Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyani Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Dwayne F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie lekker! Baie lekker gebly. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Puik dankie Nyani Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Dwayne Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n voorrecht om julle te kon ontmoet. Vriendelike groete, Nyani Lodge

Yvonne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Kort, maar lekker. Baie tevrede, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Yvonne Baie dankie vir die resensie. Vriendelike groete, Nyani Lodge

Justice L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Good stay. Perfect place to rest close to nature!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Good morning, Justice Thank you for the nice review. Have a nice day! Kind regards, Nyani Lodge

Tebogo M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderful. Nice, relaxing, and calming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Good morning, Tebogo Thank you for the nice review. Have a nice day! Kind regards, Nyani Lodge

Madelein P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Gemaklike kampeerplekke, vriendelike diens, lekker kos, boveldterapie. Die kampeerplekkies is oulik toegerus en gemaklik. Die kinders kon lekker met hulle fietse rondry sonder dat ons bekommerd was oor hulle veiligheid. Het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer en het selfs hout na ons kamp toe gebring. Dit was oulik dat hulle alles wat jy bestel op 'n (tab) sit en dat jy dit dan net betaal wanneer jy uitklok. Ons sal beslis terugkeer tydens die somer om die swembad te kan geniet ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more Madelein, Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna om julle weer te akommodeer. Vriendelike groete, Nyani Lodge

Annelie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vriendelik, veilig en baie netjies. Sal definitief weer terug gaan! Baie lekker gaan definitief terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie môre Annelie, Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit om julle weer te akkommodeer. Vriendelike groete, Nyani Lodge

Muriel W
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Perfect getaway. Thanks so much for an amazing peaceful time away. Very clean and neat with everything you need. Very friendly and helpful staff. Wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Good morning, Muriel. Thank you for the nice review, it was a pleasure hosting you! Kind regards, Nyani Lodge

Bianca J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was fantasties. Stil en heerlik gerus! Fantasties! Ons het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Baie dankie, Bianca, vir die mooi resensie, dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer!

Jonell F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik ontspan in die rustige natuur. Baie geniet met die wildsbokke wat deur die kampeerplek loop. Met ons eie badkamer en kombuis was dit regtig privaat en veilig. Die vrou by ontvangs was so vriendelik. Ons kon haar 24/7 bel as ons iets nodig sou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Thank you for the lovely review, Jonell. It was a pleasure accommodating you!

Lee-anne Y
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Lovely. A lovely place to spend time with family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nyani Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R500
R500 R425
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R500 R425
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 30, Boveneind, Groenfontein, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc03d7fb5710572a8ceafc5a13a81a9e8443f28b28be20aba6e17c460efe0d2b86c585c49479e21e6447a3566f8c0a5288d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R425 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 Plot 30, De Wagensdrift Boveneind 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.434494308738 28.478763252497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang