Nylie Dreams Akkommodasie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 49
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Wilna V - Jul 2024
Algehele gradering
Perfek!
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Wilna, dankie vir jul besoek. Ons is ook bly dat jou dogter so goed presteer het. Kom besoek ons gerus weer as jul Nylstroom besoek. Groete, Willie en Elize
Antonie W - Jul 2024
Algehele gradering
Perfekte rusplek weg van die stad se lawaai. Skoon, netjies en ruim.
Lees meerNylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Antonie, baie dankie vir die 5-ster gradering, ons waardeer dit. Dis vir ons 'n voorreg om ons gaste spesiaal te laat voel. Kom draai gerus weer hier. Lekker dag, Willie en Elize
Theresa J - Jul 2024
Algehele gradering
Wat n juweel van n plekkie - netjies en skoon.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Theresa, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons probeer ons gaste gelukkig hou. Kom kuier gerus weer. Groete, Willie en Elize
Karin M - Mei 2024
Algehele gradering
Eienaars is hartsmense. Rustig en veilig gevoel.
Andre P - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
André, dankie vir jou positiewe terugvoering. Kom draai gerus weer hier as jy in die omgewing is. Lekker dag, Elize.
Wilma B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker oornag! Sal definitief weer hier oornag.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering. Dankie dat jy my plek ook mooi oppas en netjies laat as jy vertrek. Kom gerus weer. Groete, Elize
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Anzel B - Jul 2024
Algehele gradering
Adequate for our requirements.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Anzel, thank you for your visit. We are very glad that you enjoyed your stay. Feel free to visit us again when you visit Modimolle. All the best, Willie and Elize
Laerskool Pietersburg-oos C - Des 2023
Algehele gradering
Voel soos tuisbly.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir jul terugvoering. Dit was lekker om jul hier te akkommodeer, maak gerus weer so. Geniet die feesseisoen en wees veilig. Willie & Elize
Gerhard K - Des 2023
Algehele gradering
Vinnig maar aangenaam.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoering, Gerhard. Kom draai gerus weer hier as jy in hierdie omgewing is. Groete, Willie en Elize
Hannetjie S - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens! Baie netjies! Aangename mensies.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Hannetjie, dankie vir 'n 5-ster resensie, dit word waardeer. Dit was lekker om julle hier te huisves. Maak gerus weer 'n draai as julle in hierdie omgewing is. Groete, Willie & Elize
Tinus B - Nov 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Lees meerNylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Tinus, baie dankie vir jou 5-ster terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons is bly as ons gaste tevrede is en graag wil terugkom. Alles wat mooi is vir die toekoms en geniet 'n vreugdevolle feesseisoen.
Groete Willie & Elize
Marco C - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon, vriendelik, gemaklik.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Marco, baie dankie vir jou 5-ster terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons is bly jul was tevrede met jul verblyf. Kom maak gerus weer hier 'n draai as jul in die omgewing is. Lekker dag, Willie & Elize
Jane O - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike ontspannende atmosfeer.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Jane. Dankie vir jou 5 ster terugvoering dit word waardeer. Mooi wense vir die toekoms en kom kuier gerus weer. Willie en Elize
Liezel O - Aug 2023
Algehele gradering
Diens was puik en ligging ook.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Dit was lekker om Lezaan hier te ontvang. Ons het so vinnig gekuier en toe die groot klaarmaak vir die troue, hulle het pragtig gelyk. Lezaan alle voorspoed vir jou huwelik en kom draai gerus weer hier as jul in hierdie omgewing is.
Groete
Elize
Simoné V - Jul 2023
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar bly.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, dit word waardeer. Dit was lekker om jul hier te ontvang. Lekker dag. Willie & Elize
Geri M - Jun 2023
Algehele gradering
Besonderse netjiese kamer. Genoeg bederfies in kamer. Baie dankie. Gasvryheid oorweldigend.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir hierdie 5-ster gradering, dit word opreg waardeer. Voorspoed vir die res van die jaar. Willie & Elize
Euliza P - Jun 2023
Algehele gradering
Perfek! Net wat nodig is om gemaklik uit te slaap en jou tyd in Nylstroom te geniet.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir puik gradering. Dit was gaaf om jul hier te ontvang. Kom draai gerus weer hier. Lekker dag Willie en Elize.
Elmarie S - Jun 2023
Algehele gradering
We were welcomed by Elize with a message including a pinlocation. We will definetly visit them again.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Elmarie, thank you for 5 stars. It was nice having you here and we were glad that you enjoyed your stay. See you soon. All the best. Willie en Elize.
Lourie E - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was lekker om jul hier te ontvang. Groete Elize
Ian M - Mei 2023
Algehele gradering
Very nice accommodation and friendly, hospitable hosts. Excellent value for money.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Thank you very much for the good feedback, it is really appreciated. It was a pleasure to accommodate you here. All the best for the furture. Willie & Elize
Duanne F - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Kom maak gerus weer 'n draai as jul in die omgewing is. Mooi wense vir die toekoms. Willie en Elize
Rhys W - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect for overnight stay.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Thanks for the good feedback it is appreciated. You were very peaceful guests. Feel free to visit again. Willie & Elize
Hannes P - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi en skoon kamers. Eienaar is vriendelik en ontvangs was goed.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoering. Ons is bly as ons gaste tevrede is en weer kom kuier. Lekker dag. Willie en Elize
Nickie N - Des 2022
Algehele gradering
Rustige, netjiese en gerieflike verblyf. Sal weer van hul gebruik maak.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was lekker om julle hier te ontvang en ons is bly julle het dit positief beleef. Kom gerus weer. Mooi wense vir 2023. Groete, Willie en Elize
Laura A - Nov 2022
Algehele gradering
Wat 'n mooi ervaring!
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Jossie, baie dankie vir jul besoek al was dit hartseer omstandighede. Dankie vir jul puik terugvoering, dit word opreg waardeer. Alle voorspoed vir jul vorentoe en mag die Nuwe jaar vir julle net vreugde en geluk inhou. Willie en Elize
Annamarie F - Okt 2022
Algehele gradering
Veilige, mooi, vriendelike, netjies, nuut en skoon verblyf in Modimolle naby aan die hoofpad.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Annamarie dit was 'n plesier om jul hier te ontvang. Ons is bly jul het dit geniet en dankie ook vir die goeie terugvoering, dit word waardeer. Kom maak gerus weer 'n draai as jul in die omgewing is. Alles van die beste.
Groete
Willie en Elize
Allan C - Okt 2022
Algehele gradering
Definitely a positive experience!
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Allan, thank you for your positive feedback. It was nice to be able to accommodate you here and thank you for also accepting the loadshedding schedules. All the best for the future. Willie & Elize
Samuel S - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent service overall.
Lees meerNylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Walter, Thank you so much for the great feedback, we appreciate it. You were quiet guests and we look forward to welcoming you here again. Willie & Elize
Jaco M - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Jul was netjiese gaste en ons sal jul graag weer hier wil ontvang. Voorspoed vir die res van die jaar. Groete, Willie en Elize.
Katuscha H - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik geslaap by Nylie Dreams, die kamers was uiters netjies en al die ekstras was 'n verassing!
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Dit was lekker om jul hier te ontvang. Dankie vir die positiewe terugvoering, dit word waardeer. Sterkte met jou man se skouer en mooi wense vir die res van 2022.
Brenda S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en vreeslik netjies. Baie vriendelike diens.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Ons is baie bly dat jul tevrede was met die kamer en die diens. Dankie vir goeie terugvoering, dit word waardeer. Kom draai gerus weer hier as jul in die omgewing is. Lekker dag.
Carin G - Feb 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjies en die mense is baie vriendelik sal weer indien nodig daar oorslaap.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoering. Jy was 'n gemaklike en netjiese gas al was daar 'n glips met die geyser. Ons sal aandag gee aan jou versoek.
Laerskool Pietersburg-oos C - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker om oor te slaap.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Elsabe, dankie vir die terugvoering. Ja die beurtkrag maak sy merk op al die besighede, asook die petrol/diesel pryse. Ongelukkig kan ons nie op hierdie stadium nog 'n kragopwekker ook bekostig nie aangesien ons inkomste uit die kamers dit nie regverdig nie. Baie dankie in elk geval dat jul ons ondersteun het, dit word waardeer. Lekker dag en alle voorspoed vir 2023. Willie en Elize
St P - Nov 2021
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike verblyf.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir jul goeie terugvoering, dit word waardeer. Dit was lekker om jul te ontmoet en kom maak gerus weer 'n draai as jul in hierdie omgewing is. Voorspoed vir 2022. Willie en Elize
Frederick Matswana M - Sep 2021
Algehele gradering
Both the owners were very friendly, and that made us feel at home.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
It was great to welcome you here. Thanks for the lovely feedback. Feel free to come again. All the best for the rest of 2021.
Deon H - Sep 2021
Algehele gradering
Netjiese plek en ongelooflike vriendelik en gasvrye diens.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir jul besoek. Kom gerus weer.
Johan B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig en vriendelik.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Johan dit was gaaf om jou te ontmoet. Dankie vir die positiewe terugvoering. Sterkte met jou werk. Willie & Elize
Alet G - Sep 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Stefanie M - Jul 2021
Algehele gradering
Ongelooflik en gasvry. Dankie vir die speelkaarte waarmee ons onsself kon besig hou.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Stefanie baie dankie vir jou terugvoering dit word waardeer. Dit was lekker om jou en jou man te ontmoet. Jul is welkom om weer hier te kom draai as die stadsgewoel te veel word. Groete Willie & Elize
Dirk C - Mrt 2021
Algehele gradering
Oorslaapgeleentheid tydens 'n troue.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Dirk, dit was lekker om jul hier by ons te ontvang. Geniet jul aftrede by die see en mooi wense vir 2021. Groete, Willie en Elize.
Peter B - Jan 2021
Algehele gradering
Highly recommended for a good, comfortable and peaceful night's rest after an arduous journey.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Peter, we are glad you enjoyed your stay. All the best for 2021. Willie and Elize.
Itumeleng L - Des 2021
Algehele gradering
It was a very nice stay.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Thank you for your visit and the good review. TV's are on our planning list for 2022. Enjoy the day. Willie & Elize, Nylie Dreams Greetings
Hanlie J - Nov 2021
Algehele gradering
Puik diens en skoon geriewe.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir jul besoek, kom gerus weer. Amper het ons reën gekry. Lekker dag verder en alle sukses met jul onderneming. Groete, Willie en Elize.
Candida K - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig, ontspanne, vriendelike gasvrou, netjies.
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Candida en gesin, dit was lekker om jul te ontmoet. Ek is bly jul het lekker gekuier en dankie ook vir die mooi terugvoering, dit word waardeer. Alles van die beste en wees maar veilig vir die Covid. Groete, Willie en Elize.
Lecia S - Nov 2020
Algehele gradering
A home far away from home!
Nylie Dreams Akkommodasie se terugvoer
Lecia baie dankie vir jou terugvoering.
Ons is bly julle het dit geniet en dat julle tevrede was met die akkommodasie.
Groete Willie & Elize
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pieter Smit-straat 21, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang