Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyati Nature Villa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mount Pellan-rylaan 235, Glenvista, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 7)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Nyati Nature Villa is 'n ruim grasdakhuis reg langs Glenvista Buiteklub in Glenvista in Johannesburg. Dit is ideaal vir familie en vriende wat gerieflike verblyf soek vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 'n driekwartbed het. Die eerste gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede gedeelde badkamer 'n stort, wasbak en toilet met 'n bidet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met DStv, 'n kaggel en 'n kroegarea. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n groot dek met meubels, braaigeriewe, 'n Jacuzzi, 'n swembad en 'n omheinde tuin. Hierdie verblyf bied ook spa-behandelings en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dit is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante geleë. Die FNB-stadion is ongeveer 11 km ver en O.R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 35 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv

Ligging

  • Mount Pellan-rylaan 235, Glenvista, Johannesburg, 2091, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mount Pellan-rylaan 235, Glenvista, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11dfb8cb82a38413c81df0f2cee20b122868ef21634149d9b02d6fc44b5f580158d8ea78955b3dc9c78fa0db4432c23dbea7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 7) 235 Mount Pellan Drive Glenvista 2091 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.2765722 28.055071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang