Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nylie Dreams Akkommodasie

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wilna V
1 nag
5.0
Jul 2024

Perfek! Dit was presies wat ons nodig gehad het. Elize het aan als gedink en sy het ons laat in die nag met ope arms verwelkom. Dit was 'n uitmuntende ervaring. Sal vir seker weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Wilna, dankie vir jul besoek. Ons is ook bly dat jou dogter so goed presteer het. Kom besoek ons gerus weer as jul Nylstroom besoek. Groete, Willie en Elize

Antonie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfekte rusplek weg van die stad se lawaai. Skoon, netjies en ruim. Wanneer jy 'n welkom boodskap en al die nodige besonderhede ontvang van die gasvrou 'n week voor jou aankomsdatum, dan weet jy sommer jou besoek gaan spesiaal wees. Hierdie blyplek is besonder skoon en netjies, en dis regtig die klein detail wat die verskil maak. Allerhande bederfies en gemaklike meubels wat jou laat tuis voel. Ons sal beslis weer hier oorbly en kan dit aan enigiemand aanbeveel. So lekker hier gekuier en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Antonie, baie dankie vir die 5-ster gradering, ons waardeer dit. Dis vir ons 'n voorreg om ons gaste spesiaal te laat voel. Kom draai gerus weer hier. Lekker dag, Willie en Elize

Theresa J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wat n juweel van n plekkie - netjies en skoon. Ons het net 1 nag oornag maar wat n lieflike plekkie - dit het alles wat jy nodig het. Daar is definitief gedink aan dames, bv. n lig oor die spieel vir grimering en hakkies in die badkamer. Jy word ook bederf met n lekkerny by aankoms. Sal definitief die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Theresa, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons probeer ons gaste gelukkig hou. Kom kuier gerus weer. Groete, Willie en Elize

Karin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Eienaars is hartsmense. Rustig en veilig gevoel. Was meer as aangenaam. Plekkie is volledig toegerus, skoon en voldoen aan alle vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
1 nag
5.0
Mei 2024

Dit was baie lekker gewees. Die diens was goed, eienaar was baie vriendelik en dit was gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
André, dankie vir jou positiewe terugvoering. Kom draai gerus weer hier as jy in die omgewing is. Lekker dag, Elize.

Wilma B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Baie lekker oornag! Sal definitief weer hier oornag. Vars en skoon gewees. Vriendelike ontvangs gewees. Ek sal definitief weer hier oorslaap indien ek in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Dankie vir die positiewe terugvoering. Dankie dat jy my plek ook mooi oppas en netjies laat as jy vertrek. Kom gerus weer. Groete, Elize

Anonieme gas
1 nag
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anzel B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Adequate for our requirements. Hostess very friendly, very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Anzel, thank you for your visit. We are very glad that you enjoyed your stay. Feel free to visit us again when you visit Modimolle. All the best, Willie and Elize

Laerskool Pietersburg-oos C
1 nag
5.0
Des 2023

Voel soos tuisbly. Baie lekker gebly, alles piekfyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Dankie vir jul terugvoering. Dit was lekker om jul hier te akkommodeer, maak gerus weer so. Geniet die feesseisoen en wees veilig. Willie & Elize

Gerhard K
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Vinnig maar aangenaam. Dit was baie aangenaam en gemaklik. Ons het vinnig tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Dankie vir jou positiewe terugvoering, Gerhard. Kom draai gerus weer hier as jy in hierdie omgewing is. Groete, Willie en Elize

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Smit-straat 21, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90102c405f2efa2f8968a99d29d77692335252445ea72eb0cd85a7576b02e8fac5c6f0c1506dd38a24818dfd1a0f417e4ac9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 21 Pieter Smit Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.701334322501 28.396601299587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang