Nyasha's Place
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minerva-laan 2, Cresta, 2194, Gauteng
- Vanaf R2 999 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Nyasha's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in Cresta, Gauteng. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.
Gaste kan tussen die hoofhuis en dakwoonstel kies en elk bied privaat badkamers. Die eenhede het knus beddens, sagte duvets en vars linne, Elke eenheid het 'n privaat ingang, kombuis, eet- en leefareas. Daar is TV's met Netflix en gratis WiFi.
Buite is daar 'n braai-area en 'n gedeelde swembad. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is naby restaurante en winkelsentrums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nyasha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Minerva-laan 2, Cresta, 2194, Gauteng
- Gaste dink Nyasha's Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minerva-laan 2, Cresta, 2194, Gauteng