Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyl Retreat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anita G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker kuier, skoon toegeruste eenheid, lekker slaap - ideaal wegbreek. Baie lekker gebly, goed toegeruste eenheid, veilig gevoel, lekker stil - ideale plek om net bietjie weg te breek, sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Ons het uitstekende diens ontvang. Dankie Laurene en Cicile, julle plekkie is baie netjies. Ons het dit baie geniet en heerlik gebraai. Die voëllewe is iets om na te luister.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Baie mooi plek, baie goed toegerus. Baie lekker gebly. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goed toegerus, lekker gerus. Lekker gebly, privaat en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig met al die geriewe. Ons het heerlik by Nyl Retreat gebly en die pad daarheen is meestal in 'n goeie toestand. Die omgewing is baie mooi en ons het heelwat gestap. Ons het heeltyd welkom en veilig gevoel en die geriewe was soos beskryf in die oorsig. Die tuine is in 'n goeie toestand en die personeel en werkers is vriendelik en behulpsaam. Die kuier was net wat ons wou hê en ons sal weer besoek aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaaiman S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

'n Klein rustige oord met goeie geriewe ideaal vir familie of groepbyeenkomste. Ons het baie lekker gebly in die rondawel. Dit was goed en keurig ingerig. Die tuine was 'n plesier om in te bly en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lambert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Heerlik en rustige atmosfeer. Baie lekker plek vir 'n vinnige wegbreek naweek. Laurene het ons dadelik laat tuis voel. Ons is vriendelik ontvang en duidelike inligting is vooraf gekommunikeer. Die plek was skoon en netjies. 'n Mens kan sien dat daar baie passie en moeite gedoen is met die chalets. Sal enige iemand aanbeveel om hier te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariëtte G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Lekker goedversorgde verblyf. Ons was vir 'n naweek by Nyl Retreat. Die twee aande was baie te kort. Laurene en Celia gaan uit hul pad om verblyf in die goedversorgde eenhede so aangenaam moontlik te maak. Ons het die groot tuin en vele braaigeriewe geniet. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gabor S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2024

Very comfortable. Delightful with super hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lovely. Lovely quaint accommodations set in beautiful gardens. The hostess was amazing with her communication and interaction.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Laurene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doorndraai Plaas, 415 KR, Nylstroom, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA004b1bf99a63c40175336e57126e0e83e63dcd8d77449d71de0caf9f45ec93c8be14dce5409e74e5b4e0918c223eb0c09349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 121 5 1 5 Farm Doorndraai 415 KR 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.71748508219 28.487393260002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang