al 06h00 ontbyt te verskaf omdat ons vroeg moes ry. Goeie ligging, diere naby om te sien (hulle was gevoer). Rustige omgewing. Volgende konstruktiewe kritiek: Handdoeke is nodig om met nuwes vervang te word. Ongelukkig was daar groot rumoer en geraas van die kroeg en harde musiek wat ons wakker gemaak en wakker gehou het. Het eintlik gekom vir die rustigheid. Geen glaspaneel by die stort om water te keer nie, dus die hele vloer was nat, wat 'n moontlike gevaar inhou vir mense om te gly en beseer te raak.

Nyani Lodge se terugvoer

Goeie more, Kobus

Dankie vir die resensie, ons sal beslis aandag gee om glas voor die storte te plaas.

Ons is besig om nuwe handdoeke aan te skaf.

Jammer vir die ongerief, ons probeer om al ons kliënte gelukkig te hou.

Vriendelike groete,
Nyani Lodge

Nyani Lodge
Leandra S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra S

Uitmuntende gasvryheid.

Heerlik oornag. Baie verras oor fasiliteite. Baie dankie vir die uitmuntende gasvryheid.

Nyani Lodge se terugvoer

Goeie more Leandra

Baie dankie vir die mooi resensie.

Vriendelike groete,
Nyani Lodge

Nyani Lodge
Anna V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna V

Aangename verblyf lekker plek af te skakel.

Verblyf was goed. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Nyani Lodge se terugvoer

Goeie middag Anna, dankie vir die resensie, dit was 'n voorreg om julle te akkomodeer!

Nyani Lodge
Derek L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derek L

Beautiful place, great service.

Nyani Lodge has a great atmosphere. The owners and staff were very friendly and helpful.

Nyani Lodge se terugvoer

Thank you for the lovely review, Derek. It was a pleasure accommodating you!

Nyani Lodge
Albert S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert S

Excellent.

Perfect customer service and hygiene. The only problem is that it's a bit far from Dinokeng resort.

Virginia N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Virginia N

Great.

It was a great experience. I really enjoyed it.

Nyani Lodge se terugvoer

Good morning, Virginia,

Thank you for the review.

It was a pleasure having you here.

Kind regards,
Nyani Lodge

Nyani Lodge
Nicoline V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicoline V

Wonderful relaxing bushveld experience.

Camping spot was clean with a private bathroom. The built-in braai under a roof was great for a rainy night. Be prepared for the staff to come and clean the braai and lapa very early. I would have preferred for them to come after 10h00.

Anja N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anja N

Oulike plek en rustig.

Baie lekker plek en baie rustig. Sal graag weer besoek. Sal net help indien daar aanwysings is van hoe oondjie werk.

Nyani Lodge se terugvoer

Goeie more, Anja

Baie dankie vir die resensie, ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Vriendelike groete,
Nyani Lodge

Nyani Lodge
Simone V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Simone V

Dit was aangenaam.

Ons het baie lekker gebly, dit was rustig en eintlik presies wat ons nodig gehad het. Ek en my kêrel werk albei vir die nooddienste en het dringend nodig gehad om weg te breek van die gejaagde lewe. Na die kuier by Nyani Lodge, waardeer ons nie net mekaar meer nie, maar ook die passie vir ons werk. Daar is wel een probleem, ek moes nog geld inbetaal. Dit was buite ons begroting.

Anton S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton S

Nie wat ons verwag het nie.

Geriewe word nie onderhou nie. Die stort was baie sleg. Die braai area is nog nie so klaar gemaak soos op die fotos nie. Die yskas het nie baie koud gemaak nie. Daar is 'n deur tussen die huisies wat maak dat jy jou buurman woord vir woord kan hoor.

Marie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie S

Baie lekker sal enigetyd aanbeveel.

Baie lekker en stil. Braai area reg Lang's ons kamer net jammer ook die personeel se kombuis wat bietjie geraas het. Het egter opsie gehad om by Boma te braai.

Nyani Lodge se terugvoer

Baie dankie, Marie, vir die mooi resensie. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer!

Nyani Lodge
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Cindy V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V

Uitstekend.

Dit was ongelooflik lekker gebly, gekuier en gerus!

Elizma H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma H

Nyani sien ons sommer binnekort weer, in April 2024!

Ons het die verblyf by Nyani Lodge geniet! Dit is 'n plek waar jy sielerus kan kry. Dankie vir julle gasvryheid tydens die verblyf.

Twane B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twane B

Great camping met goeie company!

Ons het wel baie lekker gebly!

Werner K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

Perfect.

What a beautiful place and the staff are all so friendly. I had to stay an extra night. Accommodating in every way possible and the best place in Dinokeng to stay. Thank you to all the staff.

Nyani Lodge se terugvoer

Good morning,

Thank you so much for your welcome feedback. We hope to accommodate you again in the near future.

Best regards,
All at Nyani Lodge

Nyani Lodge
Jaco K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Lekker lodge.

Baie vriendelike mense en al die geriewe wat nodig is, het jy by jou.

Ronel O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel O

Fantasties.

Ongelooflike diens vanaf die personeel en die eienaar. Die gasvrygeid kry jy nie sommer nie. Ons het so lekker gekuier. Die wegbrekie was net wat ons siele nodig gehad het. Baie dankie Nyani Lodge, julle is asemrowende mense.

Nyani Lodge se terugvoer

Baie dankie, vir julle terugvoering. En dit was n plesier om julle as gaste te ontvang.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete van almal
Nyani lodge.

Nyani Lodge
Pc L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pc L

'n Vinnige wegbreek om te ontspan.

Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelike diens! Die perfekte plek om 'n bietjie uit die stad te kom en net te ontspan.

Natelie G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natelie G

Baie netjies, sal weer terug gaan.

Goeie diens en vriendelik.

Charlize D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlize D

Puik diens.

Sal weer kom.

Nyani Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Nyani Lodge
Arie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie S

Baie rustige aandjie.

Ons het die middag ingeklok, en is dadelik deur Ishta gehelp. Goeie, vriendelike diens en 'n aangename ervaring.

Christina B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina B

Lekker rustig.

Die mense is baie vreindelik en behulpsaam, hulle sal ons definitief weer sien.

Nyani Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelikke terugvoering. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Nyani Lodge
Rita S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita S

Baie lekker gebly.

Baie vriendelike diens.

Surina B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Surina B

Heerlike rustyd.

Heerlik gerus in die bosveld se stilte.

Lizette H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette H

Staff are really friendly and we enjoyed the stay.

Maybe look at replacing the shower head. Our bacon was burnt.

Mapimpana Mathobela M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mapimpana Mathobela M

We had a great time.

The place is great, I believe the beds need to be changed, they had their days. Friendly staff, always willing to give the best service.

Ilse W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse W

Voel tuis. Hartlik verwelkom al was ons halfuur vroeg.

Geen muskiete nie. Kragopwekker tydens beurtkrag. Allerhande ekstras soos mikrogolf, tweeplaatstofie en Weber.

Louise L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Lekker wegbreek.

Ons het in die oornagkamers gebly. Die personeel was hulpvaardig, hoewel hulle effens onvoorbereid voorgekom het. Die een kamer se deur kon glad nie sluit nie. Alles was skoon en netjies. Die raserige dieselopwekker wat in beurtkrag bedryf word, was buite my slaapkamer. Dis maar hoe dit gaan met al die beurtkrag! Wat interessant was, is dat daar ook geen water is wanneer daar nie elektrisiteit is nie. Ons verwagting was meer van 'n "bos"-ervaring as wat Nyani gebied het, maar dit was nogsteeds baie aangenaam. Nyani is buite Dinokeng geleë. Dis basies 'n kleinhoewe. Daar is enkele sebras, blesbokke, en 3 springbokke, wat oulik was.

Tys J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tys J

Baie lekker.

Baie lekker gekuier. Geslaap asal weer gaan.

Jolanda T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda T

Absolutely amazing.

Absolutely loved it. Didn't like the idea of no water on Saturday and Sunday mornings, but would definitely stay there again. Would love if they can add a small bonfire pit at each luxury campsite, that would be amazing.

Nyani Lodge se terugvoer

Good morning, thank you so much for the kind feedback, and yes to the bom fire pit a very good idea, thank you.

Nyani Lodge
Nadine S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadine S

Nvt.

Die eenheid was klein, maar voldoende. Geen lugversorging nie, net 'n waaier.

Lucinda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda S

Great fasiliteite! Baie lekker gebly.

Heerlik gebly, geen probleme met chalet, ingang/uitgang - waarde vir geld. Slaapbank in Impala is bietjie hard.

Siyabulela D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Siyabulela D

Stiff friendly.

Is peaceful and nice.

Susan K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan K

Skoon, netjies en vriendelik ontvang.

Baie gemaklik en gerieflik.

Nyani Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering.

Nyani Lodge
Charlene V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene V

Rustige atmosfeer en gemaklike verblyf. Lekker privaat.

Perfekte plek om rustig te wees en natuur te geniet. Diens was uitstekend en vriendelik.

Selma D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Selma D

Die personeel was ontsettend behulpsaam in die loadshedding-tye en het heeltyd reggestaan.

Die eenhede is gelys vir 5 slaapplekke, maar daar is net 2 enkelbeddens en een bank en 2 opvouslaapbanke in die eenheid. So sou dit so noem in die opsomming van die blyplek dat mens nie die verwagting het daar is 5 beddens nie.

Hazel N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hazel N

Accommodation was clean but basic. Staff very helpful. The road was badly rutted.

The kitchen equipment was sparse. No bottle/can opener. No serving dishes or cutting board. The couch in the lounge wasn't really suitable for an adult. For a nature area there was invasive, schedule 1 shrubs in the grounds. The Nature Reserve also had many invasive plants including syringa and lantana.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Salomi J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Salomi J

Kan verserker verbeter.

Diens was goed en die plek was netjies, maar advertering van die akkommodasie was nie korrek nie en daarom was daar 'n onrealistiese verwagting geskep.

Nyani Lodge se terugvoer

Goeie naand,
Baie dankie vir die terugvoering.

Ons vra om verskoning as julle enige ongerief gehad het. Dit sal waardeer word as julle n e-pos aan ons stuur om te verduidelik wat die akkommodasie probleem was sodat ons dit kan regstel.

Vriendelike groete
Nyani Lodge

Nyani Lodge
Christine V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Beautiful area. Spacious clean chalets.

Beautiful area. Spacious clean chalets. Very friendly staff.

Ruth R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth R

Such an amazing place.

The owners were so friendly. They really have true hospitality and love for people. The tranquility is also breathtaking. We will definitely come back.

Nyani Lodge se terugvoer

Thank you so much for your kind feedback.

Hope to see you soon.
Best wishes
Nyani

Nyani Lodge
Leslie J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie J

Rustig.

Ervaring was rustig nie te ver uit Pretoria nie. Baie netjies en goeie waarde.

Nyani Lodge se terugvoer

Thank you for your kind feedback.

Hope to accommodate you soon again.

Best Wishes

Nyani

Nyani Lodge
Hein K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein K

Rustig, ontspanne, stil.

So naby aan Pretoria, baie stil en rustig en baie hartlik ontvang.

Nyani Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die viendelikke terugvoering. Lekker gewees om julle as gaste te ontvang. Sien hopelik gou weer.

Nyani Lodge
Heinrich P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich P

Baie lekker rustig, vriendelike mense en waarde vir geld!

Chalets is netjies en skoon, lekker stoep en braai-area vir jou chalet, baie rustig en stil. Lekker gemeenskaplike kuier- en kroegarea vir rugbykyk. Plattelande vriendelikheid en goeie waarde vir geld.

Nyani Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelikke terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer as gaste te ontvang.

Nyani Lodge
Lisanne M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisanne M

Wonderful.

It was a good stay, we enjoyed it.

Nyani Lodge se terugvoer

Thank you for your kind feedback.

Hope to see you soon again.

Best Wishes

Nyani

Nyani Lodge
Caroline H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline H

Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Ons het dit baie geniet en was 'n heerlike wegbreeknaweek.

Fred B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred B

Baie lekker.

Andre en Liesel is ware gasheer/vrou. Ons het hul geselskap oor 'n drankie terdeë geniet. Daar was niks fout met die blyplek nie. Ek sal weer gaan en hul aanbeveel.

Yolande L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande L

Netjies, skoon en gemaklik. Rus vir die siel.

Heerlike wegbreek naby Dinokeng Groot 5 hek. Lekker swembad, buite geriewe en kroeg vir saam kuier. Luister na die naggeluide van die wild in die nag om jou eie privaat boma.

Cornell S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell S

Baie rustig en goeie diens.

Baie dankie vir 'n heerlike naweek weg en die ekstra spesiale bederf vir ons huweliksherdenking. Die eenheid was baie netjies en skoon en ons het ons naweek baie geniet. Ons hoop om gou weer terug te keer.

Grobbie G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grobbie G

Weer het nie toegelaat vir veel doen nie, maar die verblyf area was gemaklik en baie stil.

In goeie weer sal dit 'n fantastiese wegbreekplekkie wees.

Yolande V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande V

Goeie ligging in die bosveld.

Gasvryheid en chalets puik.

Nyani Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Julle was 'n lekker vrolike klompie saam. Beste wense,
Nyani

Nyani Lodge
Quinten W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Quinten W

Wonderlike stilte.

Lekker gebly, rus en vrede. Staf was baie behulpsaam.

Nyani Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons is bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer.

Nyani Lodge
Liz K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liz K

Short but sweet.

Easily reached from Jhb for a weekend break. Dirt roads are adequate, but need gentle driving for cars other than 4x4s because of the recent weather. Andre and Liesel offer a warm welcome and useful tips on activities in the area. The entertainment, bar and pool areas are lovely. Units wonderfully peaceful, secluded and well-appointed. A bit short on cutlery and cooking utensils. Very comfortable beds with mozzie nets. Retractable trellis gates offer security without feeling prison-like. The private covered parking, patios and braai pits are a delight. Had a lovely weekend, will definitely go again.

Elsabe S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe S

Dit was heerlik.

Die eenheid wat ons in gebly het, het 'n heerlike stoep gehad waar ons kon kuier en uitkyk oor die veld. Ons kon lekker vleis braai en na die naggeluide luister. Perfek as 'n mens uit die stad wil wegkom vir 'n nag of twee.

Nyani Lodge se terugvoer

Dit was heerlik om julle te akkommodeer,

Dankie vir julle vriendelikke en positiewe resensie.

Hoof om julle gou weer te sien.

Nyani


Nyani Lodge
Yolandi B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi B

Peacefull!

Had a great stay, hosts were very welcoming! I have to however advise guests to check condition of the road before leaving, the road on the way to accommodation (main road in Dinokeng) is extremely bad.

Nyani Lodge se terugvoer

Thank you so much for your kind feedback.

We were blessed with good rain, and they will scrape the dirt road soon.

Hope to see you soon again.

Best wishes
Nyani


Nyani Lodge
Melanie G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Melanie G

Loadshedding. Geen generator beskikbaar nie.

Geen water as krag af is nie. Geen generator nie.

Douw D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw D

Beste plek om te wees.

Vriendelike diens van aankoms tot vertrek. Voel of mens mekaar al jare ken en voel dadelik tuis. Kinders het dit baie geniet en het hulself moeg gespeel.

Trevor R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor R

Die bos en natuur vernuwe jou siel.

Wat 'n heerlike wegbreek, warm en vriendelike ontvangs. 'n Regte stukkie hemel in die bos. Verblyf is gemaklik en die spasie is baie lekker vir 'n gesin. Die eienaars gaan graag die ekstra myl. Dankie vir so lekker breek weg van die stad af maar wel gerieflik genoeg om soos die huis te voel.

Roland B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland B

Beste diens ooit.

Liesel en André is letterlik 24/7 beskikbaar. As jy ys soek, het hul dit, as jy hout soek, is dit daar en as jy net vra waar die naaste winkel is om 2lt roomys te koop (laat middag), is dit daar 'n rukkie later. Unbelievable service!

Linda S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Alles wat mens soek.

Vriendelike ontvangs en die eenheid is toegerus met alles wat mens nodig het. Die eenhede in netjies en skoon en dis die perfekte plek om mens se siel te laat rus.

Mariette H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette H

Rustig, lekker, vriendelik. Dit het daai feel at home gevoel gegee.

Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Nyati Lodge is rustig en absoluut pragtig. Liesel en Andre is vreeslike aangename mense en het ons verblyf gemaklik gemaak. Sal definitief Nyati Lodge vir enige iemand voorstel.

Marthinus B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus B

Wat 'n asemrowende lekker naweek!

Vriendelike, professionele ontvangs deur twee ongelooflike mense Liesel en Andre wat hulle gaste eerste stel en bereid is om met alles behulpsaam te wees. Ons kamer was skoon en alles was reg toe ons daar opdaag. Ons kom beslis weer terug om die juweel verder te ondersoek! Dankie vir 'n heerlike naweek.

Hendrik S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Baie rustig en mooi.

Ons het goed geslaap en lekker gekuier.

Julian P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian P

Amazing experience.

Ons het so lekker gekuier. Die eenheid was mooi en netjies. Die gasheer en vrou was wonderlik. Seun het die bokkies geniet en self die Bok Game op die big screen gekyk.

Bronwyne C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bronwyne C

Nice place.

Friendly welcome. Nice and clean. Good place to go away for a break.

Riana C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riana C

Al die basiese dinge was daar om die naweek te kon geniet.

Daar sal wel aandag gegee moet word aan die kleiner dingetjies, soos buitedeure wat kan sluit, binnedeure wat op knip gesit kan word en skaniere olie, om steurende geluide in die nag te beperk. Krakerige beddens. Die klanke vanaf die aangrensende eenheid was ook steurend. Helaas het dit alles meegewerk om te verhoed dat 'n ligte slaper goed uitgerus kan wees.

Gerda N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
0/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Gerda N

Baie rustig, geen wilde diere, swembad vuil.

Sal dit aanbeveel vir ouer mense wat wil rus. Vir mense wat avontuurlustig is, word dit glad nie aanbeveel nie.

Wessel P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel P

Lekker ontspannend.

Sal dit vir enige paartjie aanbeveel en was baie goed ontvang.

Mariette K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette K

Rustig, mooi

N Wonderlike wegbreek naby die huis, Andre het vir ons van plekke wat ons kan besoek naby die Lodge. Gevoel of ons die eienaars is van die Lodge soveel ruimte het Andre ons gegee en gese hier is dit hier is dat maak of dit jou eie is. Elke oggend en middag geloop in die Lodge om wild te kyk. Die grondpadjies is baie gelyk en netjies. Sal die lodge vir enigeen aanbeveel.

Cisca V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca V

Baie rustig en kos vir moeë siele

Sal definitief aanbeveel vir kwaliteit tyd saam met jou gesin

Kelly M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly M

Even though we only stayed overnight, we had a lovely rest and will be back.

Andre and Liesel were great hosts and very welcoming.

Frans W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans W

Die beste rus en afsluit ooit!

Was 'n baie goeie keuse en Andre hulle gaan uit hulle pad om jou verblyf so lekker as moontlik te maak. Sal dit baie sterk aanbeveel as jy wil gaan rus en kop skoonmaak.

Zirkea S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zirkea S

Baie rustige atmosfeer.

Vriendelike kliëntediens. Het mens dadelik welkom laat voel. Lieflike plek. Die selfsorg eenheid is baie basies, maar bevat alles wat jy nodig het om lekker te kan bly. Baie gemaklike bed.

Tiaan P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan P

Perfekte plekkie.

Baie lekker plek om te bly. Goed toegerus, vriendelike eienaars en rustige omgewing.

Ilana D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana D

Vriendelike eienaars en oulike akkommodasie.

Ons het baie lekker gebly. Die akkommodasie bly lekker met self-catering. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief hierdie plek voorstel vir al ons familie en vriende.

Debbie B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

Lovely place to go for a short weekend break in the bush.

Rooms were clean and had everything you need. The outside boma area was a great addition. Would definitely recommend this place.

Ea O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ea O

Baie rustig

Baie vriendelik ontvang. Lekker rustig.

Koos B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos B

Baie rustig en baie vriendelike mense.

Nagte baie stil en niemand wat jou pla.

Hannes K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes K

Kon lekker uitrus.

Dit is regtig baie rustig daar en jy kan die natuur en geluide behoorlik geniet. As jy wil rus en kop skoonmaak is dit die plek. Andre en Liesel is ook baie gasvry en ek sal enige iemand aanraai om 'n draai daar te gaan maak.

Johan K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Lekker wegbreek,

Vriendelike diens en baie behulpsaam. Netjiese en veilige verblyf. Baie rustig. . Sal Nyani Lodge enige tyd aanbeveel.

Aletta S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta S

Baie rustig.

Was baie rustig. Kon weer bietjie mens wees. Baie netjies en georganiseerd. Vriendelik ontvang. Sal beslis weer gaan en die verblyf aanbeveel.

Natasha B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Perfekte naweek om weg te breek van die stad se lawaai.

Die lodge is baie naby aan Pretoria en perfek vir 'n rustige naweek in die Bosveld. Dinokeng se hek is naby, maar die wild is moeilik om te sien daar weens die digte bosse. Die lodge self het alles wat mens nodig het en die boma is perfek om rondom 'n vuurtjie te sit in die aand. Die eienaars is ook vriendelik en behulpsaam.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Charmaine B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Dit was absoluut fantasties!

Dit was absoluut fantasties! Andre was baie behulpsaam (veral met die ys toe ons daar aankom). Die chalet was baie skoon en netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het vir 'n heerlike, rustige breek. Dit was daagliks skoongemaak deur 'n vriendelike skoonmaakspan. Dit was stil en rustig met die bokkies wat so nou en dan kom kuier het. Ons gaan beslis weer binnekort. Dit is lekker naby om te ry en ek kan Nyani Lodge aanbeveel vir enige iemand wat 'n lekker, rustige vakansie soek. Ek sal net volgende keer langer bespreek.

Yolandi F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi F

Fantasties.

Rustige, wonderlik plek, stunning mense. Kan met 'n geruste hart gaan.

Johan W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Skoon, netjies en bekostigbaar. Regte plek om vir 'n paar dae van die stad te vergeet.

Lekker naby aan Pretoria. Andre het ons baie tuis laat voel met die geriewe en klein bokkies wat op die grasperk speel. Alles is skoon en netjies. Nie veel om te doen vir klein kinders, maar perfekte plek vir rustig onspan vir 'n paar dae. Ons het heelwat voëls gesien en in die aand 'n jakkals en leeus gehoor.

Ria V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Heerlik rustig en ontspanne.

Hierdie is die ideale wegbreekplekkie naby Pretoria. Dit is vir 'n rustige ontspanne naweek in die bosveld met die rustigheid van die natuur om jou. Dit is ook ideaal vir klein vriendekring en groepe wat lekker wil saamkuier. Die gasvryheid is fantasties en ons sal beslis Nyani Lodge weer gebruik vir 'n vinnige wegbreek.

Adriaan S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S

Baie lekker en rustig.

Sal beslis weer kom draai maak.

Elize M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Wonderlik! So lekker gerus in die stilte van die bosveld en wakker word met die voëlgesang! Asemrowend!

Dit was ons tweede besoek aan Nyani en as dit nie vir die grondpad was nie, of ek het 'n bakkie gehad, het ek sowaar 4x 'n jaar 'n wegbreek geniet na die stilte, gasvryheid, lekker braai of hulle heerlike kos! 'n Paar klein veranderinkies kan dit net nog meer gerieflik maak. Maar sowaar daar is niks om oor te kla nie. 'n Baie netjiese plekkie en Andrè en Tiaan altyd gereed om dadelik te help waar hulle kan! Ideale plekkie om te kom afsonder as jy meer tyd met jou Skepper wil deurbring! Dankie julle! Roma en ek sien julle binnekort weer.

Quinton W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton W

Gemaklike, gerieflike en skoon akkommodasie.

Ons het lekker gekuier en gebly by Nyani en sal weer daar oorslaap.

Jaco D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Lovely place to stay and great hospitality.

Great relaxing stay with great hospitality.

Louise D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Wonderlike ervaring.

Hierdie was ons tweede keer by Nyani Lodge gewees. Vriendelike en gasvrye mense maak die bly so die moeite werd. Baie dankie vir als. Ons sal definitief weer daar oornag.

Sonet D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet D

Wow! Rustigheid, saligheid en pragtig!

Baie dankie vir die pragtige plekkie. Goed geleë, skoon en netjies en gemaklik. Het jakkalse hoor skree en lekker vuurtjie gebou. Baie lekker gekuier ... net een voorstel: Asblik buite vir die houtsakke, ens. Verder niks om oor te kla nie. Sal vir séker weer terugkom en vriende en familie bring. Dankie.

Libby B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Libby B

Rustig en ontspannende atmosfeer.

Sal my vriende en familie aanbeveel om te gaan kuier. En gaan beslis weer 'n draai maak! Baie gasvrye mense!

Marie D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D

Heerlike, heerlik, heerlik.

Hierdie plek is so lekker, so rustig en so naby aan die bosveldlewe. Ons gasheer Andre was ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Die hele plek is so netjies en gesellig. Ons gaan weer daar kuier! Dankie Andre.

Anri D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anri D

Dit was baie lekker.

Van die aankoms tot die vertrek het ons geen probleme gehad nie en was so rustig en net genotvol.

Adrie C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrie C

Rustigheid.

Die verblyf was baie lekker, alhoewel ons onder die indruk was dat die restaurant oop sal wees vir ons om te geniet volgens die inligting wat ons ontvang het. Toe ons daar aankom word ons ingelig die restaurant is toe op 'n Sondag en Maandag - juis nie waarvoor ons gevra het nie. Het gekos om te moet inry Pretoria toe en kos te koop.

Vanaf R500
R500 R425
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R500 R425
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 30, Boveneind, Groenfontein, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc03d7fb5710572a8ceafc5a13a81a9e8443f28b28be20aba6e17c460efe0d2b86c585c49479e21e6447a3566f8c0a5288d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R425 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 Plot 30, De Wagensdrift Boveneind 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.434494308738 28.478763252497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang