Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyeleti Villa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Tumi M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Peaceful, and the ambiance of the inside and outside of the Villa is 5. We had an amazing stay at the Villa. Very spacious, luxurious and well equipped kitchen, what you see in the photos is what you get. I can't complain about anything; that Villa is top tier and I'm bringing my family over very soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

See stars See stars

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie mooi, netjies en smaakvol. Het baie lekker gebly. Area is mooi en word goed onderhou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het elke oomblik geniet. Fantastiese verblyf met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Pragtige plek. Baie diere het kom kuier. Heerlik en rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Ons het baie lekker ontspan in die pragtige huis en die diere baie geniet. Heerlik gerus, die huis het in al ons behoeftes voldoen, goeie meubels en toerusting in die huis, solar help baie met kragonderbrekings. Ek het baie diere elke dag gesien terwyl ek op die bed gelê en gelees het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Surina S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Pragtige plek, ons was beïndruk. Heerlik gerus en gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Fantasties. Privaat, nie te naby aan ander huise, ligging perfek in die park. Bederf met die inhoud van die huis, asook die goed toegeruste kombuis. Skoon, netjies, sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juna H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Heerlike uitspanplekkie, met alle gerief ter hande, solar krag wonderlik, ook waterfilter! Het heerlik gekuier, stoep en braai-area fantasties. Alles was uitstekend skoon en gerieflik ingerig, lekker skerp vleismesse. Alles was mooi herinneringe vir altyd saam met familie. Ons het die ongeluk getref om geen warm water in geyser te gehad het nie. Loodgieter het termostaat wat gebrand het vervang, maar nie die termostaat nie. Het ketel gekook en in emmer gewas. Was wel 'n ander ervaring. Dankie vir 'n wonderlike 2 dae!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Purple Gecko Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Volstruisstraat 1258, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c25e13f7d403a37c370c80abe5b8bcd12ee75e04c411e4a2a673740d6e67639ab12b187e063eea374b7c16e0b1fdd00600a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 1258 Volstruis Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.3581 31.76791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang