Nyl Retreat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Laurene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 119
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Mariaan J - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Renette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Gabor S - Mrt 2024
Algehele gradering
Very comfortable.
Lambert V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik en rustige atmosfeer. Baie lekker plek vir 'n vinnige wegbreek naweek.
Gerrit E - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed toegerus, lekker gerus.
Johann V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig met al die geriewe.
Zaaiman S - Jan 2024
Algehele gradering
'n Klein rustige oord met goeie geriewe ideaal vir familie of groepbyeenkomste.
Samantha M - Des 2023
Algehele gradering
Lovely.
Hanlie C - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus, rondgery na die Nylsvlei Nature Reserve, foto's geneem en daar geëet.
Heinz A - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing, naby en veilig.
Lees meerSantel N - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig.
Annalize J - Apr 2023
Algehele gradering
Nyl Retreat is soos 'n klein oase in die Bosveld. Alles wat jy nodig het is daar en is alles pragtig skoon en netjies. Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan oorbly.
Elisma V - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Charmain V - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies en lieflike braai-area.
Rhona G - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies en baie lekker.
Liezel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel.
Michael W - Mrt 2023
Algehele gradering
Serenity and tranquility with a bushveld vibe!
Michael W - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful break in serene surroundings - home away from home!
Daryl S - Jan 2023
Algehele gradering
Very pleasant and relaxing.
Roslyn G - Des 2022
Algehele gradering
Quiet and relaxing.
Lizzette J - Nov 2022
Algehele gradering
Netjiese en bekostigbare verblyf.
Bianca V - Sep 2022
Algehele gradering
Perfek.
Hanneri V - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig, baie mooi en netjies.
Johan K - Jun 2022
Algehele gradering
Gasvry ontvang.
Teresa S - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend! Veilig, netjies en rustig.
Chris J - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek en rustig.
Lorraine M - Jan 2022
Algehele gradering
Die mense daar is baie gasvry en die slaapplek en omgewing is pragtig, sal definitief weer daar boek.
Aj B - Des 2021
Algehele gradering
Perfekte plek vir 'n groep vriende of familie om saam te kom.
Jaques B - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek wat baie mooi is en goeie diens.
Ellen M - Nov 2021
Algehele gradering
Had a great time.
Stefan W - Okt 2021
Algehele gradering
Dit is 'n wonderlike bymekaarkompek vir 'n familie.
Christelle M - Mei 2021
Algehele gradering
Rustige en gasvrye omgewing.
Mariska K - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese diens, fantastiese verblyf - die rustigheid is voedsel vir die siel!
Zelda K - Apr 2021
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Lees meerJohan S - Apr 2021
Algehele gradering
Leurene-hulle was wonderlik en baie vriendelik. Nyl Retreat is die rustigheid van self. Sal weer gaan.
Maretha B - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies, net reg vir niksdoen!
Louise H - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies, sal vir seker teruggaan.
Karien S - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Magdeleen S - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig en gesellig.
Roelie P - Des 2020
Algehele gradering
Onspannend, baie gasvry en netjies.
Fred V - Des 2020
Algehele gradering
Rustig en skoon
Aj B - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige tuine met verblyf wat als bied wat jy nodig het.
Antoinette D - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige plek. Baie netjies en rustig.
Elize M - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer - lekker gerus
Tshepo M - Sep 2020
Algehele gradering
Nice and clean.
Ludwig V - Mrt 2020
Algehele gradering
Super netjies, gasvrye ontvangs, uitstaande diens.
Bertus D - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige slaap- en kuierplek.
Lees meerHannah R - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlike ervaring! Die bestuur is gasvry, julle sien ons beslis weer!
Madelie H - Nov 2019
Algehele gradering
Asemrowend mooi en heerlik rustig!
Erna A - Nov 2019
Algehele gradering
Friendly hosts who make you feel welcome. Relaxing. If you are looking for a place to just chill, this is the place to go.
Marlize V - Sep 2019
Algehele gradering
Net wat mens nodig het vir 'n naweekwegbreek.
Theo L - Jun 2019
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en skoon.
Dennis M - Jun 2019
Algehele gradering
Kos-vir-die-siel-verblyf.
Hanna E - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik stil en rustig.
Pierre C - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Marthy H - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon rustige verblyf was hemels.
Ben R - Mrt 2019
Algehele gradering
Een leuke rondavel.
Samuel M - Feb 2019
Algehele gradering
Great times at Nyl Retreat.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie tye by Nyl Retreat.
Ons het regtig ons verblyf by Nyl Retreat geniet. Arend en Susan was absoluut fantastiese gashere en het ons tuis laat voel sodra ons daar aangekom het. Ons sal beslis terug wees!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tania S - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon rondawels met mooiste tuine wat jou laat voel asof jy in 'n paradys van vrede rus.
Lees meerPeter L - Jan 2019
Algehele gradering
Friendly owner, relaxing atmosphere, beautiful garden and view.
Erik O - Des 2018
Algehele gradering
5 ster akkommodasie teen 3 ster prys.
Aldo T - Des 2018
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Ballie V - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik en rustig met al die voëls en mooi natuur om ons.
Zavannha O - Aug 2018
Algehele gradering
Amazing wegbreekplekkie.
Glen C - Jul 2018
Algehele gradering
Great accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie verblyf.
Het twee aande by Nyl Retreat spandeer. Die kothuis was silwerskoon en netjies. Die diens en sekuriteit was baie goed. Die eerste nag was ongelukkig gesteur deur honde wat geblaf het. Die tweede aand was rustig en stil.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annelize U - Jul 2018
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang alhoewel ons baie laat daar aangekom het.
Brian M - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastiese plek, altyd netjies.
Corli M - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies, privaat en veilig. Sal enige tyd weer gaan.
Erna D - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik stil, dit was baie aangenaam.
Bertie M - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker stil en in die natuur.
Dianne R - Jan 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Desmond S - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike stilte en rustigheid.
Cedric B - Des 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker en rustig gekuier en sal enige tyd weer teruggaan.
Johann C - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut rustig, veilig en privaat.
Leonie D - Des 2017
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Phillip S - Des 2017
Algehele gradering
Verblyf baie rustig en daar kom niks kort in chalets, sowel as personeel wat uiters vriendelik en gasvry was.
Lees meerMariki K - Des 2017
Algehele gradering
The best family holiday ever!
Johan D - Nov 2017
Algehele gradering
Vrede heers oor die plek, alles van slaap tot natuur is pragtig en die vrede is tasbaar.
Lees meerAnne-marie W - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik om daar the kon bly vir die naweek. Sal dit aanbeveel.
Jacques W - Okt 2017
Algehele gradering
Chillaxing op sy beste!
Ilse C - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Johan K - Jul 2017
Algehele gradering
Awesome verblyf.
Anne-mari O - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike skoon en gerieflike blyplekke met al die nodige geriewe soos buitebraaier en stoele ens.
Lynette D - Jun 2017
Algehele gradering
Uitstekende persoonlike aandag!
Anel S - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker.
Marius V - Apr 2017
Algehele gradering
Beslis die beste en mooiste blyplek wat ons nog deur LekkeSlaap bespreek het.
Piet H - Mrt 2017
Algehele gradering
Die detail, vriendelikheid en algehele atmosfeer was wonderlik.
Andre V - Mrt 2017
Algehele gradering
Eden.
Neels B - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was werklik aangenaam en rustig.
Louise S - Jan 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Conroy K - Des 2016
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Renier C - Des 2016
Algehele gradering
Heerlike stil omgewing om te rus en die tyd te geniet, en die personeel is baie vriendelik en baie behulpsaam.
Anna-marie J - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Tracey B - Nov 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelik.
Adriaan L - Okt 2016
Algehele gradering
Kan dit sterk aanbeveel, beslis die moeite werd!
Sarel M - Aug 2016
Algehele gradering
Lekker!
Maarten K - Aug 2016
Algehele gradering
Goed.
Esmarie C - Mei 2016
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en netjies met vriendelike eienaars.
Andre B - Apr 2016
Algehele gradering
Baie goed.
Klasie L - Apr 2016
Algehele gradering
Awesome!
Johan S - Apr 2016
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Francois B - Feb 2016
Algehele gradering
Die stilte is goud werd.
Mari D - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het 2 nagte oorgeslaap en baie lekker gebly.
Cecilia L - Sep 2015
Algehele gradering
Dit is baie mooi, rustig en stil daar.
Danie B - Sep 2015
Algehele gradering
Perfek vir 'n naweek-wegbreek.
Corlia G - Aug 2015
Algehele gradering
Onberispelik skoon en netjies. Salig en rustig!
Santie V - Jul 2015
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer!
Estelle H - Apr 2015
Algehele gradering
Baie rustig.
Lorraine V - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Elvis R - Mrt 2015
Algehele gradering
Alles was puik, jy kan nie skoner kry nie en die mense is baie vriendelik en behulpsaam.
Tarina H - Jan 2015
Algehele gradering
Nyl Retreat is 'n wonderlike plek.
Charles L - Des 2014
Algehele gradering
Perfekte ligging naby aan Pretoria.
Tiaan W - Sep 2014
Algehele gradering
Heerlike ontspanne naweek. Ons het die area verken.
Juan-pierre G - Sep 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer en gasvrou! Baie goed toegerus en netjies! Sal verseker weer Nyl Retreat gebruik as ek weer in die Modimolle area moet oorbly.
Pieter P - Sep 2014
Algehele gradering
Dit is skoon alles op sy plek en in elke opsig die plek om te wees waar jy kan AFSKAKEL en RUS.
Ellie B - Jul 2014
Algehele gradering
The friendliest, homeliest stay we had in years!!
Lees meerGloria R - Jul 2014
Algehele gradering
Pure pleasure
Casper P - Mrt 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Lodewyk V - Jan 2014
Algehele gradering
It was just a wonderful experience and a beautiful place to stay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doorndraai Plaas, 415 KR, Nylstroom, 0510, Limpopo