Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

O So Kozi

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 97 resensies vir O So Kozi
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Piet K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet K

Netjies vriendelike gasvrou en man.

Klein maar o so kozi. Verskriklike vriendelike en behulpsame gasheer. is die liefde vanself en die man wat sy rondstuur, , is net so gaaf (haar eggenoot ). Voor ons vertrek kry ons die warm scons.

Johann P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P

Wonderlik.

Ja, en die hartlikheid en liefde waarmee ons ontvang is, skep blywende herinneringe.

Bryan C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan C

We'll be back!

Very gracious hosts, concerned about our wellbeing.

Philip P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip P

Wonderful stay.

Great, host couple lovely people.

Katy M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katy M

Kosbare, lieflike bestemming wat ek graag weer sal wil geniet.

Ons het 'n heerlike verblyf gehad. Die kreatiewe idees om alles in 'n beperkte spasie te skep is 'n kompliment werd. Alles is beskikbaar waar jy dit benodig, met genoeg pakplek vir alles wat mens saamry. Ons het nie die lekkerste weer gehad nie en was feitlik die hele tyd in die buite kuierarea besig om van hul boeke te lees. Die eenheid is verfraai met blomme oral en allerlei spesiale eetbederfies. Ek verkies om nie TV met vakansie te kyk nie, maar ek kon heerlik na DSTV se Fine Music Radio luister en SA se halfeindstryd in die krieketwêreldbekerwedstryd kyk. Die huis is een van die oudstes in die dorp, wat dit binne loopafstand van die strand en restaurant maak. Ons het ons verlekker aan die suikerbekkies en ander tuinvoëls en was met 'n stap strand toe, geseënd om dolfyne te sien. Ongelukkig het ek vooraf 'n ander bespreking gemaak, anders sou ek graag nog tyd hier wou deurbring. Baie dankie vir die uitstekende gashere wat vir ons gesorg het.

Ilse V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

O So Kozi was perfek geleë vir my kuier in en om Keurboomstrand.

Van die heerlike Italiaanse koffie tot die gemaklike bed en pragtige blomme oral was die plek 'n wenner.

Emiliana I - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emiliana I

Comfortable and relaxing.

Great hosts who ensure you have a pleasant stay.

Liatile P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liatile P

We give O So Kozi a definite 10 out of 10.

What a wonderful place to stay. The hosts, David and Christine are just wonderful people. The attention to detail in the room is just beyond amazing! And folks, if you want to be blown away, make sure you are there on Sunday morning. The scones are just devine! We would 100% recommend this place. We fell in love.

Tjaart D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart D

Die naam sê dit alles. Baie Kozi.

Ek sal die plek gerus aanbeveel. Die strand is 'n paar minute se stap weg en die eienaars doen regtig baie moeite om mens welkom te laat voel. Uitsonderlik.

Ina P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P

Heerlik, heerlik, heerlik.

Gasvrou en gasheer ongelooflik. Het uit hul pad gegaan om ons tevrede te stel. Beslis aan te bevele.

Brian B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B

Location, location.

This is our second stay a O So Kozi. It is ideal location if you wish to be close to a world class beach (Keurboomstrand) and restaurant (Enrico's). Christine and David are perfect hosts and are always available should you need them. The place itself is kind of unique and difficult to explain. There are four separate areas: bedroom/bathroom; kitchen outside area; lounge outside area and a large living room equipped with a large fridge. Everything was spotless. A last point was the excellent scone breakfast provided. However you have to be there on a Sunday morning to get it. Definitely a place to return to.

Anton U - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton U

Baie netjiese oornag plekkie.

Smaakvolle toegeruste oornag plek. Uitstekende diens/ontvangs. Veilig en naby die see.

David D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David D

Baie vreedsaam en rustig.

Leefvertrek en stoep baie gesellig. Alles wat benodig word is beskibaar en eenheid is goed ingerig. David en Christine is die gasvryheid self. Skons op 'n Sondagoggend smaaklik. Omgewing is skoon en uit 'n ander wêreld.

O So Kozi se terugvoer

Dankie vir jul ondersteuning David. Jul was baie aangename gaste en 'n plesier om te huisves. Jammer ek kon nie vir jul totsies sê aangesien ek die oggend baie vroeg opgeneem is in die hospitaal. Alles wat mooi is vir julle. Hoop om jul weer in die toekoms te sien.

O So Kozi
Annemarie J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Annemarie J

Teleurgesteld.

Plek glad nie wat foto's wys nie, kombuis is buite soos 'n kampplek, onaangename reuk in huis en is verwaarloos.

Mariette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Beslis 'n juweel van 'n plekkie.

Baie rustige plek om jou voete op te sit en te ontspan. Ek het gedink die huis langsaan se kinders gaan 'n probleem wees, maar dit was glad nie 'n probleem nie. Die tuisgebak wat Christine gee was ongelooflik. Haar "personal touch" met die vars blomme en pragtige handdoeke is ongelooflik. David is 'n bron van inligting oor die omgewing. Beste gasvrou en gasheer wat ons nog ooit ontmoet het.

Henry K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry K

Heerlik.

Was op wittebrood, met Keurboomstrand as finale bestemming. Is heerlik bederf deur die eienaars, wasgoed is vir ons gewas, kos aangedra en geen moeite is ontsien om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak nie.

Herman S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Fantasties.

David en Christine Steele is 2 wonderlike, gasvrye en vriendelike mense.

Johan P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Dit was perfek.

Die gasvryheid was uitmuntend. Ons het baie lekker gekuier.

Liselle M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liselle M

5 ster-diens op 'n begroting.

Van ons eerste kontak met O So Kozi en die mooi verwelkomings WhatsApp, tot met die Hot Cross buns op aankoms. Dit was voorwaar uitsonderlik. Soveel aandag aan die fynste besonderhede is gegee. Ons het so welkom gevoel. En is tot bederf met die allerheerlikste skons op ons vertrek. Wow, Christine en David, dit was gelooflik lekker by julle. So dankbaar ons het julle ontmoet.

Brian B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B

Location with comfort.

O So Kozi is cosy, but also much larger than we expected. It is hard to describe, but there are actually three areas associated with the accommodation. At the front, near to where you park your car, is a living room with a view of the ocean. It also has a large refrigerator and an outdoor lounge area. Then, as you go around to the back of the house, there is the cosy room with a bed and bathroom and an area for cooking and/or food preparation. Beside this room is a separate area, outside, with sitting areas, sink (for washing dishes), braai and clothes drying area. In addition, there are plants and flowers everywhere. All in all, a very comfortable accommodation. O So Kozi is about a 3-minute walk from one of the most beautiful beaches in SA. A very long beach to the west and a series of small beaches, including Arch Rock, to the east. It is also about a 6 minute walk to Enrico's which is a phenomenal restaurant overlooking the sea and beach. Add to the above, the super hosts of Christine and David and the incredibly scrumptious scones (on Sunday) - you cannot do much better. Definitely a place to return to.

Zandra V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandra V

Die gastehuis doen sy naam gestand. Cozy verblyf met uitstekende ligging, netheid en vriendelikheid.

Die gastehuis is bykans op die strand en die geluid van die see en voëls in die agtergrond is baie aangenaam. Die eenheid is netjies en het alles gebied wat ek benodig het.

Gerhard D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Ongelooflik. Ons het 'n wonderlike tyd gehad by O So Kozi.

Ons het by O So Kozi gaan bly vir ons honeymoon en dit het al ons verwagtinge oortref. 10 uit 10 vir O So Kozi!

Hanlie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Fantasties, heerlik gerus aan hierdie verskriklike mooi deel van die kus.

Hierdie is 'n klein juweel van 'n blyplekkie. Klein, maar baie skoon, netjies, goed toegerus en loopafstand van die see af. Die gasheer en gasvrou is fantasties; professioneel, vriendelik en altyd behulpsaam. Hulle het ons vreeslik bederf. Dankie julle.

Ian D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian D

Outydse rustigheid - baie voëltjies en natuurskoon.

Ons het heerlike ontspanne paar dae geniet en baie gestap - baie naby aan die strand!

Annietjie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annietjie B

Ons het ons kort-verblyf van drie nagte by O So Kozi terdeë geniet. Verblyf was verfrissend en rustig.

Selfsorg is uiters netjies, fraai, snoesig en gerieflik ingerig. Gasvrou se fyn oog en hand vir smaakvolle dekor en gebak begroet met die instapslag. Diens was eersteklas. Gasheer en gasvrou is vriendelike, pragtige hartsmense. Ons beveel O So Kozi verseker aan vir toekomstige gaste. Keurbooms Strand (slegs 'n paar tree vanaf selfsorg) is pragtig met interessante rotsformasies. Die dolfyne het gesorg vir 'n verrassingsvertoning. Die omgewing is netjies en skoon.

Theo S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S

Baie lekker gekuier.

Baie netjiese en sentrale plekkie. Die eienaars het ons heerlik gasvry ontvang.

Thys V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys V

Pynlik netjies en goed geleë.

Die plek is skoon en pynlik netjies en die scons op Sondae is heerlik.

Christo L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L

Alles is pragtig, skoon en netjies. Ons was baie bederf en David en Christine is vriendelike, belangstellende mense.

Ons wou na Kersfees en die nuutste Covid-19-epidemie net bietjie wegkom en rus. Dis presies wat ons gekry het.

Hillary T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hillary T

Heerlike wegbreekplekkie om net weer jou battery te herlaai.

Die geruis van die branders en die rustigheid is net wat mens nodig het. Die eienaars is baie vriendelike mense en die bederfies is 'n bonus. Ons het baie tuis gevoel. Wil net byvoeg dat ons baie weinig gegroet is deur die eienaar, maar wel in meeste gevalle ingewag is deur die eienares. In hierdie geval het die eienaar ons self ingewag en verwelkom. Ons het die kuier baie waardeer.

Lourens Z - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens Z

Baie lekker en eienaars is pragtige mense.

Sal weer kom, waarde vir geld.

Johann R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R

On a short vacation.

Christine en David het ons baie welkom laat voel. Alles was netjies en gerieflik. Ons was mal oor die voëltjies en pragtige blomme in die tuin. Ons het lekker sjerrie en hot cross buns gekry toe ons daar aangekom het. Die uitsig is pragtig en dit is baie naby aan die strand. Ons wil definitief weer teruggaan, maar dan vir langer as net 2 aande.

Louise F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise F

Uitsonderlike persoonlike diens deur gasvrou.

Gaste word trakteer met tuisgebak, aangename geselskap en vriendelikheid.

Thys L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys L

Pragtige plekkie! Wonderlike ontvangs en vriendelikheid wat jou sommer dadelik laat tuis voel.

Fantastiese mense en plekkie, baie gerieflik met alles wat nodig is, loopafstand strand toe en na die restaurant. Ek moet dit noem as jou verblyf oor 'n Sondag strek kry jy die beste vars gebakte skons vroegoggend wat jou laat wens dis elke dag Sondag, yummy.

Franklin S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklin S

Uitstekend!

Ons het baie lekker gebly en die plek is toegerus met alles wat ons sou nodig. Sal definitief daar weer gaan kuier.

Charl P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl P

Verblyf bied alles wat jy nodig het en is sommer naby die pragtige strand.

Baie goed toegerus met alles om paar dae te bly. Dankie ook vir die bederfies wat daar was! Dankie Dave en Christine vir jul vriendelikheid!

Hannes B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Netjies, skoon, spesiaal, bederf, vriendelik, pragtige see-uitsig.

Na die vriendelike verwelkoming het ons geweet ons gaan lekker bly. Lekker mense, lekker blyplek, lekker bederf, ten hoogste aanbeveel. Dankie David en Christine vir 'n onvergeetlike vakansie.

Lynette M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette M

Gasvryheid uit die boonste rakke!

Baie goeie ligging met 'n vriendelike en gasvrye ontvangs en bederfies. O so Kozi het bygedra tot 'n wonderlike vakansie by Keurboomstrand!

Esua D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esua D

Ons is vriendelik ontvang en het lekker gebly, in 'n goed toegeruste eenheid naby die strand.

David en Christene was vriendelik en het ons baie bederf. Hulle het 'n oog vir detail en het die eenheid pragtig ingerig. Dis binne loopafstand van die strand, met 'n gesellige restaurant, Enrico's, wat oor die see uitkyk. Ons het die ligging goed gevind, en ons het van daar af die pragtige kuslyn van Bitou ontdek. Dis nie te ver van Knysna of die Tsitsikamma Nasionale Park nie, met heelwat besienswaardighede en doendinge tussenin. Ons sal beslis weer daar wil bly.

Annamarie B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie B

Baie privaat en rustige omgewing.

Baie dankie aan David vir sy moeite en voorbereiding. Dit was baie genotvol en lekker privaat met lekker braai en kuier in aand buite. Die sitkamer met uitkyk op see was groot bonus. As jy wil relax en rustigheid ervaar bespreek nou! Baie sterkte aan Christine wat herstel van operasie, was great om jou te ontmoet.

Liezel L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L

Heerlik gebly by 'n pragtige plekkie.

Christine en David het ons baie welkom laat voel. Alles was netjies en gerieflik. Ons was mal oor die voëltjies en pragtige blomme in die tuin. Ons het lekker sjerrie en muffins gekry toe ons daar aangekom het. Sondagoggend het ons heerlike scones vir ontbyt gekry. Die uitsig is pragtig en dit is baie naby aan die strand. Ons wil definitief weer teruggaan, maar dan vir langer as net 1 aand.

Paul L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L

Gasvrye, netjiese, goeie waarde verblyf met die geluid van seegolwe as jy gaan slaap.

Van die aankoms het Christine en David ons welkom laat voel en kon ons lekker ontspan in 'n netjies voorbereide gastehuis met soveel aandag aan detail. Alles is prakties ingerig met al die nodige selfs strandhanddoeke en wasmasjien sou dit nodig wees. Ons sal maklik O So Kozi aanbeveel vir vakansies of 'n wegbreek vir iemand wat verlang na stilte met see 'n uitsig vanuit 'n private sitkamer. Sou die weer nie lekker wees vir buite nie is daar speletjies en oorgenoeg boeke om te ontspan in die privaat sitkamer met die geruis en gesig van die see naby aan jou. Baie dankie, ons het dit vreeslik geniet en sal O So Kozi graag aanbeveel.

Matthys C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys C

Baie aangename verblyf.

Het ons baie welkom laat voel. Ons was vriendelik ontvang. Die verblyf het aan al ons verwagtinge en meer voldoen. Al die ektratjies.

Elmarie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Dis asof jy by baie vriendelike familie kuier.

'n Juweel. Pragtige, gerieflike en baie skoon verblyf. Die gasvrou gaan uit haar pad om haar gaste te bederf. Biker-friendly people. Cannot wait to visit you again.

Don S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don S

Die beste en die lekkerste.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Gasvrou duisend. Ons het onmiddellik tuis gevoel en dit wat mens sien in die advertensie is wat jy kry. Die Sondagoggend scones is to die for. Sal definitief aanbeveel. By die see en die branders laat jou ontspan.

Leonie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S

Aangenaam verras.

Die eienaars is wonderlike mense en het ons vreeslik bederf. Die plekkie is mooi skoon, naby die strand en eetplek is loopaftstand. Dis baie billik geprys en ons sal vir seker weer kom.

Alta V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Uitstekende gasvryheid.

Christine en David het ons tydjie by hulle gastehuis so aangenaam moontlik probeer maak. Hulle fasiliteite is goed ingerig en ook baie na aan 'n mooi strand.

Magdalena M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena M

Baie gasvrye eienaars en die plek is ruim, met 'n pragtige uitsig oor die see en loopafstand van die strand.

Dit is 'n pragtige plek met 'n eie aparte stoep en sitkamer. Die eienaars is baie vriendelik en alhoewel dit 'n selfhelpplek is, is daar heerlike eetgoed, koffie, tee, vrugte, sjokolade, ens. vir die gaste, met vars melk in die yskas en 'n bottle water. Wasgoed word ook gratis vir jou gewas.

Walther S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walther S

Exceptional hosts, prime location in beautiful area; unique, cosy and private facilities, superb value for money!

Christine and David are wonderful hosts. Beautiful sea view from private veranda and adjoining, spacious and comfortable lounge. Unit is very well equipped and overlook a pretty courtyard for late night chats. We enjoyed our stay and were spoiled by their attention to detail and delectable baking. Easy to explore area and beaches by foot.

Ronelle V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V

Wow, mooiste ,skoonste blyplek met die vriendelikste gasvrou en -heer.

Baie lekker gekuier. Daar vriendelike ontvangs en is lekker bederf deur die eienaars, sal enigeen aanbeveel om daar te bly silwerskoon en baie veilige verblyf baie naby aan die see jy hoor die hele tyd die branders. Dankie vir die lekker verblyf.

Chris J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris J

Rustig en aangenaam.

Met aankoms het Christene ons verwelkom en dadelik tuis laat voel. Varsgebak, vrugte, lekkers en selfs cherry bewys dat die eienaars extra moeite doen om jou verblyf aangenaam te maak. Benewens 'n vesameling traktaaities van waar en wat in die omgewing te sien is het Christene ook bykomende inligting verskaf rondom eetplekke, ens. Daar is 'n oulike kuierplekkie met 'n braai ingerig. Daar is ook aangebied om ons wasgoed te was. Alles was mooi netjies, skoon.

Robbie R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robbie R

Baie skoon, gerieflik met uitstekende gasvryheid.

O So Kozi is 'n baie netjiese, skoon en gerieflike blyplek, baie intiem met maklike toegang na die strand. Die Steeles is wonderlike mense wat verblyf baie aangenaam maak. Die bederf is bo verwagting. Ons sal altyd weer daar gaan bly en beveel die klein stukkie paradys sterk aan.

Emmerentia Z - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerentia Z

Baie netjiese plekkie en vriendelike, aangename mense.

Hierdie plekkie is 'n gem. Baie netjies, skoon en heerlike ligging in Keurboomsrivier. Vriendelike mense en het selfs vir die koue in die reënerige tydjie sjerrie verskaf. Baie intiem en ook 'n vertrek met uitkyk oor die see.Tuisgebakte beskuit het die verblyf verder lekker gemaak. Was baie aangenaam om daar te bly.

Hannalene S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannalene S

Dit is 'n pragtige omgewing en ons het heerlik gerus.

Ons is baie vriendelik ontvang. Dit was so lekker om op die stoep te sit en die stukkie see te kon sien en sommer net te ontspan. Alles was mooi skoon en netjies. Dankie vir die ontbyt-beskuitjie.

Tammy D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy D

Heerlik rustig, netjies en gerieflik.

Christine is 'n uitstekende gasvrou en het ons en ons babatjie baie welkom laat voel. Die groot leefarea en stoep wat ons ook kon gebruik was 'n baie aangename verrassing. Baie dankie!

Penny J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny J

Beautiful in its situation, compact room close to beach, with hosts who exemplify fine touches in their attention to detail.

Compact room and kitchenette; patio alongside with braai; access to lounge with sea views, dolphin pods sighted often. Beautiful surrounds, with beach and restaurant within close walking distance. Hosts superlative in their fine touches and grace.

Susan En Manna B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan En Manna B

Hemel op aarde.

Christine en David was uiters gasvry. Persoonlike aandag en baie liefde word aan elke detail gegee - Absoluut perfek! Net die plek om ons batterye weer te herlaai.

Tilla D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla D

Hemels!

Hoe beskryf jy jou verblyf by 'n plek wat voel of jy jou hart en siel daar verloor het? Christene en David was die beste gasvrou/heer wat 'n mens kon vra voor. Ons het onmiddellik tuis en welkom gevoel, en 'n band gesmee, en is as vriende daar weg. Wens hul net voorspoed toe, en sukses waarmee hul baie goed in is.

Johan & Engela A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan & Engela A

Baie goed. Ekstras was 'n verrassing.

Baie lekker om aan die slaap te raak en ook om wakker te word met die geruis van die see duidelik hoorbaar.

Lo-ann B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lo-ann B

Uitstekende verblyf.

O So Kozi is 'n klipgooi van die strand af. Die enigste lawaai in die nag is die branders se dreuning. Christine en David is ongelooflik gasvry, daar word baie op detail gelet, alles is netjies en skoon. Christine is 'n bobaasbakster wat mens bederf met al haar heerlike gebak. Ons het moeg gegaan en vol energie huiswaarts gekeer.

Frans N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans N

Juweeltjie by die see.

Ons was hartlik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Daar word baie ekstra moeite ingesit om die verblyf so aangenaam en lekker as moontlik te maak, met soveel klein ekstratjies in die kamer. Die tuintjie word versorg en die liefde wat daarin gesit word straal uit deur die blomme. Ons het net een nag daar deurgebring op pad Kaap toe en dit baie geniet. Wanneer mens langer bly sal die klein privaat braai-area, wat goed beskut is, lekker wees om te gebruik. En dan het mens ook maklik toegang tot die see, wat een van ons beste en mooiste kus gebiede in ons land is.

Gerhard V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Een woord: fantasties.

Ons is so bederf met eetgoed, van sjokoladekoek tot gebakte brood en die lieflike "scons" die Sondagoggend. Kan die plekkie enige tyd aanbeveel.

Harry S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry S

Goeie, netjiese verblyf en uitstekende gasheer en -vrou.

Ons sal enige tyd O So Kozi aanbeveel. En die sterre spreek vanself.

Esme B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme B

Baie naby die see, uiters skoon en netjies met 'n wonderlike gasvrou.

Baie naby aan see. Uiters skoon en netjies met alle benodighede. Die gasvrou laat voel jou tuis. Dankie.

Bernadette G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette G

Wonderlik.

Absoluut heerlik. Kan nie wag om weer te gaan nie. Puik gasvryheid.

Pamela S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela S

Ever so Special! Ever so Kozi!

A simply perfect end to a wonderful holiday. The little extras made our holiday - particularly the birthday gift of warm scones all beautifully set out on a tray. How wonderfully special was that?

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Tog so spesiaal. Tog so Kozi!

'n Perfekte einde aan 'n wonderlike vakansie. Die klein ekstras het ons vakansie gemaak - veral die verjaarsdag geskenk van warm scones wat pragtig op 'n skinkbord uitgestal is. Hoe wonderlik spesiaal!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tokkie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokkie S

Skoonste, beste, gerieflikste verblyf ooit.

Vanaf aankoms tot vertrek het ons die beste gasheer en gasvrou gehad. Baie dankie David en Christine vir die persoonlike aandag en bederf. Die naam "O So Kozi" is meer as wat die naam sê. Skoon, netjiese geriewe en definitief meer as 'n huis weg van jou huis. Dankie vir die heerlike sop en vars broodjie asook ook die skons, room en konfyt. Alles word so netjies voorgesit en aandag word gegee aan "detail". Die vars blommetjies, sjokolade en sjerrie in die kamer laat voel dit baie huislik. Uitsig is onverbeterlik. Die beeldhouwerke oral in die tuin getuig van baie talent. Tot die suikerbekkies in die tuin word bederf. O So Kozi word hoogs aanbeveel. Sal definitief weer daar gaan bly. Kan sien hoekom is dit is julle "happy place". Dankie David en Christine.

Eddie C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie C

Absoluut fantasties!

Daar is eenvoudig nie woorde om die absolute heerlike ervaring by O So Kozi te beskryf nie! Ons het daar vertoef vir ons honeymoon en is baie gasvry ontvang en is vreeslik bederf! Ons kon nie vir meer vra nie en sal graag weer gaan kuier.

Dan D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan D

Wonderlike gasvryheid en 'n heerlike verblyf.

Ons is hartlik verwelkom deur die gasvrou met ons aankoms. Die kamer het aan al ons verwagtinge voldoen. Ons het heerlik knus geslaap met die klank van die branders in die agtergrond. Die ligging is puik en die strand was net 'n hanetreetjie weg. Ons gaan beslis weer terugkeer na O So Kozi.

Bev R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev R

Just what we booked and more.

Lovely from start to end. Every detail has been taken care of and Christine has thought of every comfort possible. Can highly recommend this little spot and will certainly be returning guests.

Anthonie D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie D

'n Gemaklike plekkie in 'n pragtige omgewing met die beste gasvryheid denkbaar!

Ons sal O So Kozi graag aanbeveel aan enige iemand wat 'n behoefte het aan rustige kwaliteit tyd saam in 'n pragtige omgewing. Die plek is netjies en skoon en mens sal ver moet soek vir beter gasvryheid as wat Dave en Christine bied. Snags kan jy aan die slaap raak met die geluid van branders wat breek in die agtergrond en soggens word jy wakker van suikerbekkies wat kom water soek in die tuin. Daar is veilige parkering en 'n seefront restaurant met 'n gemaklike atmosfeer binne stapafstand van O So Kozi af.

Sorice D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorice D

O So Kozi is 'n stukkie hemel op aarde.

Ons is verskriklik gasvry ontvang. Alles was netjies en skoon. Perfek vir 2 mense. Dit is loopafstand van die strand. Sal beslis terugkom!

Amelia H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia H

Gasvry en netjies.

Christene was baie gasvry, die kamer was netjies en die strand sommer loopafstand.

Charmaine P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine P

Definitief o so cozy!

Ek en my man het heerlik gebly by O So Kozi! David en Christine is pragtige mense, vreeslik gasvry en vriendelik! Alles was baie netjies en ons het baie veilig gevoel. Dis so te sê op die strand en die lekkerste restaurant, Enrico's is net 'n entjie se stap weg, ons het sommer ons kar by die huis gelos en daarheen gestap. Dit was 'n perfekte, rustige naweek.

Elaine V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V

Rustig, absoluut onstpannend en besonderse gasvryheid.

Ons het lekker gebly en geslaap. As jy 'n paar dae wil wegbreek en rus is hierdie beslis 'n uitstekende keuse.

Ben B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B

Gulhartige gasvryheid, aandag aan vele klein dingetjies wat saak maak.

'n Juweel van 'n plekkie. Goed toegerus en afgewerk, alles in uitstekende toestand. Gulhartige gasvryheid.

Jan M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Eersteklas verblijf met vriendelijke hosts.

Gezellige kamer met alles erop en eraan. Supervriendelijke gastvrouw/gastheer. Zeer goed gelegen en rustig. Wij komen zeker terug!

Annelize K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K

Onbeskryflike gasvryheid.

Christine is 'n ongelooflike dierbare gasvrou. Alles was baie netjies en die plekkie het alles wat mens nodig het. Heerlike verrassing ontbyt ontvang en liefdevolle versorging tydens siekte.

Morne G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne G

Ontspannend en knoesig.

As jy wil wegbreek en 'n paar dae wil rus is hierdie 'n uitstekende keuse.

Sunee V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunee V

Christine en David het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te maak!

Die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het en die gashere het uit hulle pad gegaan om 'n 1 jarige te akkomodeer. Die ligging is perfek, loopafstand van die strand af en 'n uitsig van die see. Ons het gemaklik vir 7 nagte gebly en dit terdeë geniet! Baie dankie!

Kim W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kim W

Beautiful location and cottage.

We had everything we needed, the cottage was super clean and comfy and all the attention to detail and little spoils were noticed and much appreciated! (Flowers, hot-cross buns for Easter, some sherry and chocolates). It is literally a two minute walk to the beach, less if you run! You can see the sea from the garden and lounge that is available to guests. Very peaceful spot and area in general and we can't wait to go back!

Ilse V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse V

Absoluut heerlik, ontspannend.

Christine maak die lekkerste scones en beskuit. Ons het heerlik gebly. Sal definitief weer gaan.

Mart-marie P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mart-marie P

Die sjarme, gasvryheid en verblyf van see-toe gaan soos in my kinderjare weer herleef, fantasties!

Puik ligging. Rustig, maar tog naby alles. Al die basiese benodigdhede netjies en beskikbaar. Eienaars help graag. Vriendelike, innemende mense met interessante praatjies en stokperdjies. Die tuisgebakte skons was 'n heerlike bederf! Baie lekker gebly en geslaap!

Chandra D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandra D

A really nice and cosy place. loved it. True value for money.

I loved this place. Its very private and living up to its name, cosy. The hosts were absolutely friendly and the room was equipped with everything one needs to stay comfortably.

Louis B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Gesellig, vriendelike gasheer/vrou, naby die strand geleë.

Akkommodasie wat uitstekend geleë is met hartlike gasvryheid. Die kamer is skoon en netjies en voldoen aan al ons vereistes.

Etienne D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne D

One sentence is actually not enough space to describe a most enjoyable stay with the friendliest hosts we've ever met, including the hosts from abroad.

David and Christine are the finest hosts you could ever wish to meet. The accommodation provided is summed up in the ratings above, and then some! We will not only recommend staying there, but we will be back. Thank you David and thank you Christine for also sharing something with us that we could relate to.

Johan S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Voel soos by my eie huis!

Gasvrou gaan uit haar pad om alles gerieflik te maak! Daardie klein bietjie meer omgee doen die ding!

Alwyn V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V

Alle verwagtinge oortref.

Ons het 'n great verblyf gehad. Hulle attention to detail was fantasties.

Leon K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Uitstekende waarde.

Die kamer was baie gerieflik ingerig en het aan al ons behoeftes voldoen. Gaste het die gebruik van 'n woonkamer en stoep wat pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan bied. Loopafstand na pragtige strand binne twee minute. Gashere Christine en Dawid het alles in hulle vermoë gedoen om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Sal hierdie akkommodasie sterk aanbeveel aan vriende.

Isabel M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel M

Beslis die gepaste naam, want kozi is dit beslis!

Ons het as gaste daar aangekom en is as vriende daar weg. O So Kozi kan ek met groot vrymoedigheid vir almal aanbeveel - dis veilig, skoon, in 'n pragtige omgewing, om nie eers te praat van gasvryheid nie! Baie dankie vir 'n heerlike verblyf.

Chris V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Absoluut fantasties!

Wat 'n plesier. Uiters skoon, netjies en pragtig versier en versorg. Baie noukeurige aandag aan fyner besonderhede en klein ekstras. 'n Mens kan nie anders as om tuis te voel nie, ware gasvryheid. Slegs enkele minute se stap na die strand.

O So Kozi se terugvoer

Julle mooi en positiewe kommentaar en die raaksien van die klein dingetjies wat ons probeer doen, moedig ons aan om net ons beste te probeer lewer. Baie dankie aan julle. Julle was fantastiese gaste.

O So Kozi
Lourens L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens L

Netjies en rustige verblyf.

Mooi, netjiese verblyf. Die kamer is toegerus met al die basiese benodighede. Baie naby aan die see en besonderse gasvryheid van die Steele's af. Sal beslis weer teruggaan!

O So Kozi se terugvoer

Ons is altyd dankbaar vir positiewe terugvoering, want dit is 'n aanduiding dat ons op die regte pad is in die gasvryheidsbedryf.
Dit is ook makliker om vir gaste soos julle die ekstra myl te stap. Sien julle graag weer in die toekoms.

O So Kozi
Dawie K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie K

Effens beknop, maar alles wat nodig is vir wonderlike verblyf.

Ons vyf sterre sê alles! Die binnehof waar mens regtig kan ontspan is fantasties. Die strand is drie minute weg, pragtig, skoon, veilig en ons worshond het soos 'n prinses gevoel. Die suikerbekkies plaas klem op die 'tuin'-roete!

Franswa V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franswa V

Amazing destination and brilliant hosts!

See star rating.

Julius S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julius S

Heerlik, gerieflik en skoon. Doen regtig gestand aan hulle naam "O So Kozi".

'n Groot dankie aan Christine en David vir al hul moeite om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Voorwaar 'n paartjie duisend met al die lekkernye en peusel goeters uit die kombuis. Sal beslis weer daar aanklop wanneer ons weer in die area kom kuier. Gerieflik naby aan alles en lekker stil.

Chris S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Die mense het uit hulle pad gegaan om dinge vir ons gerieflik en veilig te maak. Ons kan dus hierdie plek met groot vrymoedigheid aanbeveel by almal.

Louis D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis D

Excellent and friendly service.

The name says it all. Cosy and cute.

Ina P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina P

Netjies, skoon en vriendelikheid is al wat nodig is en dis in oortolligheid by O So Kozi.

Ons gashere, David en Christine, was wonderlik. Nie alleen is daar 'n pragtige uitsig van die stoep af see se kant toe nie maar net 100m of so en jy is op die strand. Ons het elke oggend filterkoffie en lekker beskuit gekry en dit was 'n bonus. Ons het ons ou rottweiler hond, Jenna, saamgeneem en dit was geen probleem vir ons gashere nie. Inteendeel het hulle Jenna soos een van hulle eie familie hanteer. Diereliefde is tweede natuur vir hulle. David en Christine is ook 'n bron van inligting oor die hele kusgebied van Jeffreysbaai tot anderkant Mosselbaai en nog meer. Ons het baie baie lekker gebly!

O So Kozi se terugvoer

Omdat die bedryf van 'n gastekamer vir ons nuut is, is dit 'n besondere voorreg om van ons eerste gaste sulke ongelooflike positiewe kommentaar te ontvang. Dit dien as aansporing om nog beter te wil doen om sodoende 'n bydrae te kan lewer in die gasvryheidsbedryf.
Jakes en sy vrou Ina het dit reggekry om selfs vir ons te laat welkom voel in ons eie huis. Hulle is twee ongelooflike positiewe mense met 'n lus vir die lewe wat aansteeklik is.

O So Kozi
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 18, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA597a4c80da3c48e7e942605f7249e41b3436e7bccfbf11899349bb9008f6e9d4c862f56f924ea9196206a4940016a85e1f4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 18 Strand Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.003388442763 23.457395732403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang