Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyl River Bush Camp

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 km vanaf die R101, Nyl River Bush Camp, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nyl River Bush Camp is 'n selfsorg-kampeerterrein tussen die besonderse Waterberge en die Nylrivier in Limpopo en bied 'n rustige bosveldervaring weg van die stad se gedruis en gejaag.

Die perseel het 20 staanplekke met gemeenskaplike ablusiegeriewe wat granietwasbakke, 2 toilette en 2 storte elk het. Elke staanplek is naby die rivieroewer en het elektrisiteit, krane, 'n braai-area en vullisdromme.

Gaste deel 'n opwasarea en wasgoedgeriewe en kan aan die verskeidenheid aktiwiteite op die perseel deelneem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anita V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, skoon en veilige kampplek naby die N1. Nyl River Bush Camp is 'n baie mooi, skoon en veilige kampplek en naby die N1 op pad Tzaneen of die noord...
Sien meer
Jul 2024
Pieter S
Saam met lewensmaat
5.0
Besoek die moeite werd. Pragtige omgewing, skoon ablusiegeriewe.
Jul 2024
Heleen V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gerus en die kinders het dit baie geniet. Baie lekker en rustig.
Mrt 2024
Leigh M
Gesin met tieners
5.0
Easy camping. What a beautiful gem. Made camping easy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Lourentia S
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend en heerlik in die natuur! Skoon geriewe en skoon kampterrein. Sal wel aanbeveel dat gras in riviergedeelte skoongemaak word vir hengelaars...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martmeri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3 km vanaf die R101, Nyl River Bush Camp, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Gaste dink Nyl River Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 km vanaf die R101, Nyl River Bush Camp, Mokopane, 0600, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e2c0e1f6778a040e628f0d8b76edac5fc17bf0d6d95a251e32f24143fab2724c8c1ab7d56bb30473e672a9df5c51b583848?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 3 km from the R101 Nyl River Bush Camp 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.252663 28.974389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang