Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

O' Hanna's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Eloise N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Dit is so mooi plek. Ons het beslis tuis gevoel. Ons het ver gery en heerlik by O’Hannes gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2019

Stylvol en gerieflik. Baie mooi en stylvolle verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wikus D
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Sep 2019

Een van daai naweke wat niks reggeloop het nie. Vrydagmiddag by O’Hanna’s aangekom vanaf Pretoria, was daar geen reëlings getref om ons te ontvang vir ons verblyf vir die naweek nie en ons moes voor die hek sit vir +-15 minute voordat ons Caren kon opspoor om te hoor wat aangaan. Sy het toe onderneem om haar mense te skakel om die hek vir ons oop te maak. 10 minute later het die hek oopgegaan waarop ons toe weer moes wag dat iemand die sleutels vir ons twee kamers moes bring. Saterdag laatmiddag met ons terug keer na die dag se uitstappie moes ons uitvind dat ons kamers nog nie gediens is nie en weereens moes ons Caren skakel om te hoor wat aangaan. Sy het aan my sekere beloftes gemaak en dit nou nog nie nagekom nie, en ook weer reëlings getref sodat hulle ons kamers kom diens. Dan ook Sondagoggend was daar geen water in die kamers nie en moes dus maar so ons terugreis aanpak sonder om te stort ens. Jammer, ek probeer O’Hanna’s nie afkraak nie, maar die verblyf is nie goedkoop nie en dinge het net nie vir ons die naweek uitgewerk nie en veral as jy ander mense saamgenooi het.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Baie lekker, mooi kamers, skoon, gawe bestuurder. Baie lekker, mooi kamers, skoon, gawe bestuurder, baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2018

'n Plek waarheen ek sal teruggaan. Die kamer waarin ons was het net een probleem vir ou mense, die trappies op na die badkamer en toilet. My vrou kan nie regtig trappies klim nie en ons het eers die volgende oggend gehoor dat hulle wel 'n kamer het wat nie trappies het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Benice S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2017

Mooi en baie netjies. Ons kon ongelukkig nie die 20:00 inkloktyd haal a.g.v. onverwagte omstandighede. Gelukkig was O' Hanna's baie behulpsaam en het gesê dis geen probleem. Ons het baie lekker gebly en was baie verbaas met hoe netjies en skoon die plek was. Sal enige tyd O' Hanna's aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Caren
O' Hanna's Guesthouse
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Theunis O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2017

Vir oorslaap ideaal, skoon en gerieflik. Het net een nag oorgeslaap wat 'n aangename ervaring was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

At V
1 nag Besigheidsreis
4.0
Feb 2015

Goed vir besigheidsreis. Mooi skoon en ruim met vriendelike personeel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Caren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Plantasie Straat, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3YmViMjE5LTNmMTUtNGU0MC1hYTQ5LWRiOTQxNGIwNmIyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 13 Plantasie Street Jan Kempdorp 8550 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.917885311693 24.833393096924

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang