Nyl River Bush Camp
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 km vanaf die R101, Nyl River Bush Camp, Mokopane, 0600, Limpopo
- Vanaf R500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Nyl River Bush Camp is 'n selfsorg-kampeerterrein tussen die besonderse Waterberge en die Nylrivier in Limpopo en bied 'n rustige bosveldervaring weg van die stad se gedruis en gejaag.
Die perseel het 20 staanplekke met gemeenskaplike ablusiegeriewe wat granietwasbakke, 2 toilette en 2 storte elk het. Elke staanplek is naby die rivieroewer en het elektrisiteit, krane, 'n braai-area en vullisdromme.
Gaste deel 'n opwasarea en wasgoedgeriewe en kan aan die verskeidenheid aktiwiteite op die perseel deelneem.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Martmeri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 km vanaf die R101, Nyl River Bush Camp, Mokopane, 0600, Limpopo
- Gaste dink Nyl River Bush Camp het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 80 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 km vanaf die R101, Nyl River Bush Camp, Mokopane, 0600, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang