Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nylie Dreams Akkommodasie

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Smit-straat 21, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nylie Dreams Akkommodasie bied netjiese gasteverblyf langs die hoofhuis in Modimolle.

Die eenhede bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Daar is 'n TV en WiFi, maar geen kragopwekker nie.

Die verblyf is in die Waterberg-biosfeer en bied aktiwiteite soos voetslaan, gholf, besoeke aan wild- en natuurreservate en gaste kan by Koro Creek boules speel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Wilna V
5.0
Perfek! Dit was presies wat ons nodig gehad het. Elize het aan als gedink en sy het ons laat in die nag met ope arms verwelkom. Dit was 'n uitmuntende...
Sien meer
Jul 2024
Antonie W
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte rusplek weg van die stad se lawaai. Skoon, netjies en ruim. Wanneer jy 'n welkom boodskap en al die nodige besonderhede ontvang van die gasvr...
Sien meer
Jul 2024
Theresa J
Saam met lewensmaat
5.0
Wat n juweel van n plekkie - netjies en skoon. Ons het net 1 nag oornag maar wat n lieflike plekkie - dit het alles wat jy nodig het. Daar is definiti...
Sien meer
Jul 2024
Karin M
Saam met lewensmaat
5.0
Eienaars is hartsmense. Rustig en veilig gevoel. Was meer as aangenaam. Plekkie is volledig toegerus, skoon en voldoen aan alle vereistes.
Mei 2024
Andre P
5.0
Dit was baie lekker gewees. Die diens was goed, eienaar was baie vriendelik en dit was gerieflik.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Pieter Smit-straat 21, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Nylie Dreams Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Smit-straat 21, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90102c405f2efa2f8968a99d29d77692335252445ea72eb0cd85a7576b02e8fac5c6f0c1506dd38a24818dfd1a0f417e4ac9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 21 Pieter Smit Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.701334322501 28.396601299587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang