Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nzima Bed & Breakfast

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gilby-weg 42, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nzima Bed & Breakfast bied gerieflike gastehuisverblyf in Estcourt.

Verblyf word gebied in 5 en suite-slaapkamers, waarvan 4 in 'n ten volle gemeubileerde gastehuis is. Die vyfde slaapkamer is 'n buitekamer met sy eie badkamer, kombuisie, sitkamer en eetarea. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetkamer, sitkamer en kombuis in die gastehuis. Die gastehuis bied sekere DStv-kanale, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Ontbyt word teen 'n ekstra bedrag bedien.

Daar is 'n Spar met 'n Wimpy sowat 500 m van die gastehuis af. Gaste kan die Ford Dunford Museum en die gevegsterreine besoek. Die Drakensberg Wêrelderfenisgebied is sowat 'n uur weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • Gilby-weg 42, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gilby-weg 42, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5MzYyMzgyLTE0ZGEtNDM1Yi04YjUyLTUxZmUyMjAwOTk1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 42 Gilby Road Estcourt 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.015520617758 29.875602186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang