Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyeleti Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Purple Gecko Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Nyeleti Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tumi M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumi M

Peaceful, and the ambiance of the inside and outside of the Villa is 5.

We had an amazing stay at the Villa. Very spacious, luxurious and well equipped kitchen, what you see in the photos is what you get. I can't complain about anything; that Villa is top tier and I'm bringing my family over very soon.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Frans O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans O

See stars

See stars

Gerrit P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit P

Baie mooi, netjies en smaakvol.

Het baie lekker gebly. Area is mooi en word goed onderhou.

Veronica F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica F

Ons het elke oomblik geniet.

Fantastiese verblyf met alles wat jy nodig het.

Joe P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe P

Pragtige plek. Baie diere het kom kuier.

Heerlik en rustige plek.

Irma B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irma B

Ons het baie lekker ontspan in die pragtige huis en die diere baie geniet.

Heerlik gerus, die huis het in al ons behoeftes voldoen, goeie meubels en toerusting in die huis, solar help baie met kragonderbrekings. Ek het baie diere elke dag gesien terwyl ek op die bed gelê en gelees het.

Surina S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina S

Pragtige plek, ons was beïndruk.

Heerlik gerus en gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was voorsien.

Charlotte V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Fantasties.

Privaat, nie te naby aan ander huise, ligging perfek in die park. Bederf met die inhoud van die huis, asook die goed toegeruste kombuis. Skoon, netjies, sal vir seker aanbeveel.

Juna H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juna H

Heerlike uitspanplekkie, met alle gerief ter hande, solar krag wonderlik, ook waterfilter!

Het heerlik gekuier, stoep en braai-area fantasties. Alles was uitstekend skoon en gerieflik ingerig, lekker skerp vleismesse. Alles was mooi herinneringe vir altyd saam met familie. Ons het die ongeluk getref om geen warm water in geyser te gehad het nie. Loodgieter het termostaat wat gebrand het vervang, maar nie die termostaat nie. Het ketel gekook en in emmer gewas. Was wel 'n ander ervaring. Dankie vir 'n wonderlike 2 dae!

Thys D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D

Heerlik, rustig, lekker ontspan.

Nyeleti Villa maak 'n baie goeie eerste indruk. Huis was baie netjies en skoon en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die goed toegeruste kombuis, mooi eetgerei en skerp messe het ons etes nog lekkerder gemaak. Die mooi houtbanke by die boma maak dit gesellig om die braaivuur, maar kort kussings. Baie dankie dat ons nie beurtkrag daar beleef het nie, dit was regtig 'n bonus. Dankie vir die baie vriendelike Amos wat elke dag die braai kom skoonmaak het en die stoepe gevee het, en ons gehelp het met bagasie inlaai op die laaste dag. Ons sal beslis Nyeleti Villa vir ons vriende aanbeveel.

Nyeleti Villa se terugvoer

Good day Thys and Family,
Thank you for the lovely feedback and suggestion.
We look forward to seeing you again soon.
Kind regards,
Nyeleti Team

Nyeleti Villa
Martie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C

Dit was amazing.

Ons het dit so baie geniet sal Nyeleti Villa vir enige iemand aanbeveel. Ons gaan julle definitief weer sien. Sou graag nog langer wou bly. Ek het so baie van die Villa se uitleg gehou, sal môre daar wil intrek. Baie dankie vir alles.

Nyeleti Villa se terugvoer

Hello Martie,
You are always welcome back.
We look forward to hosting you again.
Kind regards,
Nyeleti Villa Team

Nyeleti Villa
Lassie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lassie V

Dit was heerlik!

Dis 'n lieflike plek! Netjies, luuks, skoon, pragtige dekorasies en mooi! Sal enige tyd weer daarnatoe gaan!

Lorraine F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine F

Heerlike wegbreek uit die stadlawaai.

Baie netjiese eenheid met al die nodige fasiliteite beskikbaar. Ons het veral die verskeidenheid diere geniet wat daagliks hulle roete verby die eenheid gedoen het.

Nyeleti Villa se terugvoer

Good day, Lorraine
We are so happy that you got to see the wildlife. We trust we will see you again.
Kind regards,
Nyeleti Team

Nyeleti Villa
Kayla H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kayla H

Het bietjie 'n wegbreek naweek gehad.

Dit het toe geëindig in 'n verlowing en die villa was die perfekte plek om ons tydjie te spandeer. Dit is so mooi en moderne plek. Nyeleti Villa sal ons vir seker weer sien!

Nyeleti Villa se terugvoer

Dear Kayla and Partner,
A very big congratulations from the Nyeleti Team. We wish you well in your journey together.
The perfect place for a perfect occasion.
Best wishes from all of us.
Nyeleti Team

Nyeleti Villa
Siphiwe M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Siphiwe M

Beautiful memories, my daughter calls it the Giraffe House.

Thank you, everything was perfect.

Harm B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harm B

It was a pleasure to stay at this place.

We enjoyed the house and the facilities available.

Nosipho M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosipho M

Amazing.

We were welcomed with love and warmth. Christal kept on checking up on us telephonically so and John kept our swimming pool clean. The house is beautiful and everything was too perfect.

Nyeleti Villa se terugvoer

Hi Nosipho,
It was a pleasure having you stay with us.
We look forward to seeing you again soon.

Kind regards
Christal
Nyeleti Villa

Nyeleti Villa
Christo S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Absolute rus vir die siel.

Pragtige plek - ons het lanklaas so lekker gebly. Die plekkie het alles wat nodig is en daar is aandag gegee aan elke liewe detail om die verblyf te vergemaklik. Ons kon tot bietjie vergeet van Eskom se probleme aangesien daar inverters en batterye geïnstalleer is. Al wat ek kan sê is wel gedaan! Ek sal dit beslis aanbeveel en weer gebruik.

Nyeleti Villa se terugvoer

Baie Dankie vir die review ons hoop ons sien julle baie gou weer.

Nyeleti Villa
Marius M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Baie lekker gekuier.

Plek mooi smaakvol uitgerus. Sal weer kom.

Nyeleti Villa se terugvoer

Baie dankie ons hoop ons sien julle weer gou gou.

Nyeleti Villa
Hayley S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley S

It exceeded my expectations. Well appointed, attention to detail was well received.

The home was beautiful, comfortable and the access to Crocodile Bridge Gate extremely convenient. Loved the wildlife on our doorstep especially the majestic Nyala that visited every night.

Heidi P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi P

Baie lekker. Pragtige plek.

Het net besem gekort om vloere te vee. Miskien meer duidelikheid oor watter meter prepaid is vir lugversorging en hoe om te laai. Verder baie lekker gekuier en gebly. Baie dankie.

Michelle B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Had a wonderful stay. Accommodation was amazing, very clean and well kept.

Will definitely stay there again.

Charlene V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Absoluut wonderlik!

Die huis is ruim, skoon, netjies & mooi! Ons het elke oomblik geniet; die diere wat kom kuier, swembad & die lekker kuier- en braai-area. Alles word voorsien in die huis, regtig 'n puik standaard & ons sal vir seker weer die huis bespreek.

Karen J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J

Rustig, gerieflik.

Ligging is goed, plekkie skoon en netjies.

Sanet C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet C

Puik, puik, puik!

Puik, skoon en netjies. Alles is nuut en luuks, dit was 'n heerlike kuier. Ons het so baie besoek van die diere gehad. Sal definitief weer daar bly en dit aanbeveel. Die beste nog in Marloth.

Lebogang S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang S

Stunning spotless house with state of the art finishings.

Definitely worth coming back. If you want to use this house, don't think twice. We had such an amazing time. Very beautiful house with meticulous finishings. Everything was placed carefully throughout the house. You feel so welcome. The manager, Marinda was so friendly and helpful. We are rebooking at Nyeleti for our next holiday. My children were thrilled with the surroundings. Thank you so much.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Volstruisstraat 1258, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c25e13f7d403a37c370c80abe5b8bcd12ee75e04c411e4a2a673740d6e67639ab12b187e063eea374b7c16e0b1fdd00600a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 1258 Volstruis Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.3581 31.76791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang